Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #75285] |
Do., 03 April 2003 17:24  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gehoor vandag:
Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies.
Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig.
Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien.
Tannie word vies maar sê niks.
Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering.
Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te
start vir net een mielie.
Annette
|
|
|
|
Re: Grappie [boodskap #75322 is 'n antwoord op boodskap #75311] |
Vr., 04 April 2003 07:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar nog steeds net een - op 'n slag:))
Annette
"Suidwester" wrote in message
news:3e8d25c9.0@news1.mweb.co.za...
> Kan dalk 'n bielie van 'n mielie wees!
> "Annette" wrote in message
> news:b6hskl$5h835$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gehoor vandag:
>>
>> Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies.
>> Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig.
>> Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien.
>> Tannie word vies maar sê niks.
>> Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering.
>> Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te
>> start vir net een mielie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:20:07 UTC 2025
|