Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Papelelle herbesoek
Papelelle herbesoek [boodskap #74617] Di, 18 Maart 2003 11:27 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
net papelelle, wat iets soos ipekonders is.

Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.

Koot
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74684 is 'n antwoord op boodskap #74617] Do, 20 Maart 2003 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Koot" het geskryf in
:
>
> Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
> net papelelle, wat iets soos ipekonders is.
>
> Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
> papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.

O, o, o, julle sukkelende Boertjies op die suidelik halfrond! Nou moet ek julle
nog kom help van 9500km afstand! Sien hier my voorstel.

Hier nogmaals die raaisel uit die oude raaiselboek (1893):

Klawervrou, slaap jij nou?
Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
Jij onder mij en ek bo jou,
Ek sal jou pipperel,
Dat jou pens opswel.

En nou my uitleg:

Hierdie raaisel gaan oor die Eerste Vryheidsoorlog (1880 -1881) en beskryf
'n sluipaanval op in die veld ("klawer") slapende rooinek-soldate
(haatlik "klawerVROUW" genoem).
Die "dingetjie" is 'n mes wat die spreker in 'n Skotse "piper
(="pipperel" > http://tinyurl.com/7p69 ) steek, sodat na 'n week of so
se "pens opswel" (deur gasvorming in se lyk).

So gesien is die "oplossing" inderdaad dubbelsinnig:
'n Boer voer se perd (klawervrou) 'n knol.

:-bvb-:
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74695 is 'n antwoord op boodskap #74684] Do, 20 Maart 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.

Dankie!

Watse juwele het jy nog in jou raaiselboek?

"Barend van B." skryf in boodskap news:3UFBI8G537700.2080787037@Gilgamesh-frog.org...
> "Koot" het geskryf in
> :
>>
>> Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
>> net papelelle, wat iets soos ipekonders is.
>>
>> Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
>> papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.
>
> O, o, o, julle sukkelende Boertjies op die suidelik halfrond! Nou moet ek julle
> nog kom help van 9500km afstand! Sien hier my voorstel.
>
> Hier nogmaals die raaisel uit die oude raaiselboek (1893):
>
> Klawervrou, slaap jij nou?
> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
> Jij onder mij en ek bo jou,
> Ek sal jou pipperel,
> Dat jou pens opswel.
>
> En nou my uitleg:
>
> Hierdie raaisel gaan oor die Eerste Vryheidsoorlog (1880 -1881) en beskryf
> 'n sluipaanval op in die veld ("klawer") slapende rooinek-soldate
> (haatlik "klawerVROUW" genoem).
> Die "dingetjie" is 'n mes wat die spreker in 'n Skotse "piper
> (="pipperel" > http://tinyurl.com/7p69 ) steek, sodat na 'n week of so
> se "pens opswel" (deur gasvorming in se lyk).
>
> So gesien is die "oplossing" inderdaad dubbelsinnig:
> 'n Boer voer se perd (klawervrou) 'n knol.
>
> :-bvb-:
>
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74696 is 'n antwoord op boodskap #74695] Do, 20 Maart 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Koot - die hele probleem is dat hy dink dit is Afrikaans, maar die
raaisel was in Hollands.
Ons het nog nooit 'n doedelsak 'n pipperel genoem nie, so die hele raaisel
tel nie;))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b5bt6m$e75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
> nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.
>
> Dankie!
>
> Watse juwele het jy nog in jou raaiselboek?
>
> "Barend van B." wrote in message
> news:3UFBI8G537700.2080787037@Gilgamesh-frog.org...
>> "Koot" het geskryf in
>> :
>>>
>>> Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
>>> net papelelle, wat iets soos ipekonders is.
>>>
>>> Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
>>> papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.
>>
>> O, o, o, julle sukkelende Boertjies op die suidelik halfrond! Nou moet ek julle
>> nog kom help van 9500km afstand! Sien hier my voorstel.
>>
>> Hier nogmaals die raaisel uit die oude raaiselboek (1893):
>>
>> Klawervrou, slaap jij nou?
>> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
>> Jij onder mij en ek bo jou,
>> Ek sal jou pipperel,
>> Dat jou pens opswel.
>>
>> En nou my uitleg:
>>
>> Hierdie raaisel gaan oor die Eerste Vryheidsoorlog (1880 -1881) en beskryf
>> 'n sluipaanval op in die veld ("klawer") slapende rooinek-soldate
>> (haatlik "klawerVROUW" genoem).
>> Die "dingetjie" is 'n mes wat die spreker in 'n Skotse "piper
>> (="pipperel" > http://tinyurl.com/7p69 ) steek, sodat na 'n week of so
>> se "pens opswel" (deur gasvorming in se lyk).
>>
>> So gesien is die "oplossing" inderdaad dubbelsinnig:
>> 'n Boer voer se perd (klawervrou) 'n knol.
>>
>> :-bvb-:
>>
>
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74760 is 'n antwoord op boodskap #74696] Vr, 21 Maart 2003 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie - dalk het hulle wel destyds na die "piper" verwys as 'n
pipperel. Ek was nog te jonk om te weet.

"Annette" skryf in boodskap news:b5buqn$28g7on$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar Koot - die hele probleem is dat hy dink dit is Afrikaans, maar die
> raaisel was in Hollands.
> Ons het nog nooit 'n doedelsak 'n pipperel genoem nie, so die hele raaisel
> tel nie;))
> Annette
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b5bt6m$e75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
>> nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.
>>
>> Dankie!
>>
>> Watse juwele het jy nog in jou raaiselboek?
>>
>> "Barend van B." wrote in message
>> news:3UFBI8G537700.2080787037@Gilgamesh-frog.org...
>>> "Koot" het geskryf in
>>> :
>>>>
>>>> Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
>>>> net papelelle, wat iets soos ipekonders is.
>>>>
>>>> Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
>>>> papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.
>>>
>>> O, o, o, julle sukkelende Boertjies op die suidelik halfrond! Nou moet ek julle
>>> nog kom help van 9500km afstand! Sien hier my voorstel.
>>>
>>> Hier nogmaals die raaisel uit die oude raaiselboek (1893):
>>>
>>> Klawervrou, slaap jij nou?
>>> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
>>> Jij onder mij en ek bo jou,
>>> Ek sal jou pipperel,
>>> Dat jou pens opswel.
>>>
>>> En nou my uitleg:
>>>
>>> Hierdie raaisel gaan oor die Eerste Vryheidsoorlog (1880 -1881) en beskryf
>>> 'n sluipaanval op in die veld ("klawer") slapende rooinek-soldate
>>> (haatlik "klawerVROUW" genoem).
>>> Die "dingetjie" is 'n mes wat die spreker in 'n Skotse "piper
>>> (="pipperel" > http://tinyurl.com/7p69 ) steek, sodat na 'n week of so
>>> se "pens opswel" (deur gasvorming in se lyk).
>>>
>>> So gesien is die "oplossing" inderdaad dubbelsinnig:
>>> 'n Boer voer se perd (klawervrou) 'n knol.
>>>
>>> :-bvb-:
>>>
>>
>
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74765 is 'n antwoord op boodskap #74760] Vr, 21 Maart 2003 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is net Gloudina oud genoeg hier om dit miskien te onthou:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b5eh3e$p47$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie - dalk het hulle wel destyds na die "piper" verwys as 'n
> pipperel. Ek was nog te jonk om te weet.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5buqn$28g7on$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar Koot - die hele probleem is dat hy dink dit is Afrikaans, maar die
>> raaisel was in Hollands.
>> Ons het nog nooit 'n doedelsak 'n pipperel genoem nie, so die hele raaisel
>> tel nie;))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b5bt6m$e75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
>>> nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.
>>>
>>> Dankie!
>>>
>>> Watse juwele het jy nog in jou raaiselboek?
>>>
>>> "Barend van B." wrote in message
>>> news:3UFBI8G537700.2080787037@Gilgamesh-frog.org...
>>>> "Koot" het geskryf in
>>>> :
>>>> >
>>>> > Ek kry g'n die "piperelle" waaroor julle praat in my woordeboek nie. Daar's
>>>> > net papelelle, wat iets soos ipekonders is.
>>>> >
>>>> > Ek het 'n lekker swaargewig op die spoor van die tergende "klawer" en
>>>> > papelelle-raaisel gesit. Sal dalk eersdaags kan verslag gee.
>>>>
>>>> O, o, o, julle sukkelende Boertjies op die suidelik halfrond! Nou moet ek julle
>>>> nog kom help van 9500km afstand! Sien hier my voorstel.
>>>>
>>>> Hier nogmaals die raaisel uit die oude raaiselboek (1893):
>>>>
>>>> Klawervrou, slaap jij nou?
>>>> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
>>>> Jij onder mij en ek bo jou,
>>>> Ek sal jou pipperel,
>>>> Dat jou pens opswel.
>>>>
>>>> En nou my uitleg:
>>>>
>>>> Hierdie raaisel gaan oor die Eerste Vryheidsoorlog (1880 -1881) en beskryf
>>>> 'n sluipaanval op in die veld ("klawer") slapende rooinek-soldate
>>>> (haatlik "klawerVROUW" genoem).
>>>> Die "dingetjie" is 'n mes wat die spreker in 'n Skotse "piper
>>>> (="pipperel" > http://tinyurl.com/7p69 ) steek, sodat na 'n week of so
>>>> se "pens opswel" (deur gasvorming in se lyk).
>>>>
>>>> So gesien is die "oplossing" inderdaad dubbelsinnig:
>>>> 'n Boer voer se perd (klawervrou) 'n knol.
>>>>
>>>> :-bvb-:
>>>>
>>>
>>
>
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74789 is 'n antwoord op boodskap #74695] Vr, 21 Maart 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
> nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.

Alhoewel Barend se uitleg baie aantreklik
is, is dit glo sy eie stuiwer in die armbeurs,
en gaan jy hopelik voort met jou eie navorsing
deur middel van 'n taalkundige.

Gloudina
Re: Papelelle herbesoek [boodskap #74828 is 'n antwoord op boodskap #74789] So, 23 Maart 2003 16:50 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
O. Goed.

skryf in boodskap news:3E7B2933.50203@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>> Wow, dis interessant. Dit verklaar ook hoekom ek nie die "pipperel" kon kry
>> nie - dit was 'n soort spotwoord vir die doedelsakspeler.
>
> Alhoewel Barend se uitleg baie aantreklik
> is, is dit glo sy eie stuiwer in die armbeurs,
> en gaan jy hopelik voort met jou eie navorsing
> deur middel van 'n taalkundige.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Die stomp moratorium
Volgende onderwerp: Skilde keer terug ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:08:49 MGT 2024