Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sadam o Sadam
| Sadam o Sadam [boodskap #74556] |
So., 16 Maart 2003 13:05  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hoe langer die saak talm hoe meer besef ek dat Sadam die paks;lae verdien
wat kom.
Elke week ontdek hy "nog" wapens, of "bewyse" van die vernietiging van sy
chemiese wapens. Hy flous selfs die "vernuftige" en "bekwame"
Suid-Afrikaanse span....
Dis duidelik - jy sal sy arsenaal slegs kan blootlê wanneer jy beheer oor
die land het.
Ek dink aan die VSA/Britse manne.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74570 is 'n antwoord op boodskap #74560] |
So., 16 Maart 2003 18:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Ferdi Greyling wrote:
> Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
Ek dink ook nie dit "gaan oor die olie"
nie. Ek dink mens moet nie uit die oog
verloor dat die "hawks" in die White House
amper almal die knie buig voor 'n groepie
beleidsbepalers, wat omtrent almal Jode
is, en wat wil hê dat die VSA sy mag oor
die hele wêreld moet bestendig. Ek verbaas
my oor hierdie groeiende Joodse element in
die konserwatiewe Republikeinse White House.
Selfs David Frum, Kanadese Jood, kon homself
tot reg in die White House se speechwriting
inwurm, en is uitgeskop nadat sy vrou begin
spog het dat hy verteenwoordig is vir die
uitdrukking "axis of evil."
Mens moet nie uit die oog verloor dat
Israel nou omtrent vryelik dele van die
Palestynse gebied onder hulle mag kry. Die
Jode is dus besig om so, onder ons neuse, 'n
oorlog in die Midde Ooste te wen.
Maar boontjie kry sy loontjie. George
Bush beloof noual hoe daar gou 'n Palestynse
staat sal kom, sodra Jassar Arafat van die
verhoog verdwyn. Was dit nou nie die mense wat
kleintjies wou kry toe Hilary Clinton net op
dieselfde verhoog met Arafat se vrou verskyn het
nie, en almal veroordeel het wat net oor 'n
Palestynse staat praat?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74574 is 'n antwoord op boodskap #74570] |
Ma., 17 Maart 2003 02:50   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hier kom die anti-Semitiese streep na vore ...
Daar is 'n Jood agter elke bos - hulle staan net so neffens die kommuniste?
skryf in boodskap news:3E74C30E.1080902@rogers.com...
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>> Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
>
> Ek dink ook nie dit "gaan oor die olie"
> nie. Ek dink mens moet nie uit die oog
> verloor dat die "hawks" in die White House
> amper almal die knie buig voor 'n groepie
> beleidsbepalers, wat omtrent almal Jode
> is, en wat wil hê dat die VSA sy mag oor
> die hele wêreld moet bestendig. Ek verbaas
> my oor hierdie groeiende Joodse element in
> die konserwatiewe Republikeinse White House.
> Selfs David Frum, Kanadese Jood, kon homself
> tot reg in die White House se speechwriting
> inwurm, en is uitgeskop nadat sy vrou begin
> spog het dat hy verteenwoordig is vir die
> uitdrukking "axis of evil."
> Mens moet nie uit die oog verloor dat
> Israel nou omtrent vryelik dele van die
> Palestynse gebied onder hulle mag kry. Die
> Jode is dus besig om so, onder ons neuse, 'n
> oorlog in die Midde Ooste te wen.
> Maar boontjie kry sy loontjie. George
> Bush beloof noual hoe daar gou 'n Palestynse
> staat sal kom, sodra Jassar Arafat van die
> verhoog verdwyn. Was dit nou nie die mense wat
> kleintjies wou kry toe Hilary Clinton net op
> dieselfde verhoog met Arafat se vrou verskyn het
> nie, en almal veroordeel het wat net oor 'n
> Palestynse staat praat?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74580 is 'n antwoord op boodskap #74574] |
Ma., 17 Maart 2003 06:43   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jong, ou Gloudina weet mos nie lekker wat sy wil nie.....dit hang seker af
van die stand van die maan? Dis amper volmaan, so passop!
"Jonas" skryf in boodskap news:b53d5o$bh0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier kom die anti-Semitiese streep na vore ...
>
> Daar is 'n Jood agter elke bos - hulle staan net so neffens die kommuniste?
>
> skryf in boodskap news:3E74C30E.1080902@rogers.com...
>>
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>
>>> Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
>>
>> Ek dink ook nie dit "gaan oor die olie"
>> nie. Ek dink mens moet nie uit die oog
>> verloor dat die "hawks" in die White House
>> amper almal die knie buig voor 'n groepie
>> beleidsbepalers, wat omtrent almal Jode
>> is, en wat wil hê dat die VSA sy mag oor
>> die hele wêreld moet bestendig. Ek verbaas
>> my oor hierdie groeiende Joodse element in
>> die konserwatiewe Republikeinse White House.
>> Selfs David Frum, Kanadese Jood, kon homself
>> tot reg in die White House se speechwriting
>> inwurm, en is uitgeskop nadat sy vrou begin
>> spog het dat hy verteenwoordig is vir die
>> uitdrukking "axis of evil."
>> Mens moet nie uit die oog verloor dat
>> Israel nou omtrent vryelik dele van die
>> Palestynse gebied onder hulle mag kry. Die
>> Jode is dus besig om so, onder ons neuse, 'n
>> oorlog in die Midde Ooste te wen.
>> Maar boontjie kry sy loontjie. George
>> Bush beloof noual hoe daar gou 'n Palestynse
>> staat sal kom, sodra Jassar Arafat van die
>> verhoog verdwyn. Was dit nou nie die mense wat
>> kleintjies wou kry toe Hilary Clinton net op
>> dieselfde verhoog met Arafat se vrou verskyn het
>> nie, en almal veroordeel het wat net oor 'n
>> Palestynse staat praat?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74593 is 'n antwoord op boodskap #74587] |
Ma., 17 Maart 2003 15:19   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
|
Senior Lid |
|
|
Soos voorspel - jy was nie daar nie.
Ou Jonas, jy is op die einde maar net wit kak.
Hier is 'n afskeidsgeskenkie vir jou. Raam dit en sit dit teen jou
muur (net langs die vlieg bekakte foto van Eugene T wat ongetwyfeld in
jou gang hang):
--------------------
Jonas die bange
Jonas die Boer, pens van sy tyd,
uit hom kom net winde en kak.
'n Eenreel-verstand van kluit
gee hom cliches dun en swak.
Jonas die Boer - sy tyd se skuim.
Hy is 'n dik lafaard van faam.
Mens skryf oor hom in die' stywe rym
want dis tog al wat hy sal verstaan.
Cheers,
(Killfile, ontmoet Jonas...Jonas, dis die killfile....)
On Mon, 17 Mar 2003 15:33:50 +0200, "Jonas" wrote:
> Ferdietjiekie - jy kom nie maklik verby nie jou misoes.
> Waar is die saak teen Paul ?
> Lafaard, brandewynsuiper, wat nog?
> Jy's 'n grap.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3e7b963a.4263197@news.saix.co.za...
>> Kom ek maak dit nog makliker vir jou. Kom 5 uur vanmiddag dan gee ek
>> jou geld ook. (En 'n half jack brandewyn. Kyk hoe helder die ogies
>> op!!)
>> On Mon, 17 Mar 2003 08:43:24 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>> Hier is grootbek Ferdietjiekie alweer.
>>> Ek wag nog in spanning vir die hofsaak teen Paul. Baie blaf en geen tanne
>>> nie... ? Jy behoort nou te weet wat 'n lafaard is? Vertel ons ....
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3e7485b2.3732844@news.saix.co.za...
>>>> On Sun, 16 Mar 2003 15:05:30 +0200, "Jonas"
>>>> wrote:
>>
>>
>>>> >>> beheer oor
>>>> >die land het.
>>
>>>> Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74604 is 'n antwoord op boodskap #74593] |
Di., 18 Maart 2003 04:12   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - FANTASTIES!!!!
Jy kan dig - dit is die beste stukkie poesie wat ek nog van jou gelees het.
Man, jy gaan dit maak! (Jammer dat ek jou man noem - maar dit is 'n
gewoonte...)
Ek is seker ek is nie die enigste wat hierin belangstel nie - miskien kan
dit in jou volgende bundel opgeneem word. Kan ek 'n bundel titel voorstel?
Iets soos "Rioolstories en ander resitasies vir voorskoolleerders..."
Jy weet nie hoe veel ek die stukkie poesie ("fyn net van die woord")
waardeer nie - ek sal dit elektronies bewaar met al die gewaarmerke stukkies
inligting - vir latere gebruik.
Weereens - veels geluk! Aaanhouer wen, nê?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e75e6be.24878780@news.saix.co.za...
>
> Soos voorspel - jy was nie daar nie.
>
> Ou Jonas, jy is op die einde maar net wit kak.
>
> Hier is 'n afskeidsgeskenkie vir jou. Raam dit en sit dit teen jou
> muur (net langs die vlieg bekakte foto van Eugene T wat ongetwyfeld in
> jou gang hang):
>
> --------------------
> Jonas die bange
>
> Jonas die Boer, pens van sy tyd,
> uit hom kom net winde en kak.
> 'n Eenreel-verstand van kluit
> gee hom cliches dun en swak.
>
> Jonas die Boer - sy tyd se skuim.
> Hy is 'n dik lafaard van faam.
> Mens skryf oor hom in die' stywe rym
> want dis tog al wat hy sal verstaan.
>
> Cheers,
>
> (Killfile, ontmoet Jonas...Jonas, dis die killfile....)
>
>
>
>
>
> On Mon, 17 Mar 2003 15:33:50 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - jy kom nie maklik verby nie jou misoes.
>> Waar is die saak teen Paul ?
>> Lafaard, brandewynsuiper, wat nog?
>> Jy's 'n grap.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3e7b963a.4263197@news.saix.co.za...
>
>>> Kom ek maak dit nog makliker vir jou. Kom 5 uur vanmiddag dan gee ek
>>> jou geld ook. (En 'n half jack brandewyn. Kyk hoe helder die ogies
>>> op!!)
>
>
>
>
>>> On Mon, 17 Mar 2003 08:43:24 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> Hier is grootbek Ferdietjiekie alweer.
>>>> Ek wag nog in spanning vir die hofsaak teen Paul. Baie blaf en geen tanne
>>>> nie... ? Jy behoort nou te weet wat 'n lafaard is? Vertel ons ....
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3e7485b2.3732844@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 16 Mar 2003 15:05:30 +0200, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>
>>>> > >>> > beheer oor
>>>> > >die land het.
>>>
>>>> > Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Sadam o Sadam [boodskap #74605 is 'n antwoord op boodskap #74593] |
Di., 18 Maart 2003 04:14  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjiekie - ek het skoon vergeet - jammer.
Het jy toe baie geld uit die saak teen Paul gemaak - ek het geweet jy gaan
hom in die blik druk - mens kan mos nie sulke dinge op die net kwytraak nie?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e75e6be.24878780@news.saix.co.za...
>
> Soos voorspel - jy was nie daar nie.
>
> Ou Jonas, jy is op die einde maar net wit kak.
>
> Hier is 'n afskeidsgeskenkie vir jou. Raam dit en sit dit teen jou
> muur (net langs die vlieg bekakte foto van Eugene T wat ongetwyfeld in
> jou gang hang):
>
> --------------------
> Jonas die bange
>
> Jonas die Boer, pens van sy tyd,
> uit hom kom net winde en kak.
> 'n Eenreel-verstand van kluit
> gee hom cliches dun en swak.
>
> Jonas die Boer - sy tyd se skuim.
> Hy is 'n dik lafaard van faam.
> Mens skryf oor hom in die' stywe rym
> want dis tog al wat hy sal verstaan.
>
> Cheers,
>
> (Killfile, ontmoet Jonas...Jonas, dis die killfile....)
>
>
>
>
>
> On Mon, 17 Mar 2003 15:33:50 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - jy kom nie maklik verby nie jou misoes.
>> Waar is die saak teen Paul ?
>> Lafaard, brandewynsuiper, wat nog?
>> Jy's 'n grap.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3e7b963a.4263197@news.saix.co.za...
>
>>> Kom ek maak dit nog makliker vir jou. Kom 5 uur vanmiddag dan gee ek
>>> jou geld ook. (En 'n half jack brandewyn. Kyk hoe helder die ogies
>>> op!!)
>
>
>
>
>>> On Mon, 17 Mar 2003 08:43:24 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> Hier is grootbek Ferdietjiekie alweer.
>>>> Ek wag nog in spanning vir die hofsaak teen Paul. Baie blaf en geen tanne
>>>> nie... ? Jy behoort nou te weet wat 'n lafaard is? Vertel ons ....
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3e7485b2.3732844@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 16 Mar 2003 15:05:30 +0200, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>
>>>> > >>> > beheer oor
>>>> > >die land het.
>>>
>>>> > Jy meen dit gaan nie om die olie nie?
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 09:28:15 UTC 2026
|