| Hello almal [boodskap #75086] |
Vr., 28 Maart 2003 12:01  |
BitterEinder
Boodskappe: 37 Geregistreer: Maart 2003
|
Volle Lid |
|
|
Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
van seksdrang.
|
|
|
|
| Re: Hello almal [boodskap #75087 is 'n antwoord op boodskap #75086] |
Vr., 28 Maart 2003 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek sal maar uitkyk vir die ouens met kleinhuisies en karretjies:)))
Annette
"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0303280401.4f72f2d@posting.google.com...
> Op skool het hulle my Tak Haar genoem. Dis nou toe ek nog hare gehad
> het. Vandag sal ek sekerlik as 'Ou Bles' bekend staan. Ja, die pens is
> groot, die rug is seer en die hart is swak. Tipies Afrikaner. Die jare
> jaag verby maar die groot huis en mooi karre maak op vir die verlies
> van seksdrang.
|
|
|
|
|
|
| Re: Hello almal [boodskap #75089 is 'n antwoord op boodskap #75088] |
Vr., 28 Maart 2003 13:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ek weet, ek weet:)))
Maar wat is 'n klein huisie sonder 'n kleinhuisie?:)))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e84494b$0$237@hades.is.co.za...
> Klein huisies of kleinhuisies - twee verskillende dinge vir verskillende
> toepassings.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hello almal [boodskap #75105 is 'n antwoord op boodskap #75090] |
Vr., 28 Maart 2003 21:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Huisie met stinkhout:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e845064$0$229@hades.is.co.za...
> 'n Huisie met 'n klankie.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|