|
|
|
|
|
|
| Re: " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER [boodskap #75359 is 'n antwoord op boodskap #75313] |
Vr., 04 April 2003 16:09  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 3 Apr 2003 22:46:57 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
> Hierdie vier reëltjies het meer met my emosies gespeel as baie ander
> lang gedigte.
Hoekom?
Norbert (uit Vlaandere)
>
> "@rogers.com"
>> R.K. Belcher
>> Die graf is toegegooi
>> Die graf is toegegooi
>> jou plek is leeg in die kooi
>> die suster wat die kranse pak
>> hoe buk sy dan so mooi
|
|
|
|