Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beskrywende Afrikaanse woorde
Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 08:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
Wie gaan nog byvoeg by die lys?

match ( Engels) = vuurhoutjie
breakfast ( engels) = ontbyt
dentures ( engels) = gebit.
sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
mad ( to be mad at somebody) = kwaad
mad ( koekoes) = mal
o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
mango ( engels) = veselperske

Annette
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74968 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien 'n ou noem sy strandhuis: Lokken Fekker. Het jy al Casper de
Vries se verklaring vir die woord 'fok' gesien?

"Annette" skryf in boodskap news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>
> match ( Engels) = vuurhoutjie
> breakfast ( engels) = ontbyt
> dentures ( engels) = gebit.
> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
> mad ( koekoes) = mal
> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
> mango ( engels) = veselperske
>
> Annette
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74982 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Mar 2003 10:16:10 +0200, "Annette" wrote:

> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>
> match ( Engels) = vuurhoutjie
> breakfast ( engels) = ontbyt
> dentures ( engels) = gebit.
> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
> mad ( koekoes) = mal
> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
> mango ( engels) = veselperske
>
> Annette
>
>

Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
-vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
(Vlaams).

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74985 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gatvol=gatvol! Niks anders werk nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>
> match ( Engels) = vuurhoutjie
> breakfast ( engels) = ontbyt
> dentures ( engels) = gebit.
> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
> mad ( koekoes) = mal
> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
> mango ( engels) = veselperske
>
> Annette
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74987 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>
> match ( Engels) = vuurhoutjie
> breakfast ( engels) = ontbyt
> dentures ( engels) = gebit.
> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
> mad ( koekoes) = mal
> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
> mango ( engels) = veselperske
>
> Annette
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74988 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - hier's ene:

deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)

Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.

Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74993 is 'n antwoord op boodskap #74982] Wo, 26 Maart 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hê as julle nie boegoebrandewyn daar
het nie;)))
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9kb38voq14b86sie2ffb3lo7e7jbpv5pm2@4ax.com...
> On Wed, 26 Mar 2003 10:16:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>>
>> match ( Engels) = vuurhoutjie
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>> dentures ( engels) = gebit.
>> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
>> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
>> mad ( koekoes) = mal
>> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>> mango ( engels) = veselperske
>>
>> Annette
>>
>
> Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
> -vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
> (Vlaams).
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74994 is 'n antwoord op boodskap #74985] Wo, 26 Maart 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het alweer die kat aan die stert beet;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e81b3b4.0@news1.mweb.co.za...
> Gatvol=gatvol! Niks anders werk nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>>
>> match ( Engels) = vuurhoutjie
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>> dentures ( engels) = gebit.
>> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
>> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
>> mad ( koekoes) = mal
>> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>> mango ( engels) = veselperske
>>
>> Annette
>>
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74995 is 'n antwoord op boodskap #74988] Wo, 26 Maart 2003 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle hou ook van : Ja:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5scf2$6hv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - hier's ene:
>
> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>
> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>
> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74998 is 'n antwoord op boodskap #74956] Wo, 26 Maart 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.

> breakfast ( engels) = ontbyt

Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?

> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.

Is "voort seg ek" nie Hollands nie?
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75002 is 'n antwoord op boodskap #74995] Wo, 26 Maart 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het daai ene al waargeneem op BBC deur Engelse - seker maar waar die Pa
'n oorlogsgevangene in Duitsland was?

"Annette" skryf in boodskap news:b5shib$2blpps$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle hou ook van : Ja:)
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5scf2$6hv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - hier's ene:
>>
>> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>>
>> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
>> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>>
>> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>>
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75019 is 'n antwoord op boodskap #75002] Wo, 26 Maart 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hulle het The Gods Must be Crazy gesien:))))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5skam$9lv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het daai ene al waargeneem op BBC deur Engelse - seker maar waar die Pa
> 'n oorlogsgevangene in Duitsland was?
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5shib$2blpps$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle hou ook van : Ja:)
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5scf2$6hv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - hier's ene:
>>>
>>> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>>>
>>> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
>>> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>>>
>>> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>>>
>>
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75021 is 'n antwoord op boodskap #74988] Wo, 26 Maart 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is lief om ons vloekwoorde te gebruik:

Kak
Bliksem en
Donner

Hulle is ook lief vir broer, hoewel hulle dit "broe" uitspreek. Meneer,
hulle spreek dit "menee" uit en "Hoesit"

E

"Jonas" wrote:
>
> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>
> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>
> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75022 is 'n antwoord op boodskap #74993] Wo, 26 Maart 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Mar 2003 17:18:14 +0200, "Annette" wrote:

> Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hê as julle nie boegoebrandewyn daar
> het nie;)))
> Annette
>
Jy is reg! Dis hoogtyd daar kom 'n verteenwoordiger en 'n invoerder
vir die boegoebrandewyn in Vlaandere! Net soos vir die Kaapse wyne wat
hier tog al baie verkoop word. En ons het tog al Amarula, dus waarom
ook geen boegoe nie? Ek vind Suid-Afrika moet lid word van die
Europese Unie. Dan moet ons nie so baie invoerregte betaal nie.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75024 is 'n antwoord op boodskap #74998] Wo, 26 Maart 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Leuce, wat presies dink jy is 'n vas? Ek het in my lewe nog nooit gevas
nie, en ek geniet elke oggend ontbyt

Die voort seg ek is bietjie lank vir 'n hond om goed op te reageer - een
woord is baie beter - soos sit!! - nie gaan sit seg ek nie:)))

Annette

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3e81e9a0$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>
> Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?
>
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>
> Is "voort seg ek" nie Hollands nie?
>
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75027 is 'n antwoord op boodskap #74993] Wo, 26 Maart 2003 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf:
:
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:9kb38voq14b86sie2ffb3lo7e7jbpv5pm2@4ax.com...
>>
>> Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
>> -vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
>> (Vlaams).
>>
> Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hê as julle nie > boegoebrandewyn daar
> het nie;)))

Maar ons mense van die wêreld weet natuurlik almal hoe maltrappe is!
Buitendien:
'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
En as ek lieg, lieg ek in kommissie.
Daai sê my mamma tenminste altyd.
Ekself neem geen enkel risiko nie.
Snappíé-íé-íé(skril)!! om eens in plat Hollands te sê.

:-bvb-:
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75030 is 'n antwoord op boodskap #75027] Wo, 26 Maart 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Barend van B. wrote:

> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.

Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
verduidelik.
Waarom ek vra: ek weet dat daar in
Nederlands die woord "kween" bestaan,
wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
natuurlik familie van die Engelse
woord "queen" en word gewoonlik gebruik
om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
woord somtyds verskillende paaie loop. Het
"kwenie" iets met "kween" te doen?

Gloudina
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75032 is 'n antwoord op boodskap #75027] Wo, 26 Maart 2003 23:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Barend van B. skryf in
:
>
> "Annette" skryf:
> :
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:9kb38voq14b86sie2ffb3lo7e7jbpv5pm2@4ax.com...
>>>
>>> Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
>>> -vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
>>> (Vlaams).
>>>
>> Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hê as julle nie > boegoebrandewyn daar
>> het nie;)))
>
> Maar ons mense van die wêreld weet natuurlik almal hoe maltrappe is!
> Buitendien:
> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
> En as ek lieg, lieg ek in kommissie.
> Daai sê my mamma tenminste altyd.
> Ekself neem geen enkel risiko nie.

Ek haal slegs enkele uitsprake aan!
So kry ek geen klagte nie.
'n Mens moet seker maar altyd versigtig wees.
En ek aanvaar natuurlik geen enkele aanspreeklikheid vir enige uitspraak nie!
Brrrr!

> Snappíé-íé-íé(skril)!! om eens in plat Hollands te sê.

:-bvb-:
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75033 is 'n antwoord op boodskap #75030] Do, 27 Maart 2003 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in
:
>
> Barend van B. wrote:
>
>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
>
> Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
> verduidelik.
> Waarom ek vra: ek weet dat daar in
> Nederlands die woord "kween" bestaan,
> wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
> natuurlik familie van die Engelse
> woord "queen" en word gewoonlik gebruik
> om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
> woord somtyds verskillende paaie loop. Het
> "kwenie" iets met "kween" te doen?

Is slegs plat vir "Ek weet dit nie."
"Kween" ken ek nie.

:-bvb-:
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75038 is 'n antwoord op boodskap #75030] Do, 27 Maart 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Mar 2003 22:40:08 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Barend van B. wrote:
>
>
>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
>
> Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
> verduidelik.
> Waarom ek vra: ek weet dat daar in
> Nederlands die woord "kween" bestaan,
> wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
> natuurlik familie van die Engelse
> woord "queen" en word gewoonlik gebruik
> om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
> woord somtyds verskillende paaie loop. Het
> "kwenie" iets met "kween" te doen?
>
> Gloudina

Barend bedoel vanselfsprekend "ek weet dit nie", Gloudina.
Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
sterk agteruit. Ek het dit vroeër nog hoor uitspreek deur jonge mense
en hulle het toe bedoel: "'n frigied meisie". Maar soos jy weet doen
jonge mense dit wel meer: hulle voer woorde, wat nie baie meer gebesig
word, terug in en gee hulle 'n andere betekenis. Tog het hulle
taalgebruik miskien 'n grond want "kween" beteken ook "onvrugbare
koei" (dit word in dieselfde betekenis nou nog in Afrikaans gebesig
vir "onvrugbare bees, perd, ens"!).
In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
en die vroeëre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
skakels. Nog Oudnoors: "kwân" en Goties "qêns". Dis al 'n baie ou
woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunè" (vrou) en selfs in
Oudindies: "jâni".
Ek vind dit jammer dat dergelike oue woorde nou verdwyn terwyl ons
weet dat hulle duisende jare by ons taalpatrimonium het behoort. Maar,
ja, viswywe is teenwoordig netjies gekleed en gaan haarkapper toe,
frigiede meisies bestaan ook nie meer nie en wie het teenwoordig nog
'n probleem met sy onvrugbare koei?

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75056 is 'n antwoord op boodskap #75024] Do, 27 Maart 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b5t214$2cnjrc$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> "Voetleuce" wrote in message
> news:3e81e9a0$0$229@hades.is.co.za...

>> "Annette" wrote in message
>> news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...

>>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>>
>>> breakfast ( engels) = ontbyt

>> Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?

> Wel Leuce, wat presies dink jy is 'n vas? Ek het in my lewe nog nooit gevas
> nie, en ek geniet elke oggend ontbyt

Jy eet nadat jy gevas het (jy eet tog nie terwyl jy slaap nie). Wat is 'n
vas? 'n Vas is 'n langerige tydperk waarin daar nie geëet word nie. Lees
die Bybel of 'n woordeboek :-).

Maar dalk is "ontbyt" meer beskrywend. Ont = om iets te begin, byt = om te
eet. Dus ont+byt = begin_eet, beginmaaltyd.
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75068 is 'n antwoord op boodskap #75038] Do, 27 Maart 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
> wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
> onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
> sterk agteruit.
> In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
> Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
> teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
> en die vroeëre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
> skakels. Nog Oudnoors: "kwân" en Goties "qêns". Dis al 'n baie ou
> woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunè" (vrou) en selfs in
> Oudindies: "jâni".

Baie dankie vir die inligting. Dis altyd
interessant watter paadjies sekere Oud-
Germaanse woorde loop. In Goties is daar
twee woorde vir "boom": bagm en triu. Nou
sien mens dat Engels die woord "tree"
het en Nederlands + Afrikaans die woord
"boom." Maar mens kry nog die konneksie
in Engels met die woord "boom" terug in die
Engelse woord "beam."

Gloudina
Re: (KWEEN) Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75070 is 'n antwoord op boodskap #75068] Do, 27 Maart 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
>

Ek het in Nederland die woord "kween" nooit in die
spreek of skrijftaal gesien of gehoord nie.
Dit moet inderdaad 'n in onbruik geraak woord wees.
Egter hulle besig die woord "kwee" in die betekenis as
"oue en oorrype vrou" (word nie in van Dale vermeld nie)
waarschijnlik foutief gebruikt.
Onse van Dale se:
"kween (.;kwenen)- engels Queen en Quean (slet)- Gronings dialekt:
gune, Oudkerkslavisch Zena=vrouw, oude vrouw, oude jongejuffrouw,
lastige en altijd kagende vrouw, of een dier dat de geslachtskenmerken
van beide geslachten bezit maar in de regel beide onvolledig ontwikkeld.
Patrick

> Sterrenkijker wrote:
> Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
> wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
> onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
> sterk agteruit.
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75071 is 'n antwoord op boodskap #75027] Do, 27 Maart 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.

Ek sou dit nie weet nie!
Ek het nog nooit 'n dronk vrou in my bed gehad nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75099 is 'n antwoord op boodskap #75071] Vr, 28 Maart 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>
> Ek sou dit nie weet nie!
> Ek het nog nooit 'n dronk vrou in my bed gehad nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Het jy al enige vrou in jou bed gehad?

Max (Uit Nederland)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75100 is 'n antwoord op boodskap #75099] Vr, 28 Maart 2003 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Mar 2003 07:53:53 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Sterrenkijker
>>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.

>> Ek sou dit nie weet nie!
>> Ek het nog nooit 'n dronk vrou in my bed gehad nie!

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Het jy al enige vrou in jou bed gehad?
>
> Max (Uit Nederland)

Neen!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: (KWEEN) Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75101 is 'n antwoord op boodskap #75070] Vr, 28 Maart 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Mar 2003 18:04:56 +0000, p&l wrote:

> In article ,
> wrote:

>
> Ek het in Nederland die woord "kween" nooit in die
> spreek of skrijftaal gesien of gehoord nie.
> Dit moet inderdaad 'n in onbruik geraak woord wees.
> Egter hulle besig die woord "kwee" in die betekenis as
> "oue en oorrype vrou" (word nie in van Dale vermeld nie)
> waarschijnlik foutief gebruikt.
> Onse van Dale se:
> "kween (.;kwenen)- engels Queen en Quean (slet)- Gronings dialekt:
> gune, Oudkerkslavisch Zena=vrouw, oude vrouw, oude jongejuffrouw,
> lastige en altijd kagende vrouw, of een dier dat de geslachtskenmerken
> van beide geslachten bezit maar in de regel beide onvolledig ontwikkeld.
> Patrick
>

Moet ook eens let op die werkwoord "kwyn" (kwijnen in Nederlands). Dit
beteken ook: ou word..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75104 is 'n antwoord op boodskap #75099] Vr, 28 Maart 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280753.125f9012@posting.google.com...
> Sterrenkijker
>>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>>
>> Ek sou dit nie weet nie!
>> Ek het nog nooit 'n dronk vrou in my bed gehad nie!
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Het jy al enige vrou in jou bed gehad?
>
> Max (Uit Nederland)

Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))

Gr.Rico
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75112 is 'n antwoord op boodskap #75104] Sa, 29 Maart 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Mar 2003 21:17:01 +0100, "Rico" wrote:

> Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))

> Gr.Rico
>
Dis juis. Maar Max het dit nog nie geweet nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75134 is 'n antwoord op boodskap #75112] Ma, 31 Maart 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
beddens?

Of verkies jy mans?

Sterrenkijker
> On Fri, 28 Mar 2003 21:17:01 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))
>
>> Gr.Rico
>>
> Dis juis. Maar Max het dit nog nie geweet nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75144 is 'n antwoord op boodskap #75134] Di, 01 April 2003 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Mar 2003 00:21:35 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
> die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
> beddens?
>
> Of verkies jy mans?
>
>
Jy is in my oe slegs 'n brutale kêrel!

Norbert
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75145 is 'n antwoord op boodskap #75134] Di, 01 April 2003 01:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> So, Norbert, verkies jy vroue op
die strykplank (nie aan te beveel nie)

Verskoon my, maar hoekom is jy so
negatief oor die strykplank? Dis
tog ten minste gewoonlik opgestop
en dus bietjie sagter as die kombuis-
tafel. Ek dink jy moet 'n hoogte-
vrees hê.

Die Ruiter in die Nag
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75149 is 'n antwoord op boodskap #75144] Di, 01 April 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
> On 31 Mar 2003 00:21:35 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
>> die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
>> beddens?
>>
>> Of verkies jy mans?
>>
>>
> Jy is in my oe slegs 'n brutale kêrel!
>
> Norbert

Toemaar Norbert, sterk staan, elke pot kry (eventueel) 'n deksel...

Minder tyd agter die rekenaar, en meer tyd buite die deur...

Max
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75150 is 'n antwoord op boodskap #75145] Di, 01 April 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Max wrote:
>
>> So, Norbert, verkies jy vroue op
> die strykplank (nie aan te beveel nie)
>
>
> Verskoon my, maar hoekom is jy so
> negatief oor die strykplank? Dis
> tog ten minste gewoonlik opgestop
> en dus bietjie sagter as die kombuis-
> tafel. Ek dink jy moet 'n hoogte-
> vrees hê.
>
> Die Ruiter in die Nag

Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75152 is 'n antwoord op boodskap #75149] Di, 01 April 2003 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Apr 2003 00:02:42 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Toemaar Norbert, sterk staan, elke pot kry (eventueel) 'n deksel...
>
> Minder tyd agter die rekenaar, en meer tyd buite die deur...
>
> Max

Ek het jou nie nodig om met die vrouens 'n goeie verstandhouding te hê
nie. Jy moet my niks leer nie. Ek sal jou hierby beleef versoek om
maar uit my buurt te bly. Vir my is jy 'n lomperd!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75153 is 'n antwoord op boodskap #75150] Di, 01 April 2003 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Apr 2003 00:04:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...

Of miskien is jy dalk ook al 'n paar kere op jou klote geval met die
stokke van die strykplank tussen jou bene... Moet seer doen, nè?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75160 is 'n antwoord op boodskap #75150] Di, 01 April 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...

Het jy al 'n perd probeer?

Penkop
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75165 is 'n antwoord op boodskap #75153] Di, 01 April 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
> On 1 Apr 2003 00:04:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
>> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
>
> Of miskien is jy dalk ook al 'n paar kere op jou klote geval met die
> stokke van die strykplank tussen jou bene... Moet seer doen, nè?
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Aaah, nou het ek dit, jy's so 'n S&M tipe!
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75188 is 'n antwoord op boodskap #75160] Wo, 02 April 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Max wrote:
>
>
>> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
>> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
>
>
> Het jy al 'n perd probeer?
>
> Penkop

Op 'n perd, of met 'n perd? ;-)
Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75195 is 'n antwoord op boodskap #75188] Wo, 02 April 2003 10:24 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Apr 2003 23:19:23 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> "@rogers.com"
>> Max wrote:


>>> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
>>> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...


>> Het jy al 'n perd probeer?

>> Penkop
>
> Op 'n perd, of met 'n perd? ;-)

Moenie doen met 'n perd nie. Ons het al genoeg met een muil!

N.
Vorige onderwerp: Kongo - luukse onderhandelinge
Volgende onderwerp: Nie meer CNN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:13:56 MGT 2024