Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Tsotsitaalwoordeboek
Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74711] |
Thu, 20 March 2003 12:38  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
eersdaags uitgegee word,
Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
Annette
|
|
|
|
Re: Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74783 is 'n antwoord op boodskap #74742] |
Fri, 21 March 2003 14:33  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, 'n houtie-krimineel.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e7a2f32.0@news1.mweb.co.za...
> Is 'n tsotsi nie 'n krimineel nie?
>
> e
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5ceob$26n7ah$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
>> eersdaags uitgegee word,
>> Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|