| Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74956] |
Wo., 26 Maart 2003 08:16  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
Wie gaan nog byvoeg by die lys?
match ( Engels) = vuurhoutjie
breakfast ( engels) = ontbyt
dentures ( engels) = gebit.
sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
mad ( to be mad at somebody) = kwaad
mad ( koekoes) = mal
o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
mango ( engels) = veselperske
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74993 is 'n antwoord op boodskap #74982] |
Wo., 26 Maart 2003 15:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hê as julle nie boegoebrandewyn daar
het nie;)))
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9kb38voq14b86sie2ffb3lo7e7jbpv5pm2@4ax.com...
> On Wed, 26 Mar 2003 10:16:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>>
>> match ( Engels) = vuurhoutjie
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>> dentures ( engels) = gebit.
>> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
>> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
>> mad ( koekoes) = mal
>> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>> mango ( engels) = veselperske
>>
>> Annette
>>
>
> Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
> -vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
> (Vlaams).
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74994 is 'n antwoord op boodskap #74985] |
Wo., 26 Maart 2003 15:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het alweer die kat aan die stert beet;)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e81b3b4.0@news1.mweb.co.za...
> Gatvol=gatvol! Niks anders werk nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>> Wie gaan nog byvoeg by die lys?
>>
>> match ( Engels) = vuurhoutjie
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>> dentures ( engels) = gebit.
>> sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
>> mad ( to be mad at somebody) = kwaad
>> mad ( koekoes) = mal
>> o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>> mango ( engels) = veselperske
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #74995 is 'n antwoord op boodskap #74988] |
Wo., 26 Maart 2003 15:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle hou ook van : Ja:)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b5scf2$6hv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - hier's ene:
>
> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>
> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>
> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75019 is 'n antwoord op boodskap #75002] |
Wo., 26 Maart 2003 18:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, hulle het The Gods Must be Crazy gesien:))))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b5skam$9lv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het daai ene al waargeneem op BBC deur Engelse - seker maar waar die Pa
> 'n oorlogsgevangene in Duitsland was?
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5shib$2blpps$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle hou ook van : Ja:)
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5scf2$6hv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - hier's ene:
>>>
>>> deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
>>>
>>> Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
>>> Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
>>>
>>> Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75024 is 'n antwoord op boodskap #74998] |
Wo., 26 Maart 2003 20:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Leuce, wat presies dink jy is 'n vas? Ek het in my lewe nog nooit gevas
nie, en ek geniet elke oggend ontbyt
Die voort seg ek is bietjie lank vir 'n hond om goed op te reageer - een
woord is baie beter - soos sit!! - nie gaan sit seg ek nie:)))
Annette
"Voetleuce" skryf in boodskap news:3e81e9a0$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message news:b5rnrb$2ckjkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend is.
>
>> breakfast ( engels) = ontbyt
>
> Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?
>
>> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
>
> Is "voort seg ek" nie Hollands nie?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75030 is 'n antwoord op boodskap #75027] |
Wo., 26 Maart 2003 22:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Barend van B. wrote:
> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
verduidelik.
Waarom ek vra: ek weet dat daar in
Nederlands die woord "kween" bestaan,
wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
natuurlik familie van die Engelse
woord "queen" en word gewoonlik gebruik
om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
woord somtyds verskillende paaie loop. Het
"kwenie" iets met "kween" te doen?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75038 is 'n antwoord op boodskap #75030] |
Do., 27 Maart 2003 07:02   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Mar 2003 22:40:08 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Barend van B. wrote:
>
>
>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>> Kwenie - daai sê my swaer tenminste altyd.
>
> Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
> verduidelik.
> Waarom ek vra: ek weet dat daar in
> Nederlands die woord "kween" bestaan,
> wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
> natuurlik familie van die Engelse
> woord "queen" en word gewoonlik gebruik
> om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
> woord somtyds verskillende paaie loop. Het
> "kwenie" iets met "kween" te doen?
>
> Gloudina
Barend bedoel vanselfsprekend "ek weet dit nie", Gloudina.
Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
sterk agteruit. Ek het dit vroeër nog hoor uitspreek deur jonge mense
en hulle het toe bedoel: "'n frigied meisie". Maar soos jy weet doen
jonge mense dit wel meer: hulle voer woorde, wat nie baie meer gebesig
word, terug in en gee hulle 'n andere betekenis. Tog het hulle
taalgebruik miskien 'n grond want "kween" beteken ook "onvrugbare
koei" (dit word in dieselfde betekenis nou nog in Afrikaans gebesig
vir "onvrugbare bees, perd, ens"!).
In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
en die vroeëre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
skakels. Nog Oudnoors: "kwân" en Goties "qêns". Dis al 'n baie ou
woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunè" (vrou) en selfs in
Oudindies: "jâni".
Ek vind dit jammer dat dergelike oue woorde nou verdwyn terwyl ons
weet dat hulle duisende jare by ons taalpatrimonium het behoort. Maar,
ja, viswywe is teenwoordig netjies gekleed en gaan haarkapper toe,
frigiede meisies bestaan ook nie meer nie en wie het teenwoordig nog
'n probleem met sy onvrugbare koei?
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75068 is 'n antwoord op boodskap #75038] |
Do., 27 Maart 2003 15:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sterrenkijker wrote:
> Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
> wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
> onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
> sterk agteruit.
> In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
> Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
> teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
> en die vroeëre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
> skakels. Nog Oudnoors: "kwân" en Goties "qêns". Dis al 'n baie ou
> woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunè" (vrou) en selfs in
> Oudindies: "jâni".
Baie dankie vir die inligting. Dis altyd
interessant watter paadjies sekere Oud-
Germaanse woorde loop. In Goties is daar
twee woorde vir "boom": bagm en triu. Nou
sien mens dat Engels die woord "tree"
het en Nederlands + Afrikaans die woord
"boom." Maar mens kry nog die konneksie
in Engels met die woord "boom" terug in die
Engelse woord "beam."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75134 is 'n antwoord op boodskap #75112] |
Ma., 31 Maart 2003 08:21   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
beddens?
Of verkies jy mans?
Sterrenkijker
> On Fri, 28 Mar 2003 21:17:01 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))
>
>> Gr.Rico
>>
> Dis juis. Maar Max het dit nog nie geweet nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75145 is 'n antwoord op boodskap #75134] |
Di., 01 April 2003 01:11   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> So, Norbert, verkies jy vroue op
die strykplank (nie aan te beveel nie)
Verskoon my, maar hoekom is jy so
negatief oor die strykplank? Dis
tog ten minste gewoonlik opgestop
en dus bietjie sagter as die kombuis-
tafel. Ek dink jy moet 'n hoogte-
vrees hê.
Die Ruiter in die Nag
|
|
|
|
| Re: Beskrywende Afrikaanse woorde [boodskap #75149 is 'n antwoord op boodskap #75144] |
Di., 01 April 2003 08:02   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker
> On 31 Mar 2003 00:21:35 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
>> die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
>> beddens?
>>
>> Of verkies jy mans?
>>
>>
> Jy is in my oe slegs 'n brutale kêrel!
>
> Norbert
Toemaar Norbert, sterk staan, elke pot kry (eventueel) 'n deksel...
Minder tyd agter die rekenaar, en meer tyd buite die deur...
Max
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|