Comrades vir Een [boodskap #75085] |
Fri, 28 March 2003 11:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Mnr P Schuter, wat al 7 Comrades medaljes het - is 'n spierdistrofie
lyer, en pak more alleen die Comrades aan - met die hulp van sy rolstoelm
vriende, en die ondersteuning van die Comrades organiseerders.
Annette
|
|
|
Re: Comrades vir Een [boodskap #75108 is 'n antwoord op boodskap #75085] |
Sat, 29 March 2003 03:55 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Benewens die fisiese gebrek klink dit my het die man 'n paar ander komplekse
oorgehou.
Rol voort ...
"Annette" skryf in boodskap news:b61cq6$m2bc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Mnr P Schuter, wat al 7 Comrades medaljes het - is 'n spierdistrofie
> lyer, en pak more alleen die Comrades aan - met die hulp van sy rolstoelm
> vriende, en die ondersteuning van die Comrades organiseerders.
> Annette
>
|
|
|