|
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75206 is 'n antwoord op boodskap #75195] |
Wed, 02 April 2003 14:46 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker
> On 1 Apr 2003 23:19:23 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> "@rogers.com"
>>> Max wrote:
>
>
>>>> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
>>>> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
>
>
>>> Het jy al 'n perd probeer?
>
>>> Penkop
>>
>> Op 'n perd, of met 'n perd? ;-)
>
> Moenie doen met 'n perd nie. Ons het al genoeg met een muil!
>
> N.
Ha ha ha! Bly om te sien jy't weer jou sin vir humor terug!
|
|
|
|