Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » simple afrikaans
simple afrikaans [boodskap #74844] Ma, 24 Maart 2003 07:32 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
terwyl ek die naweek vir iemand sit en wag blaai ek deur die
huisgenoot wat op die tafel le. voor waar die briewe is lees ek toe
van die draadverlengstuk wat by sy oor ingeprop is.

ag please daddy wil iemand tog nie die boertjies wat afrikaans so in
die naam van suiwerheid verkrag wakker skud nie. saam met die
kleinhuis vol snaakse 'afrikaanse' woorde wat mense soms gebruik is
dit `n wonder iemand verstaan dit nog. en dan is hulle altyd besig om
nog uit te dink..............

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74845 is 'n antwoord op boodskap #74844] Ma, 24 Maart 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie se verlengstuk in wie se oor?
Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.

En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pict7v8nn25lbm5l615bcl3dfhrflcg6pi@4ax.com...
> terwyl ek die naweek vir iemand sit en wag blaai ek deur die
> huisgenoot wat op die tafel le. voor waar die briewe is lees ek toe
> van die draadverlengstuk wat by sy oor ingeprop is.
>
> ag please daddy wil iemand tog nie die boertjies wat afrikaans so in
> die naam van suiwerheid verkrag wakker skud nie. saam met die
> kleinhuis vol snaakse 'afrikaanse' woorde wat mense soms gebruik is
> dit `n wonder iemand verstaan dit nog. en dan is hulle altyd besig om
> nog uit te dink..............
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74856 is 'n antwoord op boodskap #74845] Ma, 24 Maart 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wie se verlengstuk in wie se oor?
> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>
> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>
> Annette
>
>

die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
geloop en praat het.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74858 is 'n antwoord op boodskap #74856] Ma, 24 Maart 2003 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! van die ou tannie wat dink hy praat met homself?
Miskien het hy - wie sal nou weet. Sommige mense dink dit is belangrik om
die telefoon in die openbaar te gebruik sodat al wat leef en beef weet wat
hy/sy te sê het.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>
>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>
>> Annette
>>
>
> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
> geloop en praat het.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74864 is 'n antwoord op boodskap #74856] Ma, 24 Maart 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
vertaalwerk bietjie moeilik maak.
Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
geen poging aanwend nie?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>
>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>
>> Annette
>>
>
> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
> geloop en praat het.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74866 is 'n antwoord op boodskap #74864] Ma, 24 Maart 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So Jonas, hoe sou jy shock and awe vertaal?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
> geen poging aanwend nie?
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
>> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>>
>>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
>> geloop en praat het.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: simple afrikaans [boodskap #74867 is 'n antwoord op boodskap #74864] Ma, 24 Maart 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Mar 2003 15:32:32 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....

ek het nooit gese ek is trots daarop nie ;)

> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
> geen poging aanwend nie?
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
>> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:

>>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>>
>>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>

>> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
>> geloop en praat het.


>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74870 is 'n antwoord op boodskap #74867] Ma, 24 Maart 2003 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie warrie nie Skippie - mens doen snaakse dinge onder stres:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ub6u7vc3eh9oo0r6istganuasu6ant2f25@4ax.com...
> On Mon, 24 Mar 2003 15:32:32 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>
>
> ek het nooit gese ek is trots daarop nie ;)
>
>
>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>> geen poging aanwend nie?
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
>>> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>
>>>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>>>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>>>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>>>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>>>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>>>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>>>
>>>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>
>>> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
>>> geloop en praat het.
>
>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans [boodskap #74880 is 'n antwoord op boodskap #74866] Ma, 24 Maart 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wat van vrees en bewing?
Ek kan vir jou 'n hele paar Afrikaanse uitdrukkings gee en vra vir 'n
Engelse vertaling.
(Tussen ons gesê - 'n taal gee uiting aan sy mense se ervarings - min boere
het al "shock & awe" ervaar ...)

"Annette" skryf in boodskap news:b5n5us$29ih04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> So Jonas, hoe sou jy shock and awe vertaal?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>> geen poging aanwend nie?
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
>>> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Wie se verlengstuk in wie se oor?
>>>> Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>>>> die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>>>> Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>>>> moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>>>> anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>>>
>>>> En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>
>>> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
>>> geloop en praat het.
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: simple afrikaans [boodskap #74885 is 'n antwoord op boodskap #74880] Ma, 24 Maart 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
ooooo - ek het gedog skrik en verbasing:))))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5ni75$psc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - wat van vrees en bewing?
> Ek kan vir jou 'n hele paar Afrikaanse uitdrukkings gee en vra vir 'n
> Engelse vertaling.
> (Tussen ons gesê - 'n taal gee uiting aan sy mense se ervarings - min boere
> het al "shock & awe" ervaar ...)
> "Annette" wrote in message
> news:b5n5us$29ih04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So Jonas, hoe sou jy shock and awe vertaal?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>> geen poging aanwend nie?
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:vmnt7vo239ro9slge3028lvtln3d6qk07c@4ax.com...
>>>> On Mon, 24 Mar 2003 09:46:13 +0200, "Annette"
>>>> served the following to the group:
>>>>
>>>> >Wie se verlengstuk in wie se oor?
>>>> >Natuurlik kan mens gewone eenvoudige Afrikaans praat - maar jy weet mos -
>>>> >die klomp wat wil modern wees dink dit is mode om 'n mengelmoes van
>>>> >Afrikaans/Engels/Tsotsitaal/Fanagalo te praat, en die wat hooggeleerd is
>>>> >moet hulself onderskei van die kommen lot deur die gebruik van growwe
>>>> >anglisismes - solank dit lank is en hoogdrawend klink, is dit reg.
>>>> >
>>>> >En ek soek nog steeds die Afrikaans vir streetwise.
>>>> >
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> die verwysing was na iemand wat met `n walk & talk oor sy selfoon
>>>> geloop en praat het.
>>>>
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>
Re: simple afrikaans [boodskap #74888 is 'n antwoord op boodskap #74864] Di, 25 Maart 2003 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
> geen poging aanwend nie?

Los ons uit Jonas!!!

Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.

Van van Afrikaans
moenie worrie nie, ons ken dit nie

orraait!!!

julle eet brekfes

en ga maar so aan.

Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
nie!!!

Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)

Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
Re: simple afrikaans [boodskap #74894 is 'n antwoord op boodskap #74888] Di, 25 Maart 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons praat van ontbyt Rico.
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>> geen poging aanwend nie?
>
>
> Los ons uit Jonas!!!
>
> Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>
> Van van Afrikaans
> moenie worrie nie, ons ken dit nie
>
> orraait!!!
>
> julle eet brekfes
>
> en ga maar so aan.
>
> Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
> nie!!!
>
> Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>
> Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
> Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
> dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>
Re: simple afrikaans [boodskap #74903 is 'n antwoord op boodskap #74894] Di, 25 Maart 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
en ons van ontbijt :-)
maar ek al partykeer oor brekfes gelees

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons praat van ontbyt Rico.
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>> geen poging aanwend nie?
>>
>>
>> Los ons uit Jonas!!!
>>
>> Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>
>> Van van Afrikaans
>> moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>
>> orraait!!!
>>
>> julle eet brekfes
>>
>> en ga maar so aan.
>>
>> Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
>> nie!!!
>>
>> Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>
>> Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>> Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>> dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>
>
Re: simple afrikaans [boodskap #74924 is 'n antwoord op boodskap #74903] Di, 25 Maart 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> en ons van ontbijt :-)
> maar ek al partykeer oor brekfes gelees
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons praat van ontbyt Rico.
>> Annette
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> geen poging aanwend nie?
>>>
>>>
>>> Los ons uit Jonas!!!
>>>
>>> Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>
>>> Van van Afrikaans
>>> moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>
>>> orraait!!!
>>>
>>> julle eet brekfes
>>>
>>> en ga maar so aan.
>>>
>>> Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
>>> nie!!!
>>>
>>> Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>
>>> Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>> Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>> dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>
>>
>
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #74943 is 'n antwoord op boodskap #74924] Wo, 26 Maart 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>
> Annette
>
>

hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
afhaal?

>
> "Rico" wrote in message
> news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> en ons van ontbijt :-)
>> maar ek al partykeer oor brekfes gelees

>> Gr.Rico

>> "Annette" wrote in message
>> news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons praat van ontbyt Rico.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> > Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> > vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> > Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> > geen poging aanwend nie?
>>>>
>>>>
>>>> Los ons uit Jonas!!!
>>>>
>>>> Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>>
>>>> Van van Afrikaans
>>>> moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>>
>>>> orraait!!!
>>>>
>>>> julle eet brekfes
>>>>
>>>> en ga maar so aan.
>>>>
>>>> Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit
>>> uitspreek
>>>> nie!!!
>>>>
>>>> Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>>
>>>> Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>>> Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>>> dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>>
>>>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #74948 is 'n antwoord op boodskap #74943] Wo, 26 Maart 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou mond oopmaak om iets te byt.
Baie beskrywend, sou ek sê.
Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:cfg28vsf8rskl1dngp7ks06pcblb5v5dp5@4ax.com...
> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>
>> Annette
>>
>
> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
> afhaal?
>
>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> en ons van ontbijt :-)
>>> maar ek al partykeer oor brekfes gelees
>
>>> Gr.Rico
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons praat van ontbyt Rico.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> > > Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> > > vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> > > Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> > > geen poging aanwend nie?
>>>> >
>>>> >
>>>> > Los ons uit Jonas!!!
>>>> >
>>>> > Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>> >
>>>> > Van van Afrikaans
>>>> > moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>> >
>>>> > orraait!!!
>>>> >
>>>> > julle eet brekfes
>>>> >
>>>> > en ga maar so aan.
>>>> >
>>>> > Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit
>>>> uitspreek
>>>> > nie!!!
>>>> >
>>>> > Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>> >
>>>> > Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>>> > Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>>> > dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>> >
>>>>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #74951 is 'n antwoord op boodskap #74948] Wo, 26 Maart 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Mar 2003 09:08:33 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Jou mond oopmaak om iets te byt.
> Baie beskrywend, sou ek sê.
> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
> Annette
>
>

maar ek maak my mond `n paar duisend keer `n dag oop om te byt! daar
is ook mense wat hulle vas breek op ander tye van die dag maar
breakfast se darem heelwat meer as ontbyt

> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:cfg28vsf8rskl1dngp7ks06pcblb5v5dp5@4ax.com...
>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:

>>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>

>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>> afhaal?

>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> en ons van ontbijt :-)
>>>> maar ek al partykeer oor brekfes gelees
>>
>>>> Gr.Rico
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons praat van ontbyt Rico.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Rico" wrote in message
>>>> > news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> > > > Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> > > > vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> > > > Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> > > > geen poging aanwend nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Los ons uit Jonas!!!
>>>> > >
>>>> > > Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>> > >
>>>> > > Van van Afrikaans
>>>> > > moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>> > >
>>>> > > orraait!!!
>>>> > >
>>>> > > julle eet brekfes
>>>> > >
>>>> > > en ga maar so aan.
>>>> > >
>>>> > > Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
>>>> > > nie!!!
>>>> > >
>>>> > > Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>> > >
>>>> > > Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>>> > > Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>>> > > dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>> > >
>>>> >
>>
>>>

>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #74953 is 'n antwoord op boodskap #74951] Wo, 26 Maart 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan eet die Moslems breakfast in die aande gedurende Ramadaan:))
Die eerste keer wat jy jou mond oopmaak om iets te byt behoort in die oggend
te wees:)))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:vdm28v8jmt7feefdefhdhq63cd09a08t46@4ax.com...
> On Wed, 26 Mar 2003 09:08:33 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Jou mond oopmaak om iets te byt.
>> Baie beskrywend, sou ek sê.
>> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
>> Annette
>>
>
>
> maar ek maak my mond `n paar duisend keer `n dag oop om te byt! daar
> is ook mense wat hulle vas breek op ander tye van die dag maar
> breakfast se darem heelwat meer as ontbyt
>
>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:cfg28vsf8rskl1dngp7ks06pcblb5v5dp5@4ax.com...
>>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>
>>>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>
>>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>> afhaal?
>
>
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > en ons van ontbijt :-)
>>>> > maar ek al partykeer oor brekfes gelees
>>>
>>>> > Gr.Rico
>>>
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ons praat van ontbyt Rico.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Rico" wrote in message
>>>> > > news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > >
>>>> > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> > > > > Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> > > > > vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> > > > > Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> > > > > geen poging aanwend nie?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Los ons uit Jonas!!!
>>>> > > >
>>>> > > > Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>> > > >
>>>> > > > Van van Afrikaans
>>>> > > > moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>> > > >
>>>> > > > orraait!!!
>>>> > > >
>>>> > > > julle eet brekfes
>>>> > > >
>>>> > > > en ga maar so aan.
>>>> > > >
>>>> > > > Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit
>>>> > > uitspreek
>>>> > > > nie!!!
>>>> > > >
>>>> > > > Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>>> > > > Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>>> > > > dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>> > > >
>>>> > >
>>>
>>>>
>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75155 is 'n antwoord op boodskap #74948] Di, 01 April 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Selibaat?

"Annette" skryf in boodskap news:b5rku9$28u9nf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou mond oopmaak om iets te byt.
> Baie beskrywend, sou ek sê.
> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:cfg28vsf8rskl1dngp7ks06pcblb5v5dp5@4ax.com...
>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>> afhaal?
>>
>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3e8057d8$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> en ons van ontbijt :-)
>>>> maar ek al partykeer oor brekfes gelees
>>
>>>> Gr.Rico
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5ou6a$2ahmc2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ons praat van ontbyt Rico.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Rico" wrote in message
>>>> > news:3e7fd752$0$49106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:b5n1e3$dui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Jou verdiende loon as jy die "Huisgenoot" wil lees....
>>>> > > > Ek stem saam - maar ongelukkig is daar sekere woorde wat byderwetse
>>>> > > > vertaalwerk bietjie moeilik maak.
>>>> > > > Maar as ons moet kies wat doen ons - tog nie soos die Nederlanders wat soms
>>>> > > > geen poging aanwend nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Los ons uit Jonas!!!
>>>> > >
>>>> > > Ons het baie Nederlandse woorde en ons gebruik niet die Ingilse.
>>>> > >
>>>> > > Van van Afrikaans
>>>> > > moenie worrie nie, ons ken dit nie
>>>> > >
>>>> > > orraait!!!
>>>> > >
>>>> > > julle eet brekfes
>>>> > >
>>>> > > en ga maar so aan.
>>>> > >
>>>> > > Dis nie Afrikaans, om net 'n Ingilse woord te skryf soos julle dit uitspreek
>>>> > > nie!!!
>>>> > >
>>>> > > Julle is net so as ons, maar tog 'n bietjie anders :-)
>>>> > >
>>>> > > Gr.Rico, die ook nog dink oor Annette sy streetwise.
>>>> > > Wat se ons vir streetwise, ek sal nie weet nie
>>>> > > dis die besigheid van Arthur, maar waar is die ou???
>>>> > >
>>>> >
>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75189 is 'n antwoord op boodskap #75155] Wo, 02 April 2003 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Skerp, Suidwester, vlymskerp!!!

"Suidwester"

> Selibaat?
> "Annette" wrote in message
> news:b5rku9$28u9nf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jou mond oopmaak om iets te byt.
>> Baie beskrywend, sou ek sê.
>> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
>> Annette
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75204 is 'n antwoord op boodskap #75189] Wo, 02 April 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek het nog nooit aan selibaat en skerp in een sin gedink nie:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304012323.65a8c86e@posting.google.com...
> Skerp, Suidwester, vlymskerp!!!
>
> "Suidwester"
>
>> Selibaat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5rku9$28u9nf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jou mond oopmaak om iets te byt.
>>> Baie beskrywend, sou ek sê.
>>> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
>>> Annette
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75214 is 'n antwoord op boodskap #74943] Wo, 02 April 2003 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Threeships Mcduck skryf in
:
>
> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>
> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
> afhaal?

Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
- "Ont-" dui op die oorgang van 'n toestand nie(X) na toestand X.

- "-Byt"staan hier vir "eet".
Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").



:-bvb-:
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75241 is 'n antwoord op boodskap #75214] Do, 03 April 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Barend van B.
> Threeships Mcduck skryf in
> :
>>
>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>
>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>> afhaal?
>
> Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
> - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>
> - "-Byt"staan hier vir "eet".
> Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
> ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>
>
>
> :-bvb-:

Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75242 is 'n antwoord op boodskap #75204] Do, 03 April 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jong, Annette, ek is nou al tot oor my ore toe in die ander thread,
omdat ek onder die belt was. Tot ek daar uit is, sê ek niks meer
nie...

"Annette"
> :)) Ek het nog nooit aan selibaat en skerp in een sin gedink nie:))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0304012323.65a8c86e@posting.google.com...
>> Skerp, Suidwester, vlymskerp!!!
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> Selibaat?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5rku9$28u9nf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jou mond oopmaak om iets te byt.
>>>> Baie beskrywend, sou ek sê.
>>>> Ek wonder net wat Suidwester sal sê van vas elke nag:)))
>>>> Annette
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75249 is 'n antwoord op boodskap #75241] Do, 03 April 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die manne wat so tanne knaag in die nag.....ontbyt?

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304030043.53a56a70@posting.google.com...
> Barend van B.
>> Threeships Mcduck skryf in
>> :
>>>
>>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>
>>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>> afhaal?
>>
>> Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
>> - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>>
>> - "-Byt"staan hier vir "eet".
>> Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
>> ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>>
>>
>>
>> :-bvb-:
>
> Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75259 is 'n antwoord op boodskap #75249] Do, 03 April 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kners, Suidwester. Kners:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8c020e.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van die manne wat so tanne knaag in die nag.....ontbyt?
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0304030043.53a56a70@posting.google.com...
>> Barend van B.
>>> Threeships Mcduck skryf in
>>> :
>>>>
>>>> On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>>>> served the following to the group:
>>>>
>>>> >Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> >B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>>
>>>> hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>>> ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>>> die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>>> so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>>> afhaal?
>>>
>>> Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
>>> - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>>>
>>> - "-Byt"staan hier vir "eet".
>>> Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
>>> ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>>>
>>>
>>>
>>> :-bvb-:
>>
>> Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
>
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75310 is 'n antwoord op boodskap #75259] Vr, 04 April 2003 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ontkners?

"Annette" skryf in boodskap news:b6h8g3$5a760$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kners, Suidwester. Kners:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8c020e.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van die manne wat so tanne knaag in die nag.....ontbyt?
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0304030043.53a56a70@posting.google.com...
>>> Barend van B.
>>>> Threeships Mcduck skryf in
>>>> :
>>>> >
>>>> > On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"

>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> > >B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>> >
>>>> > hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>>> > ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>>> > die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>>> > so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>>> > afhaal?
>>>>
>>>> Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
>>>> - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>>>>
>>>> - "-Byt"staan hier vir "eet".
>>>> Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
>>>> ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> :-bvb-:
>>>
>>> Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
>>
>
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75320 is 'n antwoord op boodskap #75310] Vr, 04 April 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Ek laaik dit - dit pas so mooi by bed)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d2597.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Ontkners?
> "Annette" wrote in message
> news:b6h8g3$5a760$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kners, Suidwester. Kners:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8c020e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat van die manne wat so tanne knaag in die nag.....ontbyt?
>>> "Max" wrote in message
>>> news:e720f1c7.0304030043.53a56a70@posting.google.com...
>>>> Barend van B.
>>>> > Threeships Mcduck skryf in
>>>> > :
>>>> > >
>>>> > > On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>
>>>> > > served the following to the group:
>>>> > >
>>>> > > >Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> > > >B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>> > >
>>>> > > hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>>> > > ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>>> > > die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>>> > > so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>>> > > afhaal?
>>>> >
>>>> > Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
>>>> > - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>>>> >
>>>> > - "-Byt"staan hier vir "eet".
>>>> > Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
>>>> > ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>>>> >
>>>> >
>>>> > :-bvb-:
>>>>
>>>> Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
>>>
>>
>
Re: simple afrikaans - ontbyt [boodskap #75344 is 'n antwoord op boodskap #75320] Vr, 04 April 2003 12:43 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh! 'n Gekners...of 'n gekraak?

"Annette" skryf in boodskap news:b6jcjs$5u2m5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Ek laaik dit - dit pas so mooi by bed)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8d2597.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Ontkners?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6h8g3$5a760$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kners, Suidwester. Kners:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e8c020e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wat van die manne wat so tanne knaag in die nag.....ontbyt?
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:e720f1c7.0304030043.53a56a70@posting.google.com...
>>>> > Barend van B.
>>>> > > Threeships Mcduck skryf in
>>>> > > :
>>>> > > >
>>>> > > > On Wed, 26 Mar 2003 00:03:56 +0200, "Annette"
>>
>>>> > > > served the following to the group:
>>>> > > >
>>>> > > > >Brekfis - omdat B&B bed en brekfis spel, nie bed en ontbyt nie - dan was dit
>>>> > > > >B&O, en sommige mense kon miskien dink die plek stink:)))
>>>> > > >
>>>> > > > hierdie is nou tipies een van daai woorde wat vir my sin maak nie.
>>>> > > > ontbyt. wat beteken dit? die engels, breakfast, beteken tog dat dit
>>>> > > > die eerste maal van die dag is en dat jy die aand se 'fast' 'break'.
>>>> > > > so maak my slimmer, hoekom ontbyt? omdat jy jou tande van mekaar
>>>> > > > afhaal?
>>>> > >
>>>> > > Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast":
>>>> > > - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X.
>>>> > >
>>>> > > - "-Byt"staan hier vir "eet".
>>>> > > Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet.");
>>>> > > ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet.").
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > :-bvb-:
>>>> >
>>>> > Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt)
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kanada se Oscars
Volgende onderwerp: Klofiedag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:22:28 MGT 2024