Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - hierdie naweek.
Rugby - hierdie naweek. [boodskap #74299] |
Fri, 07 March 2003 09:02 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig het Pierre vir my 'n bottel van sy allerlekkerste Maroelalikeur
gestuur. Na 'n lekker dop om te proe of dit nog reg is, kon ek vanoggend se
twee verloorwedstryde hanteer:))
Dit was toe nie Bobby se tong se skuld vir die Stormers se vertoning
laasjaar nie:))
More hou ons paartie heeldag by die Waterfront by die bierplek in die nuwe
gedeelte. Vir R55 kan ek heeldag sit en knibbel aan 'n buffet, en drink (
ekstra), gesels en sport kyk op die groot skerm.
Ek kry die mense jammer wat nie kan dop steek nie - hoe verwerk hulle ons
spanne se verloorkultuur?:))
Annette
|
|
|
Re: Rugby - hierdie naweek. [boodskap #74311 is 'n antwoord op boodskap #74299] |
Fri, 07 March 2003 12:38 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die helfte is verby. Die Bulle het verloor [al vegtende] en darem 'n
bonuspunt gekry. Die Stormers het sommer sleg verloor.
"Annette" skryf in boodskap news:b49oao$1tkf86$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gelukkig het Pierre vir my 'n bottel van sy allerlekkerste Maroelalikeur
> gestuur. Na 'n lekker dop om te proe of dit nog reg is, kon ek vanoggend se
> twee verloorwedstryde hanteer:))
> Dit was toe nie Bobby se tong se skuld vir die Stormers se vertoning
> laasjaar nie:))
> More hou ons paartie heeldag by die Waterfront by die bierplek in die nuwe
> gedeelte. Vir R55 kan ek heeldag sit en knibbel aan 'n buffet, en drink (
> ekstra), gesels en sport kyk op die groot skerm.
> Ek kry die mense jammer wat nie kan dop steek nie - hoe verwerk hulle ons
> spanne se verloorkultuur?:))
>
> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:44 UTC 2025
|