Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skilde keer terug ...
Skilde keer terug ... [boodskap #74827] So, 23 Maart 2003 13:08 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die oomblik wanneer Suid-Afrikaners internasional kompeteer verloor hulle
kop.
Eers was dit onse sportmanne.
Nou is dit onse "skilde" wat nie die mas opkom nie. Ek aanvaar die skilde se
afrigter se posisie is nou in gedrang - of sal hulle die kaptein die trekpas
gee.
Re: Skilde keer terug ... [boodskap #74837 is 'n antwoord op boodskap #74827] Ma, 24 Maart 2003 06:05 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Tipies van siviele mense wat oorlog op CNN kyk? Daar is niks so
ontnugterend as 'n bom wat naby jou eie alie ontplof nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:b5kbl7$3ka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die oomblik wanneer Suid-Afrikaners internasional kompeteer verloor hulle
> kop.
> Eers was dit onse sportmanne.
> Nou is dit onse "skilde" wat nie die mas opkom nie. Ek aanvaar die skilde se
> afrigter se posisie is nou in gedrang - of sal hulle die kaptein die trekpas
> gee.
>
Vorige onderwerp: Papelelle herbesoek
Volgende onderwerp: Die Storm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:54:52 MGT 2024