Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwesgoed
Suidwesgoed [boodskap #75169] Di, 01 April 2003 16:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
agter die storie

Weet iemand?
Annette
Re: Suidwesgoed [boodskap #75184 is 'n antwoord op boodskap #75169] Wo, 02 April 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jou E-pos geantwoord. Soek by Die Republikein se webblad en as dit
nie daar is nie, vra hulle vir die berigte want dit strek al oor 'n hele
tydjie. In kort, dis wanadministrasie van die
Werkloosheidversekeringsfonds van Namibië en amptenare wat hulleself verryk
het ten koste van die fonds. Gaan maar so in Afrika............

"Annette" skryf in boodskap news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
> agter die storie
>
> Weet iemand?
> Annette
>
Re: Suidwesgoed [boodskap #75185 is 'n antwoord op boodskap #75184] Wo, 02 April 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Suidwester - is dit wanadministrasie, of maar net mense wat aanneem
dat hulle van hule voorregte gebruik kan maak?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8a8843.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het jou E-pos geantwoord. Soek by Die Republikein se webblad en as dit
> nie daar is nie, vra hulle vir die berigte want dit strek al oor 'n hele
> tydjie. In kort, dis wanadministrasie van die
> Werkloosheidversekeringsfonds van Namibië en amptenare wat hulleself verryk
> het ten koste van die fonds. Gaan maar so in Afrika............
> "Annette" wrote in message
> news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
>> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
>> agter die storie
>>
>> Weet iemand?
>> Annette
>>
>
Re: Suidwesgoed [boodskap #75191 is 'n antwoord op boodskap #75185] Wo, 02 April 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom laat ek dit vir jou so stel: Daar is baie, baie werkers wat in die
publiek kla dat hulle aansoek doen vir uitbetaling van die fonds, maar dat
hulle nie die geld kry nie. Tipies sal daar geantwoord word dat hulle
agter is met die eise............maar dit is mos maar wanbestuur? Die
fonds is veronderstel om sy lede [die betalende publiek] te dien, maar hulle
kry boggerall! Die amptenare leef lekker vet en dik.....

"Annette" skryf in boodskap news:b6e1kv$483au$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Suidwester - is dit wanadministrasie, of maar net mense wat aanneem
> dat hulle van hule voorregte gebruik kan maak?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8a8843.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het jou E-pos geantwoord. Soek by Die Republikein se webblad en as
> dit
>> nie daar is nie, vra hulle vir die berigte want dit strek al oor 'n hele
>> tydjie. In kort, dis wanadministrasie van die
>> Werkloosheidversekeringsfonds van Namibië en amptenare wat hulleself
> verryk
>> het ten koste van die fonds. Gaan maar so in Afrika............
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
>>> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
>>> agter die storie
>>>
>>> Weet iemand?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Suidwesgoed [boodskap #75192 is 'n antwoord op boodskap #75169] Wo, 02 April 2003 09:59 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier's die Republikein se adres:
http://www.republikein.com.na/

"Annette" skryf in boodskap news:b6cgao$3pcnf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is 'n probleem met die beleggings wat Namibië se Social
> Security Commission gemaak het. Wat het gebeur en wat is die storie
> agter die storie
>
> Weet iemand?
> Annette
>
Vorige onderwerp: " Atta unsar pu in himinam " deur R.K. BELCHER
Volgende onderwerp: Kongo - luukse onderhandelinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 06:00:32 MGT 2024