Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog teen wie?
Oorlog teen wie? [boodskap #74829] So, 23 Maart 2003 18:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as van
skermutselings.
Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl afgeskiet
is.

Annette
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74831 is 'n antwoord op boodskap #74829] So, 23 Maart 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as van
> skermutselings.
> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl afgeskiet
> is.

As Amerikaners een baie goeie rede wil hê
om nie "oorlog te maak" nie, dan is dit dat
Amerikaners somtyds meer van hulle eie
en hulle vennote doodskiet as wat die "vyand"
doen. Vier Kanadese soldate het in Afghanistan
gesneuwel, aan die hande van trigger happy
Amerikaners wat duidelik nie geoutoriseer was
om te reageer op die Kanadese wat besig was om
nagoefenings te doen nie. Om die saak te
vererger, is die Amerikaanse vlieëniers net
op die vingers getik, en kom niks verder oor
nie.

Gloudina
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74833 is 'n antwoord op boodskap #74831] So, 23 Maart 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Vir Roger Rabbit.
Kanadese behoort nie kommentaar te lewer nie. Julle is te slapgat om 'n
standpunt teen terroriste in te neem. Jy leef met oogklappe aan, en is
duidelik nie instaat om die groot prentjie te sien nie. Droom voort.

skryf in boodskap news:3E7E13FF.1060103@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as van
>> skermutselings.
>> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl afgeskiet
>> is.
>
> As Amerikaners een baie goeie rede wil hê
> om nie "oorlog te maak" nie, dan is dit dat
> Amerikaners somtyds meer van hulle eie
> en hulle vennote doodskiet as wat die "vyand"
> doen. Vier Kanadese soldate het in Afghanistan
> gesneuwel, aan die hande van trigger happy
> Amerikaners wat duidelik nie geoutoriseer was
> om te reageer op die Kanadese wat besig was om
> nagoefenings te doen nie. Om die saak te
> vererger, is die Amerikaanse vlieëniers net
> op die vingers getik, en kom niks verder oor
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74835 is 'n antwoord op boodskap #74833] Ma, 24 Maart 2003 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti sê - "duidelik nie geoutoriseer was" - klink nie na lekker Afrikaans
nie.

"Joe" skryf in boodskap news:znpfa.126798$VD2.25484@fe03.atl2.webusenet.com...
> Vir Roger Rabbit.
> Kanadese behoort nie kommentaar te lewer nie. Julle is te slapgat om 'n
> standpunt teen terroriste in te neem. Jy leef met oogklappe aan, en is
> duidelik nie instaat om die groot prentjie te sien nie. Droom voort.
>
> skryf in boodskap news:3E7E13FF.1060103@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute
as
> van
>>> skermutselings.
>>> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl
> afgeskiet
>>> is.
>>
>> As Amerikaners een baie goeie rede wil hê
>> om nie "oorlog te maak" nie, dan is dit dat
>> Amerikaners somtyds meer van hulle eie
>> en hulle vennote doodskiet as wat die "vyand"
>> doen. Vier Kanadese soldate het in Afghanistan
>> gesneuwel, aan die hande van trigger happy
>> Amerikaners wat duidelik nie geoutoriseer was
>> om te reageer op die Kanadese wat besig was om
>> nagoefenings te doen nie. Om die saak te
>> vererger, is die Amerikaanse vlieëniers net
>> op die vingers getik, en kom niks verder oor
>> nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74838 is 'n antwoord op boodskap #74829] Ma, 24 Maart 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is eintlik normaal vir enige oorlog. Dis net dat alles nou op TV
is en aan die groot klok gehang word. Het jy geweet dat daar meer SA
soldate op die ou 'grens' beseer is aan eie foute as wat Swapo kon seermaak?
Die magdom vliegtuie en soldate maak dat die spulletjie sal moet kophou soos
'n dronk weeluis.

"Annette" skryf in boodskap news:b5kt2l$2451rr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as van
> skermutselings.
> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl afgeskiet
> is.
>
> Annette
>
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74841 is 'n antwoord op boodskap #74838] Ma, 24 Maart 2003 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy my vertel dat die militêre dronk weeluise, ongeag verbeterde
tegnologie en watookal, nog aan geen plan kon dink sedert WO2, Bosoorlog,
Vietnam, Golfoorlog en Kosovo om sulke tipe foutjies te verminder nie?
Ploeter maar net voort op So Word Dit Gedoen en Basta.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7ea109.0@news1.mweb.co.za...
> Hierdie is eintlik normaal vir enige oorlog. Dis net dat alles nou op TV
> is en aan die groot klok gehang word. Het jy geweet dat daar meer SA
> soldate op die ou 'grens' beseer is aan eie foute as wat Swapo kon seermaak?
> Die magdom vliegtuie en soldate maak dat die spulletjie sal moet kophou soos
> 'n dronk weeluis.
> "Annette" wrote in message
> news:b5kt2l$2451rr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as
> van
>> skermutselings.
>> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl afgeskiet
>> is.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74857 is 'n antwoord op boodskap #74841] Ma, 24 Maart 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Mar 2003 08:33:30 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wil jy my vertel dat die militêre dronk weeluise, ongeag verbeterde
> tegnologie en watookal, nog aan geen plan kon dink sedert WO2, Bosoorlog,
> Vietnam, Golfoorlog en Kosovo om sulke tipe foutjies te verminder nie?
> Ploeter maar net voort op So Word Dit Gedoen en Basta.
>
> Annette
>

tegnologie het wel verbeter maar daai guided missile weet nogsteeds
nie wie in die cockpit van `n veg vliegtuig sit nie. die projektiel
luister net na die een wat die knoppie druk en daai een is maar nog
dieselfde as tydens ww1, ww2 etc. gee my `n geweer, maar my senuwee-
agtig genoeg en vroetel in die bosse voor my dan skiet ek jou, laser
scope, night sight of te not.

>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7ea109.0@news1.mweb.co.za...
>> Hierdie is eintlik normaal vir enige oorlog. Dis net dat alles nou op TV
>> is en aan die groot klok gehang word. Het jy geweet dat daar meer SA
>> soldate op die ou 'grens' beseer is aan eie foute as wat Swapo kon
> seermaak?
>> Die magdom vliegtuie en soldate maak dat die spulletjie sal moet kophou
> soos
>> 'n dronk weeluis.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5kt2l$2451rr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute as
>> van
>>> skermutselings.
>>> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl
> afgeskiet
>>> is.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74859 is 'n antwoord op boodskap #74857] Ma, 24 Maart 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, juis Skippie - en dit is waar my probleem lê - daar word nie saam met
die tegnologie aandag gegee aan die menslike faktor nie - dinge, wapens en
omstandighede het tog verander, maar dit lyk vir my die opleiding gaan op
dieselfde oermanier voort.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:akqt7vsa0da0uitq28hoesh3fkpsmdgbah@4ax.com...
> On Mon, 24 Mar 2003 08:33:30 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wil jy my vertel dat die militêre dronk weeluise, ongeag verbeterde
>> tegnologie en watookal, nog aan geen plan kon dink sedert WO2, Bosoorlog,
>> Vietnam, Golfoorlog en Kosovo om sulke tipe foutjies te verminder nie?
>> Ploeter maar net voort op So Word Dit Gedoen en Basta.
>>
>> Annette
>>
>
> tegnologie het wel verbeter maar daai guided missile weet nogsteeds
> nie wie in die cockpit van `n veg vliegtuig sit nie. die projektiel
> luister net na die een wat die knoppie druk en daai een is maar nog
> dieselfde as tydens ww1, ww2 etc. gee my `n geweer, maar my senuwee-
> agtig genoeg en vroetel in die bosse voor my dan skiet ek jou, laser
> scope, night sight of te not.
>
>
>
>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7ea109.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hierdie is eintlik normaal vir enige oorlog. Dis net dat alles nou op TV
>>> is en aan die groot klok gehang word. Het jy geweet dat daar meer SA
>>> soldate op die ou 'grens' beseer is aan eie foute as wat Swapo kon
>> seermaak?
>>> Die magdom vliegtuie en soldate maak dat die spulletjie sal moet kophou
>> soos
>>> 'n dronk weeluis.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5kt2l$2451rr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse foute
as
>>> van
>>>> skermutselings.
>>>> Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl
>> afgeskiet
>>>> is.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Oorlog teen wie? [boodskap #74863 is 'n antwoord op boodskap #74859] Ma, 24 Maart 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hey, hoe verduidelik jy dit nou vir 'n vroumens? As jy die mens kon
vervang het, dan was die mens mos nie meer nodig nie? Dink net, 'n
meganiese vrou wat nooit kla nie, nooit hoofpyn kry nie...en die
belangrikste van alles....nooit 'nag' nie! Hulle opleiding is van die
beste in die wêreld, maar soos die man vir jou gesê het, jy kan 'n mens net
sover vat. Hoe sê daai spreekwoord van die perd tot by die water lei, maar
jy kan sy gat 'n 1000 keer skop, as hy nie wil drink nie , sal hy
nie............of so iets!

"Annette" skryf in boodskap news:b5mt2e$2apn8m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis, juis Skippie - en dit is waar my probleem lê - daar word nie saam met
> die tegnologie aandag gegee aan die menslike faktor nie - dinge, wapens en
> omstandighede het tog verander, maar dit lyk vir my die opleiding gaan op
> dieselfde oermanier voort.
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:akqt7vsa0da0uitq28hoesh3fkpsmdgbah@4ax.com...
>> On Mon, 24 Mar 2003 08:33:30 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Wil jy my vertel dat die militêre dronk weeluise, ongeag verbeterde
>>> tegnologie en watookal, nog aan geen plan kon dink sedert WO2, Bosoorlog,
>>> Vietnam, Golfoorlog en Kosovo om sulke tipe foutjies te verminder nie?
>>> Ploeter maar net voort op So Word Dit Gedoen en Basta.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>> tegnologie het wel verbeter maar daai guided missile weet nogsteeds
>> nie wie in die cockpit van `n veg vliegtuig sit nie. die projektiel
>> luister net na die een wat die knoppie druk en daai een is maar nog
>> dieselfde as tydens ww1, ww2 etc. gee my `n geweer, maar my senuwee-
>> agtig genoeg en vroetel in die bosse voor my dan skiet ek jou, laser
>> scope, night sight of te not.
>>
>>
>>
>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e7ea109.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hierdie is eintlik normaal vir enige oorlog. Dis net dat alles nou
op
> TV
>>>> is en aan die groot klok gehang word. Het jy geweet dat daar meer SA
>>>> soldate op die ou 'grens' beseer is aan eie foute as wat Swapo kon
>>> seermaak?
>>>> Die magdom vliegtuie en soldate maak dat die spulletjie sal moet
kophou
>>> soos
>>>> 'n dronk weeluis.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5kt2l$2451rr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Daar is nou meer Britte dood in die oorlogsone agv Amerikaanse
foute
> as
>>>> van
>>>> > skermutselings.
>>>> > Die nuutste is die RAF vliegtuig wat deur 'n Amerikaanse vuurpyl
>>> afgeskiet
>>>> > is.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74871 is 'n antwoord op boodskap #74835] Ma, 24 Maart 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Anti sê - "duidelik nie geoutoriseer was" - klink nie na lekker Afrikaans
> nie.

In Afrikaans, soos jy behoort te weet, moet
mens somtyds kies tussen 'n meer meganistiese
woord, gewoonlik van Latynse oorsprong, of 'n
ander woord wat dieselfde beteken maar wat
gewoonlik Germaanse wortels het, maar in sommige
gevalle baie formeel klink en dus hoogdrawend.
So 'n woord is "outoriseer" teenoor "bemagtig."
'n Bemagtigde kenner van Afrikaans sal dus fyn
oplet wat die skrywer/spreker gebruik, Jonas,
en daarvolgens besluit wat die skrywer/spreker
"bedoel." Laat hy wat ore het, hoor.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74872 is 'n antwoord op boodskap #74833] Ma, 24 Maart 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Joe wrote:

> Kanadese behoort nie kommentaar te lewer nie. Julle is te slapgat om 'n
> standpunt teen terroriste in te neem.

Ons het 'n standpunt teen terroriste ingeneem.
Ons veg nie in Iraq nie.

Gloudina
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74887 is 'n antwoord op boodskap #74871] Di, 25 Maart 2003 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti, kom ek sê weer - "duidelik nie geoutoriseer was" - klink nie na lekker
Afrikaans
nie. Jou argumentasie is soos die van sekere vakkundiges - wanneer hulle
ooglopend verkeerd is probeer hulle die onderwerp op 'n ander, meer
ingewikkelde vlak neem. Dan hou ek op luister, of lees soos in die geval,
want ek weet waarmee hulle besig is.

Vir iemand wat gereeld ander se taalfoute uitwys vaar jy nie goed nie.

Pleit skuldig en vra vir lyfstraf... ; -)

skryf in boodskap news:3E7F1F53.60008@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti sê - "duidelik nie geoutoriseer was" - klink nie na lekker Afrikaans
>> nie.
>
> In Afrikaans, soos jy behoort te weet, moet
> mens somtyds kies tussen 'n meer meganistiese
> woord, gewoonlik van Latynse oorsprong, of 'n
> ander woord wat dieselfde beteken maar wat
> gewoonlik Germaanse wortels het, maar in sommige
> gevalle baie formeel klink en dus hoogdrawend.
> So 'n woord is "outoriseer" teenoor "bemagtig."
> 'n Bemagtigde kenner van Afrikaans sal dus fyn
> oplet wat die skrywer/spreker gebruik, Jonas,
> en daarvolgens besluit wat die skrywer/spreker
> "bedoel." Laat hy wat ore het, hoor.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74892 is 'n antwoord op boodskap #74872] Di, 25 Maart 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Waarmee kan Kanada veg in elk geval? Sulke funny mannetjies in
stywe broeke en platrand hoede met sulke punt-bolletjies. En dan ry hulle
nog perd ook! Ek sien op TV daar's kamele in Irak.....so die Mounties sal
ge-mount kan bly? Ook maar wys julle het uit Irak gebly.......Die VSA wil
die oorlog wen........
skryf in boodskap news:3E7F1FF9.9050002@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Kanadese behoort nie kommentaar te lewer nie. Julle is te slapgat om 'n
>> standpunt teen terroriste in te neem.
>
>
> Ons het 'n standpunt teen terroriste ingeneem.
> Ons veg nie in Iraq nie.
>
> Gloudina
>
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74905 is 'n antwoord op boodskap #74892] Di, 25 Maart 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Waarmee kan Kanada veg in elk geval? Sulke funny mannetjies in
> stywe broeke en platrand hoede met sulke punt-bolletjies. En dan ry hulle
> nog perd ook!

Jy klink jaloers.
Ek hoor deesdae as jong Amerikaners in
die buiteland reis, dan sit hulle klein
Kanadese vlaggies op hulle rugsakke.

Gloudina
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74906 is 'n antwoord op boodskap #74905] Di, 25 Maart 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die teken van 'n ou wat sal oorgee as hy in die moeilikheid is?
skryf in boodskap news:3E805C08.2060503@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Waarmee kan Kanada veg in elk geval? Sulke funny mannetjies in
>> stywe broeke en platrand hoede met sulke punt-bolletjies. En dan ry hulle
>> nog perd ook!
>
>
> Jy klink jaloers.
> Ek hoor deesdae as jong Amerikaners in
> die buiteland reis, dan sit hulle klein
> Kanadese vlaggies op hulle rugsakke.
>
> Gloudina
>
Re: Oorlog teen wie? (Vir roger rabbit) [boodskap #74932 is 'n antwoord op boodskap #74872] Wo, 26 Maart 2003 01:54 Na vorige boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ja, jy is reg. Goed gestel. Dit is 'n standpunt vir terrorisme en nie
daarteen nie.

skryf in boodskap news:3E7F1FF9.9050002@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Kanadese behoort nie kommentaar te lewer nie. Julle is te slapgat om 'n
>> standpunt teen terroriste in te neem.
>
>
> Ons het 'n standpunt teen terroriste ingeneem.
> Ons veg nie in Iraq nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Oorlog - VN se skuld
Volgende onderwerp: Watertekort te midde van die oorstromings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:14:13 MGT 2024