Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog - VN se skuld
Oorlog - VN se skuld [boodskap #74692] Do, 20 Maart 2003 07:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
vernietig.
Annette
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74741 is 'n antwoord op boodskap #74692] Do, 20 Maart 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
het!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
> vernietig.
> Annette
>
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74750 is 'n antwoord op boodskap #74741] Vr, 21 Maart 2003 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Mar 2003 23:10:16 +0200, "Elaine" wrote:

> Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
> My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
> het!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
>> vernietig.
>> Annette

Hm.., ek weet rêrig nie of vrouens nou so intelligent is in vind en
opspoor nie..
Dis my ma wat altyd vir my sê:"Dis jy wat altyd uitsoek waar ek my
pralines het weggesteek!.."

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74763 is 'n antwoord op boodskap #74750] Vr, 21 Maart 2003 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, is julle pralines dieselfde as die heerlike versuikerde gaar
amandels wat hulle in Duitsland verkoop? Indien wel, sê my asb hoe maak 'n
mens dit.

Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:g10l7v0huutkcfalh1ig0rksuvnupch0md@4ax.com...
> On Thu, 20 Mar 2003 23:10:16 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
>> My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
>> het!
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
>>> vernietig.
>>> Annette
>
> Hm.., ek weet rêrig nie of vrouens nou so intelligent is in vind en
> opspoor nie..
> Dis my ma wat altyd vir my sê:"Dis jy wat altyd uitsoek waar ek my
> pralines het weggesteek!.."
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74782 is 'n antwoord op boodskap #74763] Vr, 21 Maart 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Mar 2003 10:12:08 +0200, "Koot"
wrote:

> Norbert, is julle pralines dieselfde as die heerlike versuikerde gaar
> amandels wat hulle in Duitsland verkoop? Indien wel, sê my asb hoe maak 'n
> mens dit.
>
> Koot
>
Hallo, Koot,

Neen, onse is anders (en ons sê ook hulle is beter!). Onse pralines is
mees gemaak van witte, melk- of swarte sjokolade met 'n vulsel van
soete roombotter van neutjies. Ag, onse bakkers is baie kreatief om
allerlei soorte van daardie pralines te vervaardig. Hulle maak ook
pralines met kersies of andere vrugte en ook met konjak of selfs
whisky. Sjokolade.., ja, hoe maak 'n mens dit? Daar sit kakao,
melkpoeder, suiker, kakaobotter en kakaopasta in en dit word gesmelt
en in vormpjies gegiet, daarna opgevul en tenslotte diggemaak met
dieselfde sjokolade. Kom daarby nog 'n bietjie versiering en dis
klaar.
Ons maak die pralines nie self tuis nie. Dis die spesialiteit van
suikerbakkers en industrie. Belgiese pralines is wêreldberoemd. Selfs
president Bush koop sy pralines by ons. Moet maar eens loer op
webbladsye onder "Belgische pralines" en jy sal baie daaroor vind.
Wil jy rêrig ryk word dan moet jy hier soontoe kom en dit leer om
hulle te maak by 'n goeie bakker. As jy dit goed kan maak en in
Suid-Afrika verkoop dan word jy seker miljoenêr. Moet seker vra vir
mense wat uit België kom om pralines mee te bring.
Ek ken daardie versuikerde amandels uit Duitsland maar dis meer tipies
'n Duitse spesialiteit. Duitsers het 'n andere styl van pralines en
hulle het min soorte en in Engeland eet die mense meer "fudge". Ek sou
rêrig nie weet hoe om daardie versuikerde amandels te maak nie. Ek
weet veel maar nie alles nie.

Groetjies,

Norbert
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74791 is 'n antwoord op boodskap #74692] Vr, 21 Maart 2003 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of vrouens effektief is met die vind nie - wat ek wel weet is
dat hulle onverbeterlik is met bêre.
Soveel so dat mens dit nooit weer kry nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
> vernietig.
> Annette
>
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74792 is 'n antwoord op boodskap #74791] Vr, 21 Maart 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan dit beaam - ek doen dit baie effektief op myself:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5fa64$b4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie of vrouens effektief is met die vind nie - wat ek wel weet is
> dat hulle onverbeterlik is met bêre.
> Soveel so dat mens dit nooit weer kry nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
>> vernietig.
>> Annette
>>
>
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74899 is 'n antwoord op boodskap #74750] Di, 25 Maart 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Na jou beskrywing van pralines gaan ek vir seker soek of ek van die Belgiese
soort in die hande gaan kry. Ek sit en kwyl hier op my toetsbord
(keyboard?).
.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:g10l7v0huutkcfalh1ig0rksuvnupch0md@4ax.com...
> On Thu, 20 Mar 2003 23:10:16 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
>> My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
>> het!
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
>>> vernietig.
>>> Annette
>
> Hm.., ek weet rêrig nie of vrouens nou so intelligent is in vind en
> opspoor nie..
> Dis my ma wat altyd vir my sê:"Dis jy wat altyd uitsoek waar ek my
> pralines het weggesteek!.."
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Oorlog - VN se skuld [boodskap #74900 is 'n antwoord op boodskap #74899] Di, 25 Maart 2003 09:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sit hier en lus my dood vir 'n stuk Black Forest wat ek Sondag in die
Waterfront geniet het

Annette

.za> skryf in boodskap news:b5p8no$kb1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na jou beskrywing van pralines gaan ek vir seker soek of ek van die Belgiese
> soort in die hande gaan kry. Ek sit en kwyl hier op my toetsbord
> (keyboard?).
> .
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:g10l7v0huutkcfalh1ig0rksuvnupch0md@4ax.com...
>> On Thu, 20 Mar 2003 23:10:16 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>>> Niks soos 'n ma wat ongewenste goed in haar kind se kamer kan opspoor nie!
>>> My ma het darem goed uitgegrawe in my kamer waarvan ek partykeer al vergeet
>>> het!
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5bpmi$289uoo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hulle moes 'n span moeders ingestuur het om die wapens te vind en te
>>>> vernietig.
>>>> Annette
>>
>> Hm.., ek weet rêrig nie of vrouens nou so intelligent is in vind en
>> opspoor nie..
>> Dis my ma wat altyd vir my sê:"Dis jy wat altyd uitsoek waar ek my
>> pralines het weggesteek!.."
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Annette......
Volgende onderwerp: Oorlog teen wie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:25:27 MGT 2024