| Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #74986] |
Wo., 26 Maart 2003 14:08  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
nêrens 'n beurs kan kry nie."
(Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
aktuaris word.)
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #74996 is 'n antwoord op boodskap #74986] |
Wo., 26 Maart 2003 15:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik plannetjies
bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
Annette
"Jonas" wrote in message
news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>
> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>
> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
> aktuaris word.)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75017 is 'n antwoord op boodskap #75000] |
Wo., 26 Maart 2003 18:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ah!!! So ons swot nie om ons beter toe te rus vir die toekoms nie, maar om
op varsity te gaan sit terwyl ander kinders wat nie in staat is om verder te
swot nie die geleentheid te gee om solank te begin verdien om hulself solank
'n voorsprong te gee?
Ek ken nou al drie gevalle - hulle groei so aan met die jare - waar die
kinders verkies om aan te hou leer, solank hulle net nie hoef te gaan begin
werk nie. Die een ouer het haar voet neergesit en gesê sy is bereid om haar
twee te onderhou tot op 28.
28!!
Die ander een sit nog steeds met twee lerendes op 34 en 29 onderskeidelik -
doodgelukkig dat hulle leer en sy hulle voltyds onderhou.
Ongelukkig is hulle albei op Stellenbosch en wit, en die een is 'n man (
seun vir mamma), en kanse dat hulle in die akademie sal voortgaan daar, soos
beplan, word by die dag skraler.
So wat is verkeerd vir slimseun om te gaan werk, met aandklasse te begin, en
sy werkgewer so moers te be-indruk dat die vir hom 'n beurs gee en aanmoedig
om voltyds te gaan studeer, solank hy net vir ten minste 4 jaar na
voltooiing van sy studies vir hulle kom werk?
Okei okei - die kind kry nie werk nie, want hy het nie ondervinding nie. En
dit is tog so swaar om 'n kelner te wees.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b5sk39$9ko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As hy dit kon doen waarom sal hy wil swat?
> "Annette" wrote in message
> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
> plannetjies
>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
>> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>
>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>> aktuaris word.)
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75034 is 'n antwoord op boodskap #75017] |
Do., 27 Maart 2003 04:52   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette - dis jou woorde en nie myne nie ...
"Annette" skryf in boodskap news:b5st02$2c2aul$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!! So ons swot nie om ons beter toe te rus vir die toekoms nie, maar om
> op varsity te gaan sit terwyl ander kinders wat nie in staat is om verder te
> swot nie die geleentheid te gee om solank te begin verdien om hulself solank
> 'n voorsprong te gee?
> Ek ken nou al drie gevalle - hulle groei so aan met die jare - waar die
> kinders verkies om aan te hou leer, solank hulle net nie hoef te gaan begin
> werk nie. Die een ouer het haar voet neergesit en gesê sy is bereid om haar
> twee te onderhou tot op 28.
> 28!!
> Die ander een sit nog steeds met twee lerendes op 34 en 29 onderskeidelik -
> doodgelukkig dat hulle leer en sy hulle voltyds onderhou.
> Ongelukkig is hulle albei op Stellenbosch en wit, en die een is 'n man (
> seun vir mamma), en kanse dat hulle in die akademie sal voortgaan daar, soos
> beplan, word by die dag skraler.
> So wat is verkeerd vir slimseun om te gaan werk, met aandklasse te begin, en
> sy werkgewer so moers te be-indruk dat die vir hom 'n beurs gee en aanmoedig
> om voltyds te gaan studeer, solank hy net vir ten minste 4 jaar na
> voltooiing van sy studies vir hulle kom werk?
> Okei okei - die kind kry nie werk nie, want hy het nie ondervinding nie. En
> dit is tog so swaar om 'n kelner te wees.
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5sk39$9ko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As hy dit kon doen waarom sal hy wil swat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
>> plannetjies
>>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever
> van
>>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
> nie.
>>> Die
>>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>>
>>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens
> die
>>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>>
>>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>>> aktuaris word.)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75048 is 'n antwoord op boodskap #75047] |
Do., 27 Maart 2003 10:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Drom, is dit nie 'n teken dat iets horribaal verkeerd is nie - dat 'n
maatskappy nie eers vrywillig beurse kan toeken aan wie hulle wil nie, maar
wag vir 'n oudpresident om dit te reël?
Goedso aan Oom Nelson - maar nou gaan hy seker voltyds besig wees om beurse
vir ander verdienstelikes te reël.
NS - het julle ook bietjie verspoel?
Annette
Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0303270233.56ac2e51@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry nie. Die
>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>
>
> News24 het vanoggend berig dat Pres Mandela vir die outjie 'n beurs gereel het.
> By Liberty Life as ek reg onthou.
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75065 is 'n antwoord op boodskap #75062] |
Do., 27 Maart 2003 14:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee - ek mis dit nie - ek weet dit vir 'n feit - maar kom ons dink nou
bietjie nugter oor die kind - al is hy hoe slim, moes hy tog seker 'n paar
uur per dag agter die boeke deurgebring het om 11 matriekvakke te slaag - so
mens kan redelik seker aanneem sy sosiale lewe ontwikkeling het effens agter
gebly in die proses - wat natuurlik noodsaaklik is as mens as 'n entrepeneur
wil ontwikkel.
Nou lees ek die kind wil 'n aktuaris word. Wonderlik.
Ek weet egter van vele aktuarisse wat werk terwyl hulle swot en hul eksamens
skryf.
Ek weet ook van mense wat 'n M Sc in Wiskunde het ( voltydse studie) en
selfs daarna dosent in toegepaste wiskunde was, en net maar nooit die
aktuariele eksamens kon slaag nie.
So, om aktuaris te wees is net vreeslik slim nie 'n sekerheid nie.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e830339.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van emigreer? Jy mis egter een ding......slimgeid maak nie noodwendig
> van jou 'n entrepeneur nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b5shid$2blpps$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So 'n slim kind het nie beurse nodig nie - hy kan sommer maklik
> plannetjies
>> bedink om geld te maak om vir sy studies te betaal, of hoe?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5sc8v$6d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Beeld (26.03.2003) het 'n artikel oor ene Dewald van den Heever van
>>> Gauteng wat met elf (11) matriekonderskeidings nie 'n beurs kan kry
nie.
>> Die
>>> vakbond Solidariteit oorweeg nou hulp aan die kind..
>>>
>>> Van den Heever dink egter nie dat sy sitausie uniek is nie. Volgens die
>>> artikels sê Dewald: " Ek ken baie studente met baie onderskeidings wat
>>> nêrens 'n beurs kan kry nie."
>>>
>>> (Dewald studier aan UP maar oorweeg nou 'n aanbod van die PUK - hy wil
>>> aktuaris word.)
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sê jy vir die jongmens? [boodskap #75110 is 'n antwoord op boodskap #75095] |
Sa., 29 Maart 2003 06:08  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam, maar wat sê die statistieke? Hoeveel mense werk vir 'n baas
teenoor die wat hulle eie ding doen? Ek sou forweg raai dat dit seker ten
minste 80% salaristrekkers wees? Wat is fout met mense dat hulle werk vir
aftrede? Dan's jy oud en oor die muur en kan jy in elk geval nie meer
dinge behoorlik geniet nie! Ek moet nog die ou ook sien wat hom doodwerk.
Wat maak jou so moeg dat jy moet aftree? Of is dit gatvol vir 'n werk wat
jy in elk geval nie geniet het nie?
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280656.4cafbb9e@posting.google.com...
> "Suidwester"
>> Jy is reg...elke mens is anders. Ek het 'n vreeslike slim vriend wat vir
>> jarre by 'n universiteit werk en die vermoë en intelligensie het om 'n pot
>> vol geld in die privaatsektor te maak [rekenaars], maar hy stel nie belang
>> nie. Solank hy net naby een van die kragtigste rekenaars in die land is en
>> hy die nuutste dinge kan beleef sover dit rekenaars aangaan, is hy tevrede
>> soos 'n vark in Palestina.
>
> 'n Gejaag na wind.
|
|
|
|