| Suidwesgoed [boodskap #75169] |
Di., 01 April 2003 16:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
agter die storie
Weet iemand?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwesgoed [boodskap #75185 is 'n antwoord op boodskap #75184] |
Wo., 02 April 2003 06:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Suidwester - is dit wanadministrasie, of maar net mense wat aanneem
dat hulle van hule voorregte gebruik kan maak?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8a8843.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het jou E-pos geantwoord. Soek by Die Republikein se webblad en as dit
> nie daar is nie, vra hulle vir die berigte want dit strek al oor 'n hele
> tydjie. In kort, dis wanadministrasie van die
> Werkloosheidversekeringsfonds van Namibië en amptenare wat hulleself verryk
> het ten koste van die fonds. Gaan maar so in Afrika............
> "Annette" wrote in message
> news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
>> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
>> agter die storie
>>
>> Weet iemand?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwesgoed [boodskap #75192 is 'n antwoord op boodskap #75169] |
Wo., 02 April 2003 09:59  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hier's die Republikein se adres:
http://www.republikein.com.na/
"Annette" skryf in boodskap news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
> agter die storie
>
> Weet iemand?
> Annette
>
|
|
|
|