Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ouditeur-generaal se 2003-verslag
Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75059] Do, 27 Maart 2003 12:48 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75060 is 'n antwoord op boodskap #75059] Do, 27 Maart 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75061 is 'n antwoord op boodskap #75060] Do, 27 Maart 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
ekonomie is na onafhanklikheid nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75064 is 'n antwoord op boodskap #75061] Do, 27 Maart 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moenie nou met goedjies deurmekaar raak nie Suidwester.
Ek weet nie wat in die ouditeur se verslag staan nie, maar met ons ekonomie
gaan dit heel goed dankie:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8302a2.0@news1.mweb.co.za...
> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
>> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>>
>>
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75067 is 'n antwoord op boodskap #75061] Do, 27 Maart 2003 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
> ekonomie is na onafhanklikheid nie?

As enige land se ouditeur-generaal nie
jou hare op jou kop laat rys en jou
hande laat saamslaan nie, dan is dit nie
'n goeie ouditeur-generaal se kantoor
nie. Hierdie mense word betaal om alles
wat vermorsend is en suspisieus finansieel
is, uit te snuffel. Jy moet kom kyk wat
hulle hier in Kanada uitkrap.

Gloudina
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75072 is 'n antwoord op boodskap #75067] Do, 27 Maart 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - nou praat/skryf jy loutere snert, gegrond op duimsuig. (Begin deur
die betrokke artikel/verslag te lees. Daarna kan jy die verslag van die
vorige jaar ook lees, en die voriges.)

Daar is nie 'n meer kredietwaardige instansie om kommentaar te lewer op die
stand van die openbare sektor in die RSA nie - ten spyte daarvan dat die
huidige OG 'n politieke aanstelling is nie.

Senior ministers lewer tans negatiewe kommentaar in die media oor die
gehalte werk van staatsdiensamptenare. Maar ek is bevrees dat indien die OG
se verslaggewing korrek is, dan lê die probleem binne die onderskeie
departemente by hul bestuur - nl. die onderskeie minister self.

Daar is nie slegte troepe nie, bloot slegte offisiere ...

skryf in boodskap news:3E83193A.6020506@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
>> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
>
> As enige land se ouditeur-generaal nie
> jou hare op jou kop laat rys en jou
> hande laat saamslaan nie, dan is dit nie
> 'n goeie ouditeur-generaal se kantoor
> nie. Hierdie mense word betaal om alles
> wat vermorsend is en suspisieus finansieel
> is, uit te snuffel. Jy moet kom kyk wat
> hulle hier in Kanada uitkrap.
>
> Gloudina
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75073 is 'n antwoord op boodskap #75072] Do, 27 Maart 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Anti - nou praat/skryf jy loutere snert, gegrond op duimsuig.
> Daar is nie 'n meer kredietwaardige instansie om kommentaar te lewer op die
> stand van die openbare sektor in die RSA nie - ten spyte daarvan dat die
> huidige OG 'n politieke aanstelling is nie.
>
> Senior ministers lewer tans negatiewe kommentaar in die media oor die
> gehalte werk van staatsdiensamptenare. Maar ek is bevrees dat indien die OG
> se verslaggewing korrek is, dan lê die probleem binne die onderskeie
> departemente by hul bestuur - nl. die onderskeie minister self.
>
> Daar is nie slegte troepe nie, bloot slegte offisiere ...

Ek weet nie wat jy met al jou skuim-om-
die-mond gepraat bedoel nie. Natuurlik
is die Ouditeur-Generaal in enige land
'n politieke aanstelling. En natuurlik
is die ministers wat gekritiseer word
altyd baie verontskuldigend oor waarvan
hulle beskuldig word. En, ten minste
hier by ons in Kanada, ry ministers so
aan die pen dat in sommige gevalle hulle
gevra word om te bedank as gevolg van wat
die OG in die jaarverslag gesê het. Ek
dink jy dink die hele res van die wêreld
is "anders" as SA. Maar, ten minste in
dié lande wat die Britse sisteem volg, is
dinge baie dieselfde. En, soos dit in
alle groot politieke sisteme, is daar altyd
dinge wat nie regloop nie, soms as gevolg
van agterlosigheid, somtyds as gevolg van
praktyke wat naby aan kriminaliteit kom. Ek
dink dat elke provinsie hier in Kanada ook
sy eie provinsiale ouditeur het, en elke
jaar lees mens ook maar die litanie van
wanpraktyke daarin. Maar in die proses van
ouditeer, word daar verseker dat iemand
'n ogie hou en dinge nie maar sommer sy loop
kan neem nie.

Gloudina
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75077 is 'n antwoord op boodskap #75073] Vr, 28 Maart 2003 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - lees die Suid-Afrikaanse OG se verslag - of die artikels daaroor - as
jy wil vergelyk dit met die van Kanada of wat ook al. As jy enige
vergelykbare kritiek kry dan praat ons verder.

Gaan dan ook terug na die verslae van die vorige 10-jaar - en kyk of jy 'n
verbetering sien.

Ek herhaal - "daar is nie 'n meer kredietwaardige instansie om kommentaar te
lewer op die stand van die openbare sektor in die RSA nie." Met ander
woorde - die openbare instansies wat my belasting bestuur is onbekwaam en
onbevoeg en in die meeste gevalle ontbreek integriteit ook. Nie wat ek sê
nie - maar wat die OG se verslag sê.

Wat my egter meer bekommerd maak is dat koerante beriggewing rakende die
aangeleentheid verdoesel op bladsye 5 of 7. Hierdie is voorbladnuus - om,
waar 'n gebrek aan lokus van kontrole bestaan, die verantwoordelike minsters
in die openbaar tot verantwoording te roep.

skryf in boodskap news:3E834B09.5050104@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - nou praat/skryf jy loutere snert, gegrond op duimsuig.
>> Daar is nie 'n meer kredietwaardige instansie om kommentaar te lewer op die
>> stand van die openbare sektor in die RSA nie - ten spyte daarvan dat die
>> huidige OG 'n politieke aanstelling is nie.
>>
>> Senior ministers lewer tans negatiewe kommentaar in die media oor die
>> gehalte werk van staatsdiensamptenare. Maar ek is bevrees dat indien die OG
>> se verslaggewing korrek is, dan lê die probleem binne die onderskeie
>> departemente by hul bestuur - nl. die onderskeie minister self.
>>
>> Daar is nie slegte troepe nie, bloot slegte offisiere ...
>
>
> Ek weet nie wat jy met al jou skuim-om-
> die-mond gepraat bedoel nie. Natuurlik
> is die Ouditeur-Generaal in enige land
> 'n politieke aanstelling. En natuurlik
> is die ministers wat gekritiseer word
> altyd baie verontskuldigend oor waarvan
> hulle beskuldig word. En, ten minste
> hier by ons in Kanada, ry ministers so
> aan die pen dat in sommige gevalle hulle
> gevra word om te bedank as gevolg van wat
> die OG in die jaarverslag gesê het. Ek
> dink jy dink die hele res van die wêreld
> is "anders" as SA. Maar, ten minste in
> dié lande wat die Britse sisteem volg, is
> dinge baie dieselfde. En, soos dit in
> alle groot politieke sisteme, is daar altyd
> dinge wat nie regloop nie, soms as gevolg
> van agterlosigheid, somtyds as gevolg van
> praktyke wat naby aan kriminaliteit kom. Ek
> dink dat elke provinsie hier in Kanada ook
> sy eie provinsiale ouditeur het, en elke
> jaar lees mens ook maar die litanie van
> wanpraktyke daarin. Maar in die proses van
> ouditeer, word daar verseker dat iemand
> 'n ogie hou en dinge nie maar sommer sy loop
> kan neem nie.
>
> Gloudina
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75080 is 'n antwoord op boodskap #75064] Vr, 28 Maart 2003 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dood onskuldige vragie, myne.............

"Annette" skryf in boodskap news:b5v200$27ro$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy moenie nou met goedjies deurmekaar raak nie Suidwester.
> Ek weet nie wat in die ouditeur se verslag staan nie, maar met ons ekonomie
> gaan dit heel goed dankie:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8302a2.0@news1.mweb.co.za...
>> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand
SA
> se
>> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
>>> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75098 is 'n antwoord op boodskap #75061] Vr, 28 Maart 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Seker by Gloudina...

"Suidwester"
> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
>> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75111 is 'n antwoord op boodskap #75098] Sa, 29 Maart 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Oink! Oink!

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280747.3c31cf6c@posting.google.com...
> Seker by Gloudina...
>
> "Suidwester"
>> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand SA se
>> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
>>> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75116 is 'n antwoord op boodskap #75111] Sa, 29 Maart 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Huh-uh. Oink! Oink!
> "Max" wrote in message

>> Seker by Gloudina...

So, Max, sit dit in jou pyp
en rook dit (my daaglikse
anglisisme.) In vier woorde,
nie een van hulle standaard-
Afrikaans nie, vertel Suidwester
vir jou dat hy by Wouter Plaasvark
gehoor het dat die ekonomie van
SA redelik goed bestuur word, met
goeie gevolge. En ek lees dit oral
op die internet.

Gloudina
Re: Ouditeur-generaal se 2003-verslag [boodskap #75118 is 'n antwoord op boodskap #75111] Sa, 29 Maart 2003 15:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien toe in die M&G 'n opsomming van die verslag - ek was toe bietjie
uit - daar is 2 departemente wat sedert 1994 nog nie state ingedien het nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e855482.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh. Oink! Oink!
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0303280747.3c31cf6c@posting.google.com...
>> Seker by Gloudina...
>>
>> "Suidwester"
>>> ....en het ek nie op hierdie einste ng gelees in hoe 'n goeie toestand
> SA se
>>> ekonomie is na onafhanklikheid nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5utmi$a3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vertel maar - ek kry nie Beeld nie.
>>>> Hoeveel staatsdepartemente het nog nie 1996 se state ingehandig nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b5urvp$hbc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wie het die artikel (Beeld 27.03.2003) gelees. Skrikwekkend.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
Vorige onderwerp: Wat sê jy vir die jongmens?
Volgende onderwerp: Fankryk? FRANKRYK?! Is dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:16:06 MGT 2024