Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nul op 'n kontrak
Nul op 'n kontrak [boodskap #74452] Wo, 12 Maart 2003 11:59 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...

Groete
Elaine
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74462 is 'n antwoord op boodskap #74452] Wo, 12 Maart 2003 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
"Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"

Die groete vanweë

Norbert (uit Vlaandere)

On Wed, 12 Mar 2003 13:59:09 +0200, "Elaine" wrote:

> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74463 is 'n antwoord op boodskap #74462] Wo, 12 Maart 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe, goeie een!

E

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3cru6vclnv6d4pnhbiok6l1opfq2tl0ens@4ax.com...
> Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
> gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
> "Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74464 is 'n antwoord op boodskap #74452] Wo, 12 Maart 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
(dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
energie te hê nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6f2121.0@news1.mweb.co.za...
> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit uitgewerk is
> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74465 is 'n antwoord op boodskap #74464] Wo, 12 Maart 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou sê dis uitsluitlik 'n vrouedrankie;)))
Met mans sal jy kry brawls with bawls:)
Annette

> skryf in boodskap news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
> energie te hê nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6f2121.0@news1.mweb.co.za...
>> Vandag is ek waaragtag 'n nul op 'n kontrak. Ek kan nou net nie aan die
>> gang kom nie. Het iemand raad vir energie drankies of iets? Net nie
>> bioplus nie, daai goed laat my hart te wild bokspring en as dit
uitgewerk
> is
>> voel jy soos 'n pap lap :-)) En koffie laat my net beter slaap...
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74466 is 'n antwoord op boodskap #74463] Wo, 12 Maart 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar moet wel oppas vir die volgende dae. Dis moontlik dat jou
siekte omslaan in die teenoorgestelde en dat jy dan 'n aanval van
werklus kry.. Moet dan veral nie buitegaan nie! Jy sou andere mense
kan aansteek..

Die groete vanweë

Norbert (uit Vlaandere)

On Wed, 12 Mar 2003 19:38:53 +0200, "Elaine" wrote:

> hehehehehehe, goeie een!
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3cru6vclnv6d4pnhbiok6l1opfq2tl0ens@4ax.com...
>> Moenie worrie nie, Elaine. Dit gaan almal verby. Vanself! Sien, ek
>> gaan jou 'n Vlaamse spreekwoord leer wat sê:
>> "Werk, dis vir die perde! En hulle draai dan nog hulle gat soontoe!"

>> Die groete vanweë

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74468 is 'n antwoord op boodskap #74464] Wo, 12 Maart 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehe, ek's maar nog steeds effe lui

"Jonas" skryf in boodskap news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
> energie te hê nie?
Re: Nul op 'n kontrak [boodskap #74480 is 'n antwoord op boodskap #74468] Do, 13 Maart 2003 07:02 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n 'toets'?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6fa941.0@news1.mweb.co.za...
> hehehehehe, ek's maar nog steeds effe lui
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b4nuqt$36d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die raad is seker laat - maar ek sien 'n drankie in 'n bloubottel op CNN
>> (dis nie kasterolie nie ...) met die naam van BAWLS - en jy spreek dit so
>> uit. 3X meer kaffiene as Coke ...
>> Maar ek weet nie of vrouens Bawls wil hê nie - dis nie maklik om soveel
>> energie te hê nie?
>
Vorige onderwerp: Huweliksonthaalhulp
Volgende onderwerp: chek die uit - dis baie cool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:19:21 MGT 2024