| "pipperel" ? [boodskap #74326] |
Vr., 07 Maart 2003 22:33  |
loes&patrick
Boodskappe: 238 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Die woord "Pipperel" staan niet in die
Nederlandse Etymologisch woordenboek
(van Dalen, uitgawe 1997)
Dit lyk op 'n verbastering - dus -
moontlik is die woord "Pimpernel" bedoel
wat die naam van 'n plant is: "Pimpernellenkruid"
Of uit 'n ou Frans verhaal "Die rooi Pimpernel"
Het jy geen Nederlands Etymologisch woordenboek nie
Norbert? Baie interessant vir 'n egte taalkundige
so's jy is ne?
Patrick
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74342 is 'n antwoord op boodskap #74335] |
Sa., 08 Maart 2003 20:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tobie wrote:
> Destyds het die ou mense gepraat dat wanneer
> iemand stres oor iets dan sê hulle die ou het /
> kry die pipperellakoors / papperellakoors
> Kom uit die Boland (Wellington) gebied.
Ja! Jy het iets hier beet. Ek dink
mense moet die taalmanne daar op
Stellenbosch bel en uitvind hierom-
trent. Ek is baie geinteresseer.
Ek ken ook die uitdrukking "pippe-
rella-koors."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74360 is 'n antwoord op boodskap #74354] |
Ma., 10 Maart 2003 06:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dog altyd dis papparellekoors, en was nog altyd onder die indruk dat dit
die ou weergawe van jappiegriep is.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b4hb46$bo6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ken 'n persoon wat 'n paar jaar terug werklik gediagnoseer is met
> "pappalellekoors", met ongeveer so 'n spelling. Dis blykbaar 'n werklike
> kwaal wat 'n mens nogal kan tam en siek maak.
>
> K
>
> skryf in boodskap news:3E6A5020.1090203@rogers.com...
>>
>> Tobie wrote:
>>
>>> Destyds het die ou mense gepraat dat wanneer
>>> iemand stres oor iets dan sê hulle die ou het /
>>> kry die pipperellakoors / papperellakoors
>>> Kom uit die Boland (Wellington) gebied.
>>
>> Ja! Jy het iets hier beet. Ek dink
>> mense moet die taalmanne daar op
>> Stellenbosch bel en uitvind hierom-
>> trent. Ek is baie geinteresseer.
>> Ek ken ook die uitdrukking "pippe-
>> rella-koors."
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74380 is 'n antwoord op boodskap #74360] |
Ma., 10 Maart 2003 09:09   |
Jan Merolant
Boodskappe: 5 Geregistreer: Maart 2003
|
Junior Lid |
|
|
Annette heeft geschreven in bericht ...
> Ek dog altyd dis papparellekoors, en was nog altyd onder die indruk dat dit
> die ou weergawe van jappiegriep is.
> Annette
Ik vond een lied van Anton Goosen, waarin pipperella-koorts voorkomt.
Weet iemand
wat pipperella-koorts in het Engels is?
Groeten,
Jan
KLAWERTJIES NATLEI (Anton Goosen)
------------------
DIE OSSEWAENS BLOM OOR DIE GANSE KERKPLEIN
TENTE VERRYS TOE DIE STOF EERS VERDWYN
NEE DIS NIE NAGMAAL SOOS ALMAL VERWAG, DIS DIE OU ZAR SE BOERESPORTDAG
DIE KOETSROETE VANAF DIE WITWATERSRAND
WEMEL VAN MENSE VAN OOR DIE HELE LAND
BURGERS EN UITLANDERS WAT ALMAL KYK, LADIES EN NIGGIES WAT SPOGGERIG LYK
DIS JUKSKEI EN KENNETJIE, 3-BENE-IN-‘N-SAK
TOUTREK TOT ALMAL SE RÛE KNAK
SKYFSKIET MET MAUSERS EN JUKSKEIE SMYT
BEESBLASE RONDSKOP EN BOKS IN DIE KRYT
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
KOM SAAM MET MY OM ‘N KLAPSOEN TE KRY
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
(Solo)
OOM PAUL SIT SO RUSTIG VANDAG BY SY HUIS
BELOER DIE GEBEURE PYP IN DIE VUIS
AGTER DAAI GOUERAAM BRIL OP SY OË, TUUR HY OOK SOMS NA DIE DUIWE DAARBO
BEGRAFNISRYSBREDIE EN DIK POETOEPAP, DROË BEESBILTONG EN WORS OM TE HAP
DIE REUK VAN DIE VLEISBRAAI DRYF TOT OP SY STOEP
OOM PAUL VLOOG OP OM DIE VROU TE GAAN ROEP
O VROUTJIE GAAN TREK AAN JOU MOOISTE ROK
NOU GAAN ONS EERS DAARDIE UITLANDERS SKOK
WAT’S DIT MET HOM BY HAARSELF WONDER SY
HY SKROU OF HY DALK PIPPERELLAKOORS KRY
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
KOM SAAM MET MY OM ‘N KLAPSOEN TE KRY
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
}DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
(Solo)
EN SO’T HY GESÊ EN SO IS GEDAAN, ALLES IN STYL SOOS DIT HOM MOS BETAAM
ALMAL KON RAAI WIE HET PYPROOK GEWEN, OOK LOOP OP PALE HET HY GOED GEKEN
SY VROUTJIE WAT 16 KINDERS WOU HÊ
DAAI DAG HET SY DAREM HAAR SÊ GOED GESÊ
KLAWERTJIES NATLEI DIE LAASTE ITEM, VOOR HY KON STRY IS HY GOED
VASGEKLEM
LIEFIES OMHELS HULLE NET HY EN SY
BESIG OM DIE KLAWERTJIES GOED NAT TE LEI
DAAR HET OOM PAUL OOK GOED AANGESTEEK
KLAWERTJIES NATLEI’T SY OU HART GEWEEK
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
KOM SAAM MET MY OM ‘N KLAPSOEN TE KRY
KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI}
DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
(Solo)
O WAAR IS DIE DAE, DIE BOERESPORT DAE
VAN KLAWERTJIES NATLEI AGTER DIE WA
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74383 is 'n antwoord op boodskap #74380] |
Ma., 10 Maart 2003 09:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jan, dis koors!! nie koorts nie:)))
Annette
"Jan Merolant" skryf in boodskap news:b4hkpd$20dm37$1@ID-102081.news.dfncis.de...
>
> Annette heeft geschreven in bericht ...
>> Ek dog altyd dis papparellekoors, en was nog altyd onder die indruk dat dit
>> die ou weergawe van jappiegriep is.
>> Annette
>
>
> Ik vond een lied van Anton Goosen, waarin pipperella-koorts voorkomt.
> Weet iemand
> wat pipperella-koorts in het Engels is?
>
> Groeten,
> Jan
>
> KLAWERTJIES NATLEI (Anton Goosen)
> ------------------
>
> DIE OSSEWAENS BLOM OOR DIE GANSE KERKPLEIN
> TENTE VERRYS TOE DIE STOF EERS VERDWYN
> NEE DIS NIE NAGMAAL SOOS ALMAL VERWAG, DIS DIE OU ZAR SE BOERESPORTDAG
> DIE KOETSROETE VANAF DIE WITWATERSRAND
> WEMEL VAN MENSE VAN OOR DIE HELE LAND
> BURGERS EN UITLANDERS WAT ALMAL KYK, LADIES EN NIGGIES WAT SPOGGERIG LYK
>
> DIS JUKSKEI EN KENNETJIE, 3-BENE-IN-'N-SAK
> TOUTREK TOT ALMAL SE RÛE KNAK
>
> SKYFSKIET MET MAUSERS EN JUKSKEIE SMYT
> BEESBLASE RONDSKOP EN BOKS IN DIE KRYT
>
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> KOM SAAM MET MY OM 'N KLAPSOEN TE KRY
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
>
> (Solo)
>
> OOM PAUL SIT SO RUSTIG VANDAG BY SY HUIS
> BELOER DIE GEBEURE PYP IN DIE VUIS
> AGTER DAAI GOUERAAM BRIL OP SY OË, TUUR HY OOK SOMS NA DIE DUIWE DAARBO
> BEGRAFNISRYSBREDIE EN DIK POETOEPAP, DROë BEESBILTONG EN WORS OM TE HAP
> DIE REUK VAN DIE VLEISBRAAI DRYF TOT OP SY STOEP
> OOM PAUL VLOOG OP OM DIE VROU TE GAAN ROEP
>
> O VROUTJIE GAAN TREK AAN JOU MOOISTE ROK
> NOU GAAN ONS EERS DAARDIE UITLANDERS SKOK
> WAT'S DIT MET HOM BY HAARSELF WONDER SY
> HY SKROU OF HY DALK PIPPERELLAKOORS KRY
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> KOM SAAM MET MY OM 'N KLAPSOEN TE KRY
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> }DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
>
> (Solo)
>
> EN SO'T HY GESê EN SO IS GEDAAN, ALLES IN STYL SOOS DIT HOM MOS BETAAM
> ALMAL KON RAAI WIE HET PYPROOK GEWEN, OOK LOOP OP PALE HET HY GOED GEKEN
> SY VROUTJIE WAT 16 KINDERS WOU HÊ
> DAAI DAG HET SY DAREM HAAR Sê GOED GESÊ
> KLAWERTJIES NATLEI DIE LAASTE ITEM, VOOR HY KON STRY IS HY GOED
> VASGEKLEM
>
> LIEFIES OMHELS HULLE NET HY EN SY
> BESIG OM DIE KLAWERTJIES GOED NAT TE LEI
> DAAR HET OOM PAUL OOK GOED AANGESTEEK
> KLAWERTJIES NATLEI'T SY OU HART GEWEEK
>
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> KOM SAAM MET MY OM 'N KLAPSOEN TE KRY
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI}
> DIE ANDER GAAN LOER AS ONS TWEETJIES VRY
>
> (Solo)
>
> O WAAR IS DIE DAE, DIE BOERESPORT DAE
> VAN KLAWERTJIES NATLEI AGTER DIE WA
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74405 is 'n antwoord op boodskap #74380] |
Ma., 10 Maart 2003 14:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan Merolant wrote:
> Ik vond een lied van Anton Goosen, waarin pipperella-koorts voorkomt.
> Weet iemand
> wat pipperella-koorts in het Engels is?
> KLAWERTJIES NATLEI (Anton Goosen)
> HY SKROU OF HY DALK PIPPERELLAKOORS KRY
> KLAWERTJIES NATLEI, KLAWERTJIES NATLEI
> KOM SAAM MET MY OM 'N KLAPSOEN TE KRY
> O WAAR IS DIE DAE, DIE BOERESPORT DAE
> VAN KLAWERTJIES NATLEI AGTER DIE WA
Nou word die saak darem regtig interessant.
En wat merkwaardig is, is dat mens weer sprake
het van "klawer" saam met die "pipperellakoors."
Ek hoop iemand kontak 'n taaldepartement iewers
en vind uit wat die antwoord is. Koot, wat van
jou taaldepartement? Ek wonder of "pipperella-
koors" miskien mononucleiosis (spelling?) is.
Dis mos iets waar mens geweldig opswel, en dis
iets wat tradisioneel met soenery geassosieer
word. Maar wat die klawertjies natlei agter die
wa beteken, dit kan mens nou net wonder.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74432 is 'n antwoord op boodskap #74428] |
Di., 11 Maart 2003 15:49   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Drom wrote:
Nie vir stress, jappiegriep of depressie
> nie. Dis "moderne" begrippe. Daai dae was 'n mens sommer net
> befoeterd, dikbek of sommer net vol s___t.
Bedoel jy die "pipperella koors" sou
beteken die mens is sommer net dikbek
en befoeterd, ensovoorts? Dus 'n
manier om te sê die mens is sommer net
miserabel?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74433 is 'n antwoord op boodskap #74429] |
Di., 11 Maart 2003 15:53   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot wrote:
> Ek sal prof Ernst Kotze vra. Hy's 'n lopende ensiklopedie.
Goed. Onthou om vir hom te vertel beide van
die Merolant-aanhaling van die raaisel, en
van die Anton Goosen lied. As hy nie van
hierdie uitdrukking bewus is nie, en as dit
nie in Afrikaanse naslaanwerke bestaan nie,
dan is daar stof vir 'n meestersverhandeling
hier. Onthou om vir hom te vertel van die
saamgaande klawer-konneksie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: "pipperel" ? [boodskap #74443 is 'n antwoord op boodskap #74432] |
Wo., 12 Maart 2003 06:08  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Drom wrote:
> Bedoel jy die "pipperella koors" sou
> beteken die mens is sommer net dikbek
> en befoeterd, ensovoorts? Dus 'n
> manier om te sê die mens is sommer net
> miserabel?
Gloudina
Soos gesê kan ek nie onthou nie. Iewers in my agterkop sê iets vir my
dat die woord dalk gebruik was as iemand siek "gespeel" het en dus nie
skool of werk toe wou gaan nie, maar ek is nie seker nie.
Drom
|
|
|
|