Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Annette......
Vir Annette...... [boodskap #74811] Sa, 22 Maart 2003 06:24 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is eintlik
maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn' wat maar
net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my maar net nie
wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat die
Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas en ek wil
glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na ons commen
ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord terug kry.
Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
Re: Vir Annette...... [boodskap #74815 is 'n antwoord op boodskap #74811] Sa, 22 Maart 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.

Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en dat jy
verkies om naby die bos te leef en te praat.
Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle fyngevoelige
siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit gaan doen
in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen word van
mense soos Bush:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
> Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is eintlik
> maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn' wat maar
> net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my maar net nie
> wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat die
> Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas en ek wil
> glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
> nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na ons commen
> ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
> aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord terug kry.
> Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74816 is 'n antwoord op boodskap #74815] Sa, 22 Maart 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie eintlik
daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek moeilikheid
met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit hou net
so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke mens is
geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie, dan kan
jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op die ng sê.
As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek, dan moet
jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak aan
niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan moontlik
drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver onder haar,
maar ek persoonlik sien haar heel anders in my verbeelding.....juis oor haar
emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in 'n werk
soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar frustrasie in
die rekenaar in.....
Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom wat naby
aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA vlaggie
vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice ou...as jy hom
eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter dat ek en
hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
uit...........
He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom 'n ding
wat julle se rekke gaan laat skiet!

"Annette" skryf in boodskap news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>
> Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en dat jy
> verkies om naby die bos te leef en te praat.
> Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle fyngevoelige
> siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit gaan doen
> in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen word van
> mense soos Bush:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>> Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is eintlik
>> maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn' wat maar
>> net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my maar net nie
>> wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat die
>> Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas en ek wil
>> glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
>> nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na ons commen
>> ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
>> aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord terug kry.
>> Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74817 is 'n antwoord op boodskap #74816] Sa, 22 Maart 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik ook
verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op die
reaksies, indien enige.

Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle miskien in
die toekoms op jou sal reageer?:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie eintlik
> daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek moeilikheid
> met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit hou net
> so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke mens is
> geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
> uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie, dan kan
> jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op die ng sê.
> As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek, dan moet
> jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
> Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak aan
> niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan moontlik
> drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver onder haar,
> maar ek persoonlik sien haar heel anders in my verbeelding.....juis oor haar
> emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in 'n werk
> soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar frustrasie in
> die rekenaar in.....
> Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom wat naby
> aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA vlaggie
> vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice ou...as jy hom
> eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter dat ek en
> hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
> uit...........
> He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
> waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom 'n ding
> wat julle se rekke gaan laat skiet!
> "Annette" wrote in message
> news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>>
>> Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en dat jy
>> verkies om naby die bos te leef en te praat.
>> Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle fyngevoelige
>> siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit gaan doen
>> in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen word van
>> mense soos Bush:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is eintlik
>>> maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn' wat maar
>>> net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my maar net nie
>>> wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat die
>>> Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas en ek wil
>>> glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
>>> nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na ons commen
>>> ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
>>> aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord terug kry.
>>> Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74819 is 'n antwoord op boodskap #74816] Sa, 22 Maart 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
> waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom 'n ding
> wat julle se rekke gaan laat skiet!

Grow up. Jy is pateties.
Re: Vir Annette...... [boodskap #74836 is 'n antwoord op boodskap #74817] Ma, 24 Maart 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe agteraf
skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.

"Annette" skryf in boodskap news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik ook
> verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op die
> reaksies, indien enige.
>
> Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle miskien in
> die toekoms op jou sal reageer?:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie eintlik
>> daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
> moeilikheid
>> met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit hou net
>> so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke mens is
>> geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
>> uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie, dan kan
>> jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op die ng
> sê.
>> As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek, dan moet
>> jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>> Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak aan
>> niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan moontlik
>> drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver onder haar,
>> maar ek persoonlik sien haar heel anders in my verbeelding.....juis oor
> haar
>> emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in 'n werk
>> soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar frustrasie in
>> die rekenaar in.....
>> Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom wat naby
>> aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA vlaggie
>> vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice ou...as jy
> hom
>> eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter dat ek en
>> hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
>> uit...........
>> He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>> waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom 'n
> ding
>> wat julle se rekke gaan laat skiet!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>>>
>>> Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en dat
> jy
>>> verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>> Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
> fyngevoelige
>>> siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit gaan
>> doen
>>> in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen word van
>>> mense soos Bush:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is
>>> eintlik
>>>> maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn' wat
>> maar
>>>> net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my maar
> net
>>> nie
>>>> wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat die
>>>> Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas en
ek
>> wil
>>>> glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
>>>> nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na ons
>> commen
>>>> ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
>>>> aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord terug
>> kry.
>>>> Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74843 is 'n antwoord op boodskap #74836] Ma, 24 Maart 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop ook so, of miskien moet jy plein dom speel en nie die agteraf skimpe
en beledigings snap nie:))
The meek shall inherit the earth.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7e9fb1.0@news1.mweb.co.za...
> Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe agteraf
> skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.
> "Annette" wrote in message
> news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik ook
>> verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op die
>> reaksies, indien enige.
>>
>> Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle miskien in
>> die toekoms op jou sal reageer?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie eintlik
>>> daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
>> moeilikheid
>>> met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit hou
> net
>>> so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke mens
> is
>>> geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
>>> uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie, dan
> kan
>>> jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op die
ng
>> sê.
>>> As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek, dan
> moet
>>> jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>>> Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak aan
>>> niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan
> moontlik
>>> drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver onder
> haar,
>>> maar ek persoonlik sien haar heel anders in my verbeelding.....juis
oor
>> haar
>>> emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in 'n
> werk
>>> soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar
frustrasie
> in
>>> die rekenaar in.....
>>> Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom wat naby
>>> aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA vlaggie
>>> vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice ou...as
jy
>> hom
>>> eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter dat
ek
> en
>>> hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
>>> uit...........
>>> He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>>> waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom 'n
>> ding
>>> wat julle se rekke gaan laat skiet!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>>>>
>>>> Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en
dat
>> jy
>>>> verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>>> Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
>> fyngevoelige
>>>> siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit
gaan
>>> doen
>>>> in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen word
> van
>>>> mense soos Bush:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight' is
>>>> eintlik
>>>> > maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn'
wat
>>> maar
>>>> > net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my
maar
>> net
>>>> nie
>>>> > wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer! Wat
> die
>>>> > Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas
en
> ek
>>> wil
>>>> > glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
>>>> > nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na
ons
>>> commen
>>>> > ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met skerp
>>>> > aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord
terug
>>> kry.
>>>> > Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74848 is 'n antwoord op boodskap #74843] Ma, 24 Maart 2003 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou ken jy ook vir my........ Moet nie 'n fout maak nie, ek is nie veel
meer as plein dom in elk geval nie.....waarom anders sal ek aan stront gaan
kou as dit voorkom? Hopelik leer ek!

"Annette" skryf in boodskap news:b5mcru$2a7at6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoop ook so, of miskien moet jy plein dom speel en nie die agteraf skimpe
> en beledigings snap nie:))
> The meek shall inherit the earth.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7e9fb1.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe agteraf
>> skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik ook
>>> verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op die
>>> reaksies, indien enige.
>>>
>>> Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle miskien
> in
>>> die toekoms op jou sal reageer?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie eintlik
>>>> daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
>>> moeilikheid
>>>> met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit
hou
>> net
>>>> so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke
mens
>> is
>>>> geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
>>>> uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie,
dan
>> kan
>>>> jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op
die
> ng
>>> sê.
>>>> As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek,
dan
>> moet
>>>> jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>>>> Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak aan
>>>> niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan
>> moontlik
>>>> drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver onder
>> haar,
>>>> maar ek persoonlik sien haar heel anders in my verbeelding.....juis
> oor
>>> haar
>>>> emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in 'n
>> werk
>>>> soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar
> frustrasie
>> in
>>>> die rekenaar in.....
>>>> Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom wat
> naby
>>>> aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA
> vlaggie
>>>> vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice ou...as
> jy
>>> hom
>>>> eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter dat
> ek
>> en
>>>> hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
>>>> uit...........
>>>> He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>>>> waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier kom
'n
>>> ding
>>>> wat julle se rekke gaan laat skiet!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>>>> >
>>>> > Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?) en
> dat
>>> jy
>>>> > verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>>> > Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
>>> fyngevoelige
>>>> > siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy dit
> gaan
>>>> doen
>>>> > in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen
word
>> van
>>>> > mense soos Bush:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde fight'
> is
>>>> > eintlik
>>>> > > maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants Katryn'
> wat
>>>> maar
>>>> > > net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my
> maar
>>> net
>>>> > nie
>>>> > > wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer!
Wat
>> die
>>>> > > Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie geplaas
> en
>> ek
>>>> wil
>>>> > > glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby hou
>>>> > > nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy na
> ons
>>>> commen
>>>> > > ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met
> skerp
>>>> > > aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord
> terug
>>>> kry.
>>>> > > Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby hou??????
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74850 is 'n antwoord op boodskap #74848] Ma, 24 Maart 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nie sulke goed soos dom vir jouself toe-eien nie - laat ander toe om
dit vir jou te sê:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7ecb64.0@news1.mweb.co.za...
> Nou ken jy ook vir my........ Moet nie 'n fout maak nie, ek is nie veel
> meer as plein dom in elk geval nie.....waarom anders sal ek aan stront gaan
> kou as dit voorkom? Hopelik leer ek!
> "Annette" wrote in message
> news:b5mcru$2a7at6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoop ook so, of miskien moet jy plein dom speel en nie die agteraf
> skimpe
>> en beledigings snap nie:))
>> The meek shall inherit the earth.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7e9fb1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe
> agteraf
>>> skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik ook
>>>> verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op die
>>>> reaksies, indien enige.
>>>>
>>>> Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle
miskien
>> in
>>>> die toekoms op jou sal reageer?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie
> eintlik
>>>> > daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
>>>> moeilikheid
>>>> > met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog, dit
> hou
>>> net
>>>> > so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou, elke
> mens
>>> is
>>>> > geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
>>>> > uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê nie,
> dan
>>> kan
>>>> > jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit op
> die
>> ng
>>>> sê.
>>>> > As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die wegtrek,
> dan
>>> moet
>>>> > jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>>>> > Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng, maak
> aan
>>>> > niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan
>>> moontlik
>>>> > drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver
onder
>>> haar,
>>>> > maar ek persoonlik sien haar heel anders in my
verbeelding.....juis
>> oor
>>>> haar
>>>> > emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat in
'n
>>> werk
>>>> > soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar
>> frustrasie
>>> in
>>>> > die rekenaar in.....
>>>> > Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom
wat
>> naby
>>>> > aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA
>> vlaggie
>>>> > vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice
ou...as
>> jy
>>>> hom
>>>> > eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter
dat
>> ek
>>> en
>>>> > hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los my
>>>> > uit...........
>>>> > He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>>>> > waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier
kom
> 'n
>>>> ding
>>>> > wat julle se rekke gaan laat skiet!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle rattle.
>>>> > >
>>>> > > Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te wys?)
en
>> dat
>>>> jy
>>>> > > verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>>> > > Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
>>>> fyngevoelige
>>>> > > siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy
dit
>> gaan
>>>> > doen
>>>> > > in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen
> word
>>> van
>>>> > > mense soos Bush:))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde
fight'
>> is
>>>> > > eintlik
>>>> > > > maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants
Katryn'
>> wat
>>>> > maar
>>>> > > > net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en my
>> maar
>>>> net
>>>> > > nie
>>>> > > > wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer!
> Wat
>>> die
>>>> > > > Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie
geplaas
>> en
>>> ek
>>>> > wil
>>>> > > > glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie verby
> hou
>>>> > > > nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy
na
>> ons
>>>> > commen
>>>> > > > ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in met
>> skerp
>>>> > > > aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp antwoord
>> terug
>>>> > kry.
>>>> > > > Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby
> hou??????
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74854 is 'n antwoord op boodskap #74850] Ma, 24 Maart 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou moet hulle hul eie sêgoed uitdink!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b5miub$2b2292$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nie sulke goed soos dom vir jouself toe-eien nie - laat ander toe om
> dit vir jou te sê:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7ecb64.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou ken jy ook vir my........ Moet nie 'n fout maak nie, ek is nie veel
>> meer as plein dom in elk geval nie.....waarom anders sal ek aan stront
> gaan
>> kou as dit voorkom? Hopelik leer ek!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5mcru$2a7at6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek hoop ook so, of miskien moet jy plein dom speel en nie die agteraf
>> skimpe
>>> en beledigings snap nie:))
>>> The meek shall inherit the earth.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e7e9fb1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe
>> agteraf
>>>> skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en natuurlik
> ook
>>>> > verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer op
> die
>>>> > reaksies, indien enige.
>>>> >
>>>> > Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle
> miskien
>>> in
>>>> > die toekoms op jou sal reageer?:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie
>> eintlik
>>>> > > daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
>>>> > moeilikheid
>>>> > > met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog,
dit
>> hou
>>>> net
>>>> > > so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou,
elke
>> mens
>>>> is
>>>> > > geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos maar
>>>> > > uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê
nie,
>> dan
>>>> kan
>>>> > > jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit
op
>> die
>>> ng
>>>> > sê.
>>>> > > As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die
wegtrek,
>> dan
>>>> moet
>>>> > > jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>>>> > > Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng,
maak
>> aan
>>>> > > niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan
>>>> moontlik
>>>> > > drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver
> onder
>>>> haar,
>>>> > > maar ek persoonlik sien haar heel anders in my
> verbeelding.....juis
>>> oor
>>>> > haar
>>>> > > emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat
in
> 'n
>>>> werk
>>>> > > soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar
>>> frustrasie
>>>> in
>>>> > > die rekenaar in.....
>>>> > > Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou oom
> wat
>>> naby
>>>> > > aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA
>>> vlaggie
>>>> > > vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice
> ou...as
>>> jy
>>>> > hom
>>>> > > eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis beter
> dat
>>> ek
>>>> en
>>>> > > hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle los
> my
>>>> > > uit...........
>>>> > > He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>>>> > > waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie solank....hier
> kom
>> 'n
>>>> > ding
>>>> > > wat julle se rekke gaan laat skiet!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle
> rattle.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te
wys?)
> en
>>> dat
>>>> > jy
>>>> > > > verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>>> > > > Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
>>>> > fyngevoelige
>>>> > > > siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat jy
> dit
>>> gaan
>>>> > > doen
>>>> > > > in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge gedoen
>> word
>>>> van
>>>> > > > mense soos Bush:))
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde
> fight'
>>> is
>>>> > > > eintlik
>>>> > > > > maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants
> Katryn'
>>> wat
>>>> > > maar
>>>> > > > > net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie en
my
>>> maar
>>>> > net
>>>> > > > nie
>>>> > > > > wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke keer!
>> Wat
>>>> die
>>>> > > > > Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie
> geplaas
>>> en
>>>> ek
>>>> > > wil
>>>> > > > > glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie
verby
>> hou
>>>> > > > > nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang hy
> na
>>> ons
>>>> > > commen
>>>> > > > > ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in
met
>>> skerp
>>>> > > > > aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp
antwoord
>>> terug
>>>> > > kry.
>>>> > > > > Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby
>> hou??????
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette...... [boodskap #74862 is 'n antwoord op boodskap #74854] Ma, 24 Maart 2003 12:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja man, jy het dit!!! Jy moet dit nie so maklik vir hulle maak nie. Jy is
hopeloos te gaaf en goedhartig;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7edd09.0@news1.mweb.co.za...
> Nou moet hulle hul eie sêgoed uitdink!!!
> "Annette" wrote in message
> news:b5miub$2b2292$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nie sulke goed soos dom vir jouself toe-eien nie - laat ander toe om
>> dit vir jou te sê:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7ecb64.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou ken jy ook vir my........ Moet nie 'n fout maak nie, ek is nie
> veel
>>> meer as plein dom in elk geval nie.....waarom anders sal ek aan stront
>> gaan
>>> kou as dit voorkom? Hopelik leer ek!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5mcru$2a7at6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hoop ook so, of miskien moet jy plein dom speel en nie die
agteraf
>>> skimpe
>>>> en beledigings snap nie:))
>>>> The meek shall inherit the earth.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e7e9fb1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Nee! Ek wens maar net hulle wil verby my hou en nie sulke skewe
>>> agteraf
>>>> > skote op my vuur nie. Hopelik lees hulle dié.......en los my uit.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b5ha4i$298bnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dis waar dat elkeen hier sy of haar mening kan lug, en
natuurlik
>> ook
>>>> > > verantwoordelikheid of flak neem op die wyse waarop jy reageer
op
>> die
>>>> > > reaksies, indien enige.
>>>> > >
>>>> > > Waarsku jy nou vir Katryn en Wouter met 'n aanval op wat hulle
>> miskien
>>>> in
>>>> > > die toekoms op jou sal reageer?:))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e7c28ef.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Ek lees wat jy sê, maar wat ek nie verstaan nie, is dat ek nie
>>> eintlik
>>>> > > > daarvoor vra om met hulle te kommunikeer nie. Elke keer het ek
>>>> > > moeilikheid
>>>> > > > met hulle en ek het hulle mooi gevra om my uit te los.....tog,
> dit
>>> hou
>>>> > net
>>>> > > > so 'n rukkie, dan slaat hulle weer uit. Ek meen darem nou,
> elke
>>> mens
>>>> > is
>>>> > > > geregtig op sy eie opinie oor elke saak en elkeen kan dit mos
> maar
>>>> > > > uitspreek? As jy nie saamstem nie, of nie hou van wat hy sê
> nie,
>>> dan
>>>> > kan
>>>> > > > jy of dit afmaak as drek en ignoreer, of jy kan verskil en dit
> op
>>> die
>>>> ng
>>>> > > sê.
>>>> > > > As jy egter inspring met sterk opinies sommer so met die
> wegtrek,
>>> dan
>>>> > moet
>>>> > > > jy nie aan die tjank gaan as jy 'n stywe reaksie kry nie!
>>>> > > > Ek meen, wat ek van iemand persoonlik dink op hierdie ng,
> maak
>>> aan
>>>> > > > niemand enige verskil nie. Vat nou maar die twee. Katryn kan
>>>> > moontlik
>>>> > > > drie doktersgrade hê en ons almal is eintlik so 'n bietjie ver
>> onder
>>>> > haar,
>>>> > > > maar ek persoonlik sien haar heel anders in my
>> verbeelding.....juis
>>>> oor
>>>> > > haar
>>>> > > > emosionele reaksies. Ek sien 'n 35+ jarige vaal vroutjie wat
> in
>> 'n
>>>> > werk
>>>> > > > soos 'n bank of assuransie vasgevang sit. Nou gooi sy haar
>>>> frustrasie
>>>> > in
>>>> > > > die rekenaar in.....
>>>> > > > Aan die anderkant sien ek vir Wouter Plaasvark as 'n ou
oom
>> wat
>>>> naby
>>>> > > > aftrede is wat sy 'gumse' sit en suig voor die TV met 'n nuwe SA
>>>> vlaggie
>>>> > > > vasgeplak bo-op sy skerm. Heel moontlik is hy 'n baie nice
>> ou...as
>>>> jy
>>>> > > hom
>>>> > > > eers ken, MAAR dit maak nie saak nie! Ek het besluit dis
beter
>> dat
>>>> ek
>>>> > en
>>>> > > > hulle uit mekaar se hare uit moet bly, so ek hoop maar hulle
los
>> my
>>>> > > > uit...........
>>>> > > > He-he! Ek laaik daai ene van jou dat ek hulle eers moet
>>>> > > > waarsku.....Hey Hotpants, duck jy en Klaasvarkie
solank....hier
>> kom
>>> 'n
>>>> > > ding
>>>> > > > wat julle se rekke gaan laat skiet!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:b5h6vr$21vi0o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Dis jou reaksie op hulle reaksie op jou gerattle wat hulle
>> rattle.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek weet jy is van nature verbaal ( wie is ek om vinger te
> wys?)
>> en
>>>> dat
>>>> > > jy
>>>> > > > > verkies om naby die bos te leef en te praat.
>>>> > > > > Maar miskien is jou reaksie te intens en te skielik vir hulle
>>>> > > fyngevoelige
>>>> > > > > siele. Jy moet eers antwoord en skryf en hulle waarsku dat
jy
>> dit
>>>> gaan
>>>> > > > doen
>>>> > > > > in jou volgende antwoord - mens leer mos maar hoe dinge
gedoen
>>> word
>>>> > van
>>>> > > > > mense soos Bush:))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:3e7c01ac.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Die string hierbo raak so effe lank, maar die 'sogenaamde
>> fight'
>>>> is
>>>> > > > > eintlik
>>>> > > > > > maar net 'n gerattle...die een uit die VSA van 'Hotpants
>> Katryn'
>>>> wat
>>>> > > > maar
>>>> > > > > > net nie haar emosionele uitbarstings in toom kan hou nie
en
> my
>>>> maar
>>>> > > net
>>>> > > > > nie
>>>> > > > > > wil uitlos nie. Ek vra so hard, maar sy spring elke
keer!
>>> Wat
>>>> > die
>>>> > > > > > Plaasvark aanbetref, hy het homself op hierdie troontjie
>> geplaas
>>>> en
>>>> > ek
>>>> > > > wil
>>>> > > > > > glad nie naby 'sy hoogheid' kom nie, maar ook hy wil nie
> verby
>>> hou
>>>> > > > > > nie....dalk is die lug daarbo te skoon vir hom en verlang
hy
>> na
>>>> ons
>>>> > > > commen
>>>> > > > > > ouens? Soos ek dit sien, klim hy en Katryn elke keer in
> met
>>>> skerp
>>>> > > > > > aanmerkings en is dan skoon verbaas as hulle 'n skerp
> antwoord
>>>> terug
>>>> > > > kry.
>>>> > > > > > Maar daar gelaat.....ek het hoop dat hulle nou sal verby
>>> hou??????
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > This message contains information intended for the
perusal,
>>> and/or
>>>> > use
>>>> > > > [if
>>>> > > > > > so stated], of the addressee[s] only. The information is
>>>> > > confidential
>>>> > > > > and
>>>> > > > > > priviledged. If you are not an intended recipient, do not
>>>> peruse,
>>>> > > use,
>>>> > > > > > disseminate, distribute, copy or in any manner rely upon the
>>>> > > information
>>>> > > > > > contained in this message [directly or indirectly]. The
>> sender
>>>> > shall
>>>> > > > not
>>>> > > > > > be held accountable in the event this prohibition is
>>> disregarded.
>>>> > If
>>>> > > > you
>>>> > > > > > receive this message in error, notify the sender
immediately
>> by
>>>> > > e-mail,
>>>> > > > > fax
>>>> > > > > > or telephone and/or destroy the original message. The
> views
>> or
>>>> > > > > > representations contained in this message, whether
expressed
>> or
>>>> > > implied,
>>>> > > > > are
>>>> > > > > > those of the sender only.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die Storm
Volgende onderwerp: Oorlog - VN se skuld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:02:45 MGT 2024