Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada se Oscars
Kanada se Oscars [boodskap #74873] Ma, 24 Maart 2003 15:17 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Gisteraand het Kanada groot gewen. "Chicago" is
geheel en al in Toronto verfilm. Alle tegniese
fasiliteite en helpers is van Toronto.
Michael Moore se "Bowling for Columbine" is
ook in Halifax gemaak deur "Salter Productions,"
omdat Moore geen Amerikaanse produksiemense kon kry
wat daaraan wou vat nie. Dit is 'n siening van die
"gun culture" van die Amerikaners. Salter Productions
is 'n klein maatskappy, maar is verantwoordelik vir ons
beste program van satire op Kanadese politiek - "This
hour has 22 minutes."

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74875 is 'n antwoord op boodskap #74873] Ma, 24 Maart 2003 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het die Oscar gewen vir kamerawerk?
Is dit vir Chicago was, dan het 'n Suid-Afrikaner ook die eerste keer 'n
Oscar gewen.
Dion Beebe - van Kaapstad.

Annette

skryf in boodskap news:3E7F21AD.2060908@rogers.com...
> Gisteraand het Kanada groot gewen. "Chicago" is
> geheel en al in Toronto verfilm. Alle tegniese
> fasiliteite en helpers is van Toronto.
> Michael Moore se "Bowling for Columbine" is
> ook in Halifax gemaak deur "Salter Productions,"
> omdat Moore geen Amerikaanse produksiemense kon kry
> wat daaraan wou vat nie. Dit is 'n siening van die
> "gun culture" van die Amerikaners. Salter Productions
> is 'n klein maatskappy, maar is verantwoordelik vir ons
> beste program van satire op Kanadese politiek - "This
> hour has 22 minutes."
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74877 is 'n antwoord op boodskap #74875] Ma, 24 Maart 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Wie het die Oscar gewen vir kamerawerk?
> Is dit vir Chicago was, dan het 'n Suid-Afrikaner ook die eerste keer 'n
> Oscar gewen.
> Dion Beebe - van Kaapstad.

Ek weet nie spesifiek van Kamera-werk nie,
maar "Chicago" het iets gewen wat te doen
het met die tegniese sy van die saak, want
die een ou het vir sy familie in Toronto
'n boodskap gestuur. Waar werk Dion Beebe?
Ek dink jy moet rogweg aanneem dat meeste
tegnici en sulke mense van Ontario was. Hulle
het juis veel gemaak van die "voice coach" wat
vir Richard Gere, Zeta-Jones en Renée Selweiger
(is dit hoe jy dit spel?) moes leer om te sing
asof hulle ou sangers was.
Deesdae word vreeslik baie movies in Toronto,
Vancouver of Montreal verfilm en dan word daar
net insetsels ingesit sodat dit moet lyk of dit
New York of so 'n plek is. Dis baie goedkoper,
daar is uitstekende tegniese vaardigheid in
veral Toronto en Vancouver en somtyds kry hulle
nog steun van die regering ook.

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74878 is 'n antwoord op boodskap #74877] Ma, 24 Maart 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En rustig gaan hul voort in die skadu van die Grootboom ...
skryf in boodskap news:3E7F4492.5040809@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Wie het die Oscar gewen vir kamerawerk?
>> Is dit vir Chicago was, dan het 'n Suid-Afrikaner ook die eerste keer 'n
>> Oscar gewen.
>> Dion Beebe - van Kaapstad.
>
> Ek weet nie spesifiek van Kamera-werk nie,
> maar "Chicago" het iets gewen wat te doen
> het met die tegniese sy van die saak, want
> die een ou het vir sy familie in Toronto
> 'n boodskap gestuur. Waar werk Dion Beebe?
> Ek dink jy moet rogweg aanneem dat meeste
> tegnici en sulke mense van Ontario was. Hulle
> het juis veel gemaak van die "voice coach" wat
> vir Richard Gere, Zeta-Jones en Ren�e Selweiger
> (is dit hoe jy dit spel?) moes leer om te sing
> asof hulle ou sangers was.
> Deesdae word vreeslik baie movies in Toronto,
> Vancouver of Montreal verfilm en dan word daar
> net insetsels ingesit sodat dit moet lyk of dit
> New York of so 'n plek is. Dis baie goedkoper,
> daar is uitstekende tegniese vaardigheid in
> veral Toronto en Vancouver en somtyds kry hulle
> nog steun van die regering ook.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74883 is 'n antwoord op boodskap #74877] Ma, 24 Maart 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het toe nie gewen nie - maar dit is ok.
Hier by ons in die Kaap is die filmbedryf ook besig om 'n bloeitydperk in
te gaan - dit is goedkoper vir die meeste Europese lande, en selfs vir
Amerika om hier te skiet, omdat dit relatief goedkoop is.
Annette

news:3E7F4492.5040809@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Wie het die Oscar gewen vir kamerawerk?
>> Is dit vir Chicago was, dan het 'n Suid-Afrikaner ook die eerste keer 'n
>> Oscar gewen.
>> Dion Beebe - van Kaapstad.
>
> Ek weet nie spesifiek van Kamera-werk nie,
> maar "Chicago" het iets gewen wat te doen
> het met die tegniese sy van die saak, want
> die een ou het vir sy familie in Toronto
> 'n boodskap gestuur. Waar werk Dion Beebe?
> Ek dink jy moet rogweg aanneem dat meeste
> tegnici en sulke mense van Ontario was. Hulle
> het juis veel gemaak van die "voice coach" wat
> vir Richard Gere, Zeta-Jones en Ren�e Selweiger
> (is dit hoe jy dit spel?) moes leer om te sing
> asof hulle ou sangers was.
> Deesdae word vreeslik baie movies in Toronto,
> Vancouver of Montreal verfilm en dan word daar
> net insetsels ingesit sodat dit moet lyk of dit
> New York of so 'n plek is. Dis baie goedkoper,
> daar is uitstekende tegniese vaardigheid in
> veral Toronto en Vancouver en somtyds kry hulle
> nog steun van die regering ook.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74912 is 'n antwoord op boodskap #74873] Di, 25 Maart 2003 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Michael Moore se "Bowling for Columbine" is
> ook in Halifax gemaak deur "Salter Productions,"
> omdat Moore geen Amerikaanse produksiemense kon kry
> wat daaraan wou vat nie.

Nou verstaan ek die blatante Kanadese propaganda wat in die dokumentêr
voorgekom het. Dit het my bietjie gesteur - veral nadat iemand dit
aan my uitgewys het - maar ek kon nie my vinger daarop plaas nie.
Michael Moore word natuurlik nou ERG swartgesmeer en vol modder gegooi
deur ons regs-konserwatief-geannekseerde, media hier in die VSA.
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74916 is 'n antwoord op boodskap #74877] Di, 25 Maart 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chicago het gewen vir:

1. Best Supporting Actress (Catherine Zeta Jones (hemele behoed ons!))
2. Art Direction
3. Costume Design
4. Film Editing
5. Best Picture
6. Sound

Cinematography het na "Road to Perdition" gegaan - 'n uitstekende film vir
die wat dit nog nie gesien het nie

Chicago was die grootste wenne hierdie jaar. My gunsteling Aktrise, Nicole
Kidman, het ook gewen vir "The Hours" Net jammer die siel word nou so maer.
Die "Foreign Language Film" wat gewen het was "Nowhere in Africa" - 'n
Duitse produksie.

Groete
Elaine

wrote:
>
> Ek weet nie spesifiek van Kamera-werk nie,
> maar "Chicago" het iets gewen wat te doen
> het met die tegniese sy van die saak, want
> die een ou het vir sy familie in Toronto
> 'n boodskap gestuur.
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74919 is 'n antwoord op boodskap #74912] Di, 25 Maart 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Nou verstaan ek die blatante Kanadese propaganda wat in die dokumentêr
> voorgekom het.

Ek het nog nie die film gesien nie. Net
uittreksels. Waaruit het die "blatante
Kanadese propaganda" bestaan?

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74920 is 'n antwoord op boodskap #74919] Di, 25 Maart 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Ek het nog nie die film gesien nie. Net
> uittreksels. Waaruit het die "blatante
> Kanadese propaganda" bestaan?

Dat Kanada so 'n veilige plek is, en dat julle nooit julle deure sluit
nie, en dat julle nie so hardwerkend soos ons hoef te wees nie, maar
'n beter of soortgelyke lewensstandaard kan handhaaf, ens.

(Terloops, ons sluit ook omtrent nooit ons deure nie, maar dit het
dalk hoosaaklik te make met die area waarin ons woon, en die feit dat
Athens 'n "klein" studentedorpie is.)
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74928 is 'n antwoord op boodskap #74920] Di, 25 Maart 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Dat Kanada so 'n veilige plek is, en dat julle nooit julle deure sluit
> nie, en dat julle nie so hardwerkend soos ons hoef te wees nie, maar
> 'n beter of soortgelyke lewensstandaard kan handhaaf, ens.

> (Terloops, ons sluit ook omtrent nooit ons deure nie

Ag toggie, nog mense wat die "deure-sluit-of
-te-not mite holrug ry. Ek bly seker nie in
Kanada nie, want nie alleen word ons deure
met tv kameras bespied nie, maar ons sluit
die voordeur van ons woonstel elke keer as
ons die woonstel verlaat. Ook as ons binne-
in is. En ons bly op die stil 17de vloer van
'n baie besadigde condominium in 'n baie
besadigde deel van die groter Ottawa.
Een van ons seuns het nou onlangs na 'n
klein dorpie buite Ottawa getrek, maar een
van die eerste dinge wat hulle gedoen het, is
om diefalarm te laat insit. (Die plek waar hy
bly is wel 'n negentiende eeuse dorpie, maar dit
het 'n baie upscale deel met baie luukse huise,
wat bewoon word deur mense wat in Kanata, die
silicon valley van Kanada, werk. Kanata is net
omtrent 15 minute met 'n kar weg. Carp, die
dorpie, het ook die eer om die Diefenbunker te
huisves. Die Diefenbunker is die ondergrondse
bunker wat gebou is in die sestigerjare deur
eerste minister Diefenbaker om die regering van
Kanada te huisves sou daar 'n atoomaanval Ottawa
bedreig. Dis nou 'n museum.)

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74929 is 'n antwoord op boodskap #74920] Di, 25 Maart 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

en dat julle nie so hardwerkend soos ons hoef te wees nie, maar
> 'n beter of soortgelyke lewensstandaard kan handhaaf, ens.

Nog 'n knaende getokkel op die ou ramkietjie,
veral deur Amerikaners wat dink dat hulle sóó
vreeslik hard werk. Ek sou dink dat Kanadese
net so hard of soms nog harder werk as sommige
Amerikaners. Ek het 'n seun wat in Toronto
gewerk het en nou in San Jose vir dieselfde
maatskappy werk. En ek weet nie of ek dit vir
my verbeel nie, maar hy is nou meer by die huis
as toe hy in Toronto was.
'n Kanadese komediant het nou die dag gesê:
"Canadians are unarmed Americans with health
coverage."

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74931 is 'n antwoord op boodskap #74929] Wo, 26 Maart 2003 01:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Nog 'n knaende getokkel op die ou ramkietjie,
> veral deur Amerikaners wat dink dat hulle sóó
> vreeslik hard werk. Ek sou dink dat Kanadese
> net so hard of soms nog harder werk as sommige
> Amerikaners.

Die harde waarheid lyk egter rerig nie so mooi hier in Amerika nie,
Gloudina. Ek kan die feite vir jou gaan soek, en hier voorlê - maar
jy kan my ook maar glo dat dit 'n bekende, gepubliseerde feit is dat
Amerikaners die langste werksure het. Dit gaan saam met die lelike
kant van Kapitalisme (waar die werker misbruik word deur die werkgewer
vir meer wins - langer ure, minder werkers = goedkoper arbeid en
produksiekoste en hoër winsgrense).
Noam Chomsky het al baie hieroor te sê gehad .
Aangesien julle 'n hoofsaaklik Sosialistiese stelsel het, wat
veronderstel is om na julle "working poor" om te sien, maak dit nie
vir my sin dat jy sê julle mense werk net so hard as ons s'n nie. (Ek
praat van die werkersklas - die working poor - die gemiddelde blue
collar worker /Amerikaner) Dit is half logies dat professionele mense
dwarsoor die wereld sal dieselfde werksetiek hê, so ek verwys nie
daardie groep mense nie - en Michael Moore ook nie.

Juliet Schor, a professor of sociology at Boston College, outeur van
o.a "The Overworked American" , skryf die volgende artikel in die NY
Times:
http://www.nytimes.com/2002/09/02/opinion/02SCHO.html?ex=103 2065007&ei=1&en=9c76ae2599e7822f

Why Americans Should Rest
By JULIET SCHOR

BOSTON
In the last decade an annual Labor Day ritual has emerged: bemoaning
the national workload. The story has a thousand angles. The United
States surpasses workaholic Japan in average hours. Dot-commers go
24/7. The family dinner has disappeared. The working poor are holding
three and four jobs just to make ends meet. Neither the renewed
commitment to family and community after Sept. 11 nor the presence of
a committed leisure enthusiast in the White House seems to have had an
impact. Worker overload has felt like an intransigent problem.

But this year might be different. More free time might just be the
silver lining in the clouds of a depressed economy, corporate scandals
and the hangover from the 1990's consumer binge.

The story of the overworked American (my book of that title was
published a decade ago) has legs largely because working hours have
risen for three decades. According to estimates from the Economic
Policy Institute, between 1973 and 1998 average annual hours increased
from 1,720 to 1,898. Recognition of the problem became widespread, as
armies of "work-family consultants" counseled corporations on how to
achieve "balance." Most large companies put flexible work options on
the books. The academic literature mushroomed. But these changes
hardly made a dent.

Why has overwork been so persistent? One reason is that it is
generally more profitable for firms to employ a small work force for
long hours. The benefits costs are lower, employers can be more
selective about whom they hire, and hours are a simple (if inaccurate)
proxy for commitment. Employees who dislike the long hours have
typically had to change jobs, or even occupations, to gain free time.

During the 1990's, robust consumer demand intensified these
incentives. The boom also created great opportunity for individuals,
which spurred work effort. While workers made significant gains in
employment and income, they paid with their time. Indeed, by the end
of the decade, it had begun to feel like Industrial Revolution redux,
with a massive outpouring of work effort. Overtime hours, already at
record highs, rose further. By the end of the decade, married couples
with children logged an additional 151 hours of work annually.

And despite their strengthening labor-market position, employees
failed to gain legal rights to vacation time — in sharp contrast to
Europeans. While my book caused a controversy over whether working
hours had in fact increased, by the mid-1990's even the time-diary
data wielded by my critics had begun to register increases in work
time. The first Industrial Revolution paradox — labor-saving
technologies resulting in more, rather than less work — was repeating
itself.

These developments created a blowback effect. Rising hours led to
rising incomes, which in turn raised the consumer norms that
households adhere to. Prosperity turned more luxuries into necessities
and raised aspirations: for consumer electronics, larger homes,
travel, larger vehicles.

But because the gains in income and wealth went disproportionately to
upper-income households, most families could only realize higher
spending norms by putting in additional hours and taking on debt. By
1997, the National Survey of the Changing Workforce found that nearly
two-thirds of employees were on the job more than they wanted to be.

Much of this has changed during the last year. Many firms are facing
stagnant or declining demand, lower earnings and pressure to cut back
on labor. On the household side, there is a new rationale for
restraint in consumption. Personal bankruptcies are soaring again,
trillions of dollars in wealth have vanished in a falling market and
economic opportunity is harder to find. These developments make it an
ideal moment to reduce hours broadly rather than eliminate jobs.

We've heard a lot in the last year from national leaders about the
need for sacrifice and community. Surely allocating work more
equitably should be part of any change. A creative policy might turn
these worthy sentiments into reality. Employees on reduced schedules
could be authorized to collect partial unemployment insurance;
Congress could give tax breaks to firms that enact work
redistribution.

A year ago, such proposals might have been dismissed as unrealistic.
But the financial scandals of recent months have created an opening
for a more comprehensive questioning of corporate behavior. As long as
we're scrutinizing the relationship between companies and their
shareholders and pensioners, how about looking at the inflexible work
norms imposed on workers?

During the last six months, a national "Take Back Your Time Day"
movement has gained momentum, urging Americans to take the day off on
Oct. 24, 2003. The date, coming nine weeks before the end of the year,
symbolizes the additional nine weeks Americans work in comparison to
Continental Western Europeans.

In the end, even more than work schedules, incomes and employment are
at stake: our choices affect the rest of the world. For the last half
century, America's tendency has been to consume more, rather than work
less. This propensity to work is central to why the United States is
among the world's wealthiest nations as well as the unrivaled leader
in resource depletion, carbon-dioxide emissions and environmental
impact. By next Labor Day, perhaps, the message will be that we're
slowing down, sharing the work and consuming a little less.
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74933 is 'n antwoord op boodskap #74920] Wo, 26 Maart 2003 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Katryn

Michael Moore vertel baie half truths in Bowling for Columbine, en die
een waarna jy hierbo verwys het is een van die meer blatante leuens wat
hy kwyt raak. Dit was vir my ongelooflik gewees, want al die misdaad wat
ek ooit in Noord Amerika teegekom het was in Kanada (Vancouver en
Victoria). Dalk is wat hy se waar as jy Totonto en Flint, MI met mekaar
vergkelyk, maar definitief nie as jy Seattle en en Vancouver, BC
vergelyk nie.

Michael Moore gaan ook aan oor die beter rasse verhoudinge in Kanada,
wat dalk so is. Ek vind dit dan baie ironies dat die een swart persoon
wat hy dan in Toronto vind om 'n onderhoud mee te voer, van die VSA af is?

Die fliek is nietemin baie "provocative" (wat's die afrikaans?), en die
onderwerpe wat hy aanraak, soos "gun control" en "paranoia", moet sonder
twyfel meer in die' gemeenskap bespreek word.

Vir die wat die fliek nog nie gesien het nie, daar is clips beskikbaar
by http://www.bowlingforcolumbine.com/home.php

Eugene

Katryn wrote:
> "@rogers.com" wrote:
>
>
>> Ek het nog nie die film gesien nie. Net
>> uittreksels. Waaruit het die "blatante
>> Kanadese propaganda" bestaan?
>
>
> Dat Kanada so 'n veilige plek is, en dat julle nooit julle deure sluit
> nie, en dat julle nie so hardwerkend soos ons hoef te wees nie, maar
> 'n beter of soortgelyke lewensstandaard kan handhaaf, ens.
>
> (Terloops, ons sluit ook omtrent nooit ons deure nie, maar dit het
> dalk hoosaaklik te make met die area waarin ons woon, en die feit dat
> Athens 'n "klein" studentedorpie is.)
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74934 is 'n antwoord op boodskap #74931] Wo, 26 Maart 2003 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek wens Noam Chaumsky kan meer blootstelling in die Amerikaanse
"mainstream" media kry.

Katryn wrote:
> "@rogers.com" wrote:
>
>
>> Nog 'n knaende getokkel op die ou ramkietjie,
>> veral deur Amerikaners wat dink dat hulle sóó
>> vreeslik hard werk. Ek sou dink dat Kanadese
>> net so hard of soms nog harder werk as sommige
>> Amerikaners.
>
>
> Die harde waarheid lyk egter rerig nie so mooi hier in Amerika nie,
> Gloudina. Ek kan die feite vir jou gaan soek, en hier voorlê - maar
> jy kan my ook maar glo dat dit 'n bekende, gepubliseerde feit is dat
> Amerikaners die langste werksure het. Dit gaan saam met die lelike
> kant van Kapitalisme (waar die werker misbruik word deur die werkgewer
> vir meer wins - langer ure, minder werkers = goedkoper arbeid en
> produksiekoste en hoër winsgrense).
> Noam Chomsky het al baie hieroor te sê gehad .
> Aangesien julle 'n hoofsaaklik Sosialistiese stelsel het, wat
> veronderstel is om na julle "working poor" om te sien, maak dit nie
> vir my sin dat jy sê julle mense werk net so hard as ons s'n nie. (Ek
> praat van die werkersklas - die working poor - die gemiddelde blue
> collar worker /Amerikaner) Dit is half logies dat professionele mense
> dwarsoor die wereld sal dieselfde werksetiek hê, so ek verwys nie
> daardie groep mense nie - en Michael Moore ook nie.
>
> Juliet Schor, a professor of sociology at Boston College, outeur van
> o.a "The Overworked American" , skryf die volgende artikel in die NY
> Times:
> http://www.nytimes.com/2002/09/02/opinion/02SCHO.html?ex=103 2065007&ei=1&en=9c76ae2599e7822f
>
> Why Americans Should Rest
> By JULIET SCHOR
>
>
> BOSTON
> In the last decade an annual Labor Day ritual has emerged: bemoaning
> the national workload. The story has a thousand angles. The United
> States surpasses workaholic Japan in average hours. Dot-commers go
> 24/7. The family dinner has disappeared. The working poor are holding
> three and four jobs just to make ends meet. Neither the renewed
> commitment to family and community after Sept. 11 nor the presence of
> a committed leisure enthusiast in the White House seems to have had an
> impact. Worker overload has felt like an intransigent problem.
>
> But this year might be different. More free time might just be the
> silver lining in the clouds of a depressed economy, corporate scandals
> and the hangover from the 1990's consumer binge.
>
> The story of the overworked American (my book of that title was
> published a decade ago) has legs largely because working hours have
> risen for three decades. According to estimates from the Economic
> Policy Institute, between 1973 and 1998 average annual hours increased
> from 1,720 to 1,898. Recognition of the problem became widespread, as
> armies of "work-family consultants" counseled corporations on how to
> achieve "balance." Most large companies put flexible work options on
> the books. The academic literature mushroomed. But these changes
> hardly made a dent.
>
> Why has overwork been so persistent? One reason is that it is
> generally more profitable for firms to employ a small work force for
> long hours. The benefits costs are lower, employers can be more
> selective about whom they hire, and hours are a simple (if inaccurate)
> proxy for commitment. Employees who dislike the long hours have
> typically had to change jobs, or even occupations, to gain free time.
>
> During the 1990's, robust consumer demand intensified these
> incentives. The boom also created great opportunity for individuals,
> which spurred work effort. While workers made significant gains in
> employment and income, they paid with their time. Indeed, by the end
> of the decade, it had begun to feel like Industrial Revolution redux,
> with a massive outpouring of work effort. Overtime hours, already at
> record highs, rose further. By the end of the decade, married couples
> with children logged an additional 151 hours of work annually.
>
> And despite their strengthening labor-market position, employees
> failed to gain legal rights to vacation time — in sharp contrast to
> Europeans. While my book caused a controversy over whether working
> hours had in fact increased, by the mid-1990's even the time-diary
> data wielded by my critics had begun to register increases in work
> time. The first Industrial Revolution paradox — labor-saving
> technologies resulting in more, rather than less work — was repeating
> itself.
>
> These developments created a blowback effect. Rising hours led to
> rising incomes, which in turn raised the consumer norms that
> households adhere to. Prosperity turned more luxuries into necessities
> and raised aspirations: for consumer electronics, larger homes,
> travel, larger vehicles.
>
> But because the gains in income and wealth went disproportionately to
> upper-income households, most families could only realize higher
> spending norms by putting in additional hours and taking on debt. By
> 1997, the National Survey of the Changing Workforce found that nearly
> two-thirds of employees were on the job more than they wanted to be.
>
> Much of this has changed during the last year. Many firms are facing
> stagnant or declining demand, lower earnings and pressure to cut back
> on labor. On the household side, there is a new rationale for
> restraint in consumption. Personal bankruptcies are soaring again,
> trillions of dollars in wealth have vanished in a falling market and
> economic opportunity is harder to find. These developments make it an
> ideal moment to reduce hours broadly rather than eliminate jobs.
>
> We've heard a lot in the last year from national leaders about the
> need for sacrifice and community. Surely allocating work more
> equitably should be part of any change. A creative policy might turn
> these worthy sentiments into reality. Employees on reduced schedules
> could be authorized to collect partial unemployment insurance;
> Congress could give tax breaks to firms that enact work
> redistribution.
>
> A year ago, such proposals might have been dismissed as unrealistic.
> But the financial scandals of recent months have created an opening
> for a more comprehensive questioning of corporate behavior. As long as
> we're scrutinizing the relationship between companies and their
> shareholders and pensioners, how about looking at the inflexible work
> norms imposed on workers?
>
> During the last six months, a national "Take Back Your Time Day"
> movement has gained momentum, urging Americans to take the day off on
> Oct. 24, 2003. The date, coming nine weeks before the end of the year,
> symbolizes the additional nine weeks Americans work in comparison to
> Continental Western Europeans.
>
> In the end, even more than work schedules, incomes and employment are
> at stake: our choices affect the rest of the world. For the last half
> century, America's tendency has been to consume more, rather than work
> less. This propensity to work is central to why the United States is
> among the world's wealthiest nations as well as the unrivaled leader
> in resource depletion, carbon-dioxide emissions and environmental
> impact. By next Labor Day, perhaps, the message will be that we're
> slowing down, sharing the work and consuming a little less.
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74935 is 'n antwoord op boodskap #74933] Wo, 26 Maart 2003 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
N7470 wrote:

> Michael Moore vertel baie half truths in Bowling for Columbine, en die
> een waarna jy hierbo verwys het is een van die meer blatante leuens wat
> hy kwyt raak.

Ja, ai - ek wens jy het dit nooit aan my uitgewys nie! Ek het baie
van hom gehou - sy Canadian Bacon veral is NOGSTEEDS na al die jare,
vir my skreeusnaaks! :-)
Sy "Stupid White Men" het ook ure van genot verskaf. :-)
Maar hy is 'n radical leftist, en soos jy ook al vir my genoem het -
mens moenie vergeet dat hy primer 'n "entertainer" is nie.

> Michael Moore gaan ook aan oor die beter rasse verhoudinge in Kanada,
> wat dalk so is. Ek vind dit dan baie ironies dat die een swart persoon
> wat hy dan in Toronto vind om 'n onderhoud mee te voer, van die VSA af is?

Ongelukkig was ek nog nooit in Kanada nie, maar ek aanvaar en glo
wat jy sê. Noudat ek gelees het dat BFC deur die Canucks gesponsor
was, maak hierdie tipe van halwe waarhede/propaganda dalk meer sin?

> Die fliek is nietemin baie "provocative" (wat's die afrikaans?), en die
> onderwerpe wat hy aanraak, soos "gun control" en "paranoia", moet sonder
> twyfel meer in die' gemeenskap bespreek word.

Presies! Hy laat mens dink.
Ek is nou nie seker wat provocative in afr sal wees nie - dalk
"uitdagend"?
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74936 is 'n antwoord op boodskap #74931] Wo, 26 Maart 2003 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:


> Aangesien julle 'n hoofsaaklik Sosialistiese stelsel het, wat
> veronderstel is om na julle "working poor" om te sien, maak dit nie
> vir my sin dat jy sê julle mense werk net so hard as ons s'n nie.

Miskien is daar 'n misverstand oor wat
"hard werk" beteken. Sover dit my aangaan,
beteken "hard werk" om jou alles te gee
in jou werk, en ek dink Kanadese doen dit
net so gereeld soos Amerikaners of Engelse
of Nederlanders. Ons dokters en ons straat-
veërs en ons onderwysers en ons bouwers
van huise en treine werk heelwaarskynlik
net so hard soos die mense in die VSA.
En word in sommige gevalle nie eens soveel
betaal as in die VSA nie.
Dit is wel waar dat hoe minder inkomste
'n persoon het, hoe meer hy kan staat maak
op hulp van regeringskant. En een van die
beste dinge wat hulle die afgelope jaar
ingebring het, is om vir werkende ouers
twaalf maande "maternity leave" te gee, wat
gedeel kan word deur die pa en die ma.

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74937 is 'n antwoord op boodskap #74933] Wo, 26 Maart 2003 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N7470 wrote:

want al die misdaad wat
> ek ooit in Noord Amerika teegekom het was in Kanada (Vancouver en
> Victoria)

Nouja, daar het jy dit, Bees en Koot. Sit
dit in julle pype en rook dit.
Maar Victoria?

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74944 is 'n antwoord op boodskap #74935] Wo, 26 Maart 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou darem dat die mense in Canada wat hul deure nie toesluit nie, in
die film ook toegee dat hulle al beroof is. Ek het nie die gevoel gehad dat
hy sê dat Canadese minder werk nie, hy het veral die mediese en sosiale
beskerming benadruk.
Hilda.

"Katryn" skryf in boodskap news:96528vobvbdvmq76bs8c80i9qckm0kh919@4ax.com...
> N7470 wrote:
>
>> Michael Moore vertel baie half truths in Bowling for Columbine, en die
>> een waarna jy hierbo verwys het is een van die meer blatante leuens wat
>> hy kwyt raak.
>
> Ja, ai - ek wens jy het dit nooit aan my uitgewys nie! Ek het baie
> van hom gehou - sy Canadian Bacon veral is NOGSTEEDS na al die jare,
> vir my skreeusnaaks! :-)
> Sy "Stupid White Men" het ook ure van genot verskaf. :-)
> Maar hy is 'n radical leftist, en soos jy ook al vir my genoem het -
> mens moenie vergeet dat hy primer 'n "entertainer" is nie.
>
>> Michael Moore gaan ook aan oor die beter rasse verhoudinge in Kanada,
>> wat dalk so is. Ek vind dit dan baie ironies dat die een swart persoon
>> wat hy dan in Toronto vind om 'n onderhoud mee te voer, van die VSA af
is?
>
> Ongelukkig was ek nog nooit in Kanada nie, maar ek aanvaar en glo
> wat jy sê. Noudat ek gelees het dat BFC deur die Canucks gesponsor
> was, maak hierdie tipe van halwe waarhede/propaganda dalk meer sin?
>
>> Die fliek is nietemin baie "provocative" (wat's die afrikaans?), en die
>> onderwerpe wat hy aanraak, soos "gun control" en "paranoia", moet sonder
>> twyfel meer in die' gemeenskap bespreek word.
>
> Presies! Hy laat mens dink.
> Ek is nou nie seker wat provocative in afr sal wees nie - dalk
> "uitdagend"?
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #74997 is 'n antwoord op boodskap #74944] Wo, 26 Maart 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" wrote:

> Ek het nie die gevoel gehad dat
> hy sê dat Canadese minder werk nie, hy het veral die mediese en sosiale
> beskerming benadruk.

Jy's reg, Hilda. Ek het myself baie swak uitgedruk.
Ek hoop nietemin dat baie mense hier in Amerika asook dwarsoor die
wereld die fliek sal kyk.
Re: Kanada se Oscars [boodskap #75157 is 'n antwoord op boodskap #74937] Di, 01 April 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Daai aeroplane (N7470 klink so...) was nog nooit in die slegte dele van SF
en S-C LA gewees nie.

Dies seker.

Bees

skryf in boodskap news:3E812112.2070401@rogers.com...
>
> N7470 wrote:
>
> want al die misdaad wat
>> ek ooit in Noord Amerika teegekom het was in Kanada (Vancouver en
>> Victoria)
>
>
> Nouja, daar het jy dit, Bees en Koot. Sit
> dit in julle pype en rook dit.
> Maar Victoria?
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #75161 is 'n antwoord op boodskap #74937] Di, 01 April 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
En nog 'n punt. Iemand wat Victoria en ernstige misdaad (in 'n Noord
Amerikaanse konteks) in dieselfde sin noem, moet gerook wees. Nie eers jy
glo dit nie Doudie. So dit gee ons 'n goeie aanduiding om nie regtig die res
wat hy (sy) se ernstig op te neem nie.

Dit is soos om te se Brandfort het Suider Afrika se grootste kar hijacking
probleem.

Nog anecdotes, anecdotes. Iemand wat homself N7470 noem se Vancouver het
die ernstigste misdaad in NA. Doudie glo hom want sy wil, feite word
gemaklikheidsonthalwe in die longdrop afgegooi.

My kop is so seer.

Bees

Feite en analise uitoorle armswaaiery, dag na dag.

skryf in boodskap news:3E812112.2070401@rogers.com...
>
> N7470 wrote:
>
> want al die misdaad wat
>> ek ooit in Noord Amerika teegekom het was in Kanada (Vancouver en
>> Victoria)
>
>
> Nouja, daar het jy dit, Bees en Koot. Sit
> dit in julle pype en rook dit.
> Maar Victoria?
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se Oscars [boodskap #75164 is 'n antwoord op boodskap #75161] Di, 01 April 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Bees wrote:

So dit gee ons 'n goeie aanduiding om nie regtig die res
> wat hy (sy) se ernstig op te neem nie.

Doudie glo hom want sy wil, feite word
> gemaklikheidsonthalwe in die longdrop afgegooi.

Maar jy maak presies dieselfde fout.
Jy beskuldig my dat ek Vancouver wil
probeer swartsmeer. Maar jy wil hom
witsmeer. Jy wil nie weet van al die
prostitute se geraamtes onder die
ekskrement van die varke op die vark-
plaas, en dat dele van Vancouver seker
van die gevaarlikste in Noord-Amerika
is nie. So asseblief. Wees eerlik.
Het julle al SARS gevalle daar in
Australië?

Gloudina
Re: Kanada se Oscars [boodskap #75179 is 'n antwoord op boodskap #75161] Wo, 02 April 2003 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bees,

Vancouver het 'n groter misdaad syfer as Seattle. Dit is wat ek gese
het, en definitief NIE dat Vancouver en/of Victoria die hoogste misdaad
syfer in Noord Amerika het nie. As jy die hele thread gelees het sou jy
gesien dat ek op Michael Moore se "Bowling for Columbine" reageer het.
Wat ek wil illustreer dat ek die teendeel kan bewys op wat hy in die
dokumenter kwyt raak. Gloudina het (surprise, surprise) my plasing buite
konteks geplaas.

Eugene

Bees wrote:
> En nog 'n punt. Iemand wat Victoria en ernstige misdaad (in 'n Noord
> Amerikaanse konteks) in dieselfde sin noem, moet gerook wees. Nie eers jy
> glo dit nie Doudie. So dit gee ons 'n goeie aanduiding om nie regtig die res
> wat hy (sy) se ernstig op te neem nie.
>
> Dit is soos om te se Brandfort het Suider Afrika se grootste kar hijacking
> probleem.
>
> Nog anecdotes, anecdotes. Iemand wat homself N7470 noem se Vancouver het
> die ernstigste misdaad in NA. Doudie glo hom want sy wil, feite word
> gemaklikheidsonthalwe in die longdrop afgegooi.
>
> My kop is so seer.
>
> Bees
>
> Feite en analise uitoorle armswaaiery, dag na dag.
>
>
> skryf in boodskap news:3E812112.2070401@rogers.com...
>
>> N7470 wrote:

>> want al die misdaad wat

>>> ek ooit in Noord Amerika teegekom het was in Kanada (Vancouver en
>>> Victoria)


>> Nouja, daar het jy dit, Bees en Koot. Sit
>> dit in julle pype en rook dit.
>> Maar Victoria?

>> Gloudina

>
SARS [boodskap #75190 is 'n antwoord op boodskap #75164] Wo, 02 April 2003 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat word SARS in Afrikaans genoem?

Wat doen SA om te keer dat dit binnekom?

(Ek praat nie van die Ontvanger van Inkomste nie)

"@rogers.com"
> Het julle al SARS gevalle daar in
> Australië?
>
> Gloudina
Re: SARS [boodskap #75200 is 'n antwoord op boodskap #75190] Wo, 02 April 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Wat word SARS in Afrikaans genoem?
>
> Wat doen SA om te keer dat dit binnekom?

Wat doen Nederland?
Dis alreeds 'n fiasko hier by ons
in Ontario, veral Toronto, waar vyf
mense dood is daaraan, en duisende
nou huisgekwarantyn word vir tien
dae. Hulle sluit hospitale vir buite-
besoekers, en kanselleer operasies.

Gloudina
Re: SARS [boodskap #75228 is 'n antwoord op boodskap #75200] Do, 03 April 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier was nog nie 'n geval van SARS nie. Hulle kontrolleer wel streng
op die lughawe, veral vlugte uit die ooste, en ja, Kanada.

Ons sit hier met die "vogelpest". Vra my nie wat dit in Afrikaans
genoem word nie. Dis gelukkig nie skadelik vir mense nie, maar die
hoenders word plaas vir plaas vernietig. Dit sit SARS bietjie in die
skaduwee, hoewel ons deeglik bewus is daarvan.

Klink nie of SA enigsins daarvan weet nie...

Weet nie wat straks gaan gebeur met die prys van eiers en hoendervleis
hier nie...

"@rogers.com"
> Max wrote:
>
>> Wat word SARS in Afrikaans genoem?
>>
>> Wat doen SA om te keer dat dit binnekom?
>
>
> Wat doen Nederland?
> Dis alreeds 'n fiasko hier by ons
> in Ontario, veral Toronto, waar vyf
> mense dood is daaraan, en duisende
> nou huisgekwarantyn word vir tien
> dae. Hulle sluit hospitale vir buite-
> besoekers, en kanselleer operasies.
>
> Gloudina
Re: SARS [boodskap #75233 is 'n antwoord op boodskap #75228] Do, 03 April 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier was een vermoedelike geval van SARS, maar die toetse was negatief.
Ons weet nie wat die reëlings by die lughawens is tov vlugte uit Kanada of
die Ooste nie.

Wat betref die vogelpest - vrouens het las daarvan sedert die jare toet:)))

Nee, ons weet niks van julle arme hoenders nie.
Hier gaan ons batteryhoenders dood van die hitte, nie van vole nie;)))

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022319.54f4c623@posting.google.com...
> Hier was nog nie 'n geval van SARS nie. Hulle kontrolleer wel streng
> op die lughawe, veral vlugte uit die ooste, en ja, Kanada.
>
> Ons sit hier met die "vogelpest". Vra my nie wat dit in Afrikaans
> genoem word nie. Dis gelukkig nie skadelik vir mense nie, maar die
> hoenders word plaas vir plaas vernietig. Dit sit SARS bietjie in die
> skaduwee, hoewel ons deeglik bewus is daarvan.
>
> Klink nie of SA enigsins daarvan weet nie...
>
> Weet nie wat straks gaan gebeur met die prys van eiers en hoendervleis
> hier nie...
>
> "@rogers.com"
>> Max wrote:
>>
>>> Wat word SARS in Afrikaans genoem?
>>>
>>> Wat doen SA om te keer dat dit binnekom?
>>
>>
>> Wat doen Nederland?
>> Dis alreeds 'n fiasko hier by ons
>> in Ontario, veral Toronto, waar vyf
>> mense dood is daaraan, en duisende
>> nou huisgekwarantyn word vir tien
>> dae. Hulle sluit hospitale vir buite-
>> besoekers, en kanselleer operasies.
>>
>> Gloudina
Re: SARS [boodskap #75262 is 'n antwoord op boodskap #75233] Do, 03 April 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

>
> Wat betref die vogelpest - vrouens het las daarvan sedert die jare toet:)))
>

Nou hoe bedoel mevrou dan nou?
Re: SARS [boodskap #75265 is 'n antwoord op boodskap #75262] Do, 03 April 2003 12:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie sorg vir die ou vogeltjies, mmmmmmmm??:))))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304030404.7973338f@posting.google.com...
> "Annette"
>
>>
>> Wat betref die vogelpest - vrouens het las daarvan sedert die jare toet:)))
>>
>
> Nou hoe bedoel mevrou dan nou?
Vorige onderwerp: Nie meer CNN
Volgende onderwerp: simple afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:35:42 MGT 2024