|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74296 is 'n antwoord op boodskap #74262] |
Vr., 07 Maart 2003 08:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja dankie Suidwester - ons het geweet waarvan jy praat:)))
Maar daardie segswyse is nie in die algemene volksmond bekend nie - meer in
streekstaal?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e685e38.0@news1.mweb.co.za...
> Sal ek julle maar vertel? In die ou dae, as 'n vroumens vermoed sy's
> preggies dan het die dokter haar piepie vir 'n padda ingespuit en dan [na 'n
> tyd....ek weet nie hoe lank nie] dan begin die padda stringetjies eiertjies
> lê. Dan praat die parra! In die k.....!!!
> "Jonas" wrote in message
> news:b484r3$47g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee - vertel meer?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e674f44.0@news1.mweb.co.za...
>>> "Die parra het gepraat." Ken julle nog dié uitdrukking? Hoor dit nou
>>> die aand in 'n ou fliek.
>>>
>>> --
>>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74353 is 'n antwoord op boodskap #74351] |
Ma., 10 Maart 2003 06:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
Annette
-"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>
>> Elaine
>>
>> "betistia" wrote:
>>>
>>> In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>> (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>> sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>> moet nog praat."
>>
>>> Groete
>>> Betistia
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74367 is 'n antwoord op boodskap #74365] |
Ma., 10 Maart 2003 07:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c3d72.0@news1.mweb.co.za...
> Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?
> "Annette" wrote in message
> news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
>> Annette
>>
>>
>> -"Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "betistia" wrote:
>>>> >
>>>> > In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> > (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> > sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> > moet nog praat."
>>>>
>>>> > Groete
>>>> > Betistia
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74374 is 'n antwoord op boodskap #74368] |
Ma., 10 Maart 2003 08:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy weet dit is!:)) Dis net jy wat haar wil leer hoe jy daarvan hou:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
> "Annette" wrote in message
> news:b4hf5t$1vid9l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees, maar dis nie te sê jy moet vir Elaine probeer wegjaag nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c3d72.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek ook nie, maar lees jy die ander anties se stories?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b4hbi1$1v0l58$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Praat vir jouself. Ek val nie in daardie groepsverwysing nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> -"Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e6c2b30.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>>>> > ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>>>> > hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:3e6b8e3e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Dankie, maar die 60's is 'n bietjie voor my tyd :))
>>>> > >
>>>> > > Elaine
>>>> > >
>>>> > > "betistia" wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > In PG du Plessis se "Siener in die suburbs" se die karakter Jakes
>>>> > > > (destyds in die laat 1960's gespeel deur Marius Weyers), wanneer hy
>>>> > > > sekerheid wil he of sy "laaitie" aan die kom is of nie --- "Die parra
>>>> > > > moet nog praat."
>>>> > >
>>>> > > > Groete
>>>> > > > Betistia
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74384 is 'n antwoord op boodskap #74381] |
Ma., 10 Maart 2003 09:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou verstaan ek hoekom al die foute nog steeds apartheid se skuld is:))
Dis eintlik altyd die bos se skuld:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c5abd.0@news1.mweb.co.za...
> OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.
> "Elaine" wrote in message
> news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
>> Jis dis kras!
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>>> kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74402 is 'n antwoord op boodskap #74390] |
Ma., 10 Maart 2003 14:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie bos waarin sommige dwaal of waaragter hulle skuil:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e6c6236.0@news1.mweb.co.za...
> Hang af van watter bos praat jy......
> "Annette" wrote in message
> news:b4hmll$1uj2gd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou verstaan ek hoekom al die foute nog steeds apartheid se skuld is:))
>> Dis eintlik altyd die bos se skuld:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e6c5abd.0@news1.mweb.co.za...
>>> OK. OK. Dit is kras.....maar in die bos praat ons maar so.
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e6c4e58.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jis dis kras!
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e6c45ed.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek probeer nie om haar weg te jaag nie! Dis alles tong in die kies en dalk
>>>> > kan ons haar leer dis lekker om te spyker?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74407 is 'n antwoord op boodskap #74351] |
Ma., 10 Maart 2003 14:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
Suidwester, ek wou net begin uitwys dat dié
mense wat altyd so van seks op die nuusgroep
en in die bar sit en praat, en spog hoe
"goed" hulle is, gewoonlik die oues is wat
nie kan nie. En toe kom jy nou self tot
daardie besluit. Goed vir jou ( Askies vir
die anglisisme.) Ek wil jou egter aanraai
om minder te pontifikeer oor vrouens, en
vrouetegnieke. Hoekom vertel jy nie vir ons
van jou eie tegnieke nie.
Penkop op kommando
|
|
|
|
| Re: Die parra het gepraat. [boodskap #74426 is 'n antwoord op boodskap #74407] |
Di., 11 Maart 2003 05:51  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
En die ou tannie laat kwyl op haar ouderdom? Nie goed vir die hart of die
biwwerings nie!
skryf in boodskap news:3E6CA47E.3080207@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Nou wat soek jy op die ng.....dis net 'n plek vir ou vrouens sonder lus en
>> ou mans wat se lus nie meer werk nie......he-he!! Ons gee uiting aan
>> hierdie behoeftes deur die keyboard...hoe pateties kan ons nie wees nie?
>
> Suidwester, ek wou net begin uitwys dat dié
> mense wat altyd so van seks op die nuusgroep
> en in die bar sit en praat, en spog hoe
> "goed" hulle is, gewoonlik die oues is wat
> nie kan nie. En toe kom jy nou self tot
> daardie besluit. Goed vir jou ( Askies vir
> die anglisisme.) Ek wil jou egter aanraai
> om minder te pontifikeer oor vrouens, en
> vrouetegnieke. Hoekom vertel jy nie vir ons
> van jou eie tegnieke nie.
>
> Penkop op kommando
>
|
|
|
|