Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel
| zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74268] |
Do., 06 Maart 2003 17:01  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: Augustus 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hallo,
Ik woon in Nederland en kwam dit Zuid-Afrikaans
dubbelzinnige raadsel tegen.
Klawervrou, slaap jij nou?
Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
Jij onder mij en ek bo jou,
Ek sal jou pipperel,
Dat jou pens opswel.
Mijn vraag:
-----------
Weet iemand hier wat Klawervrou en
pipperel betekend?
Vriendelijke groeten,
Jan Merolant
www.creativepuzzels.nl
De oplossing van het raadsel is:
een boer wil zijn paard (klawervrou)
een voederbiet geven.
|
|
|
|
| Re: zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74276 is 'n antwoord op boodskap #74268] |
Do., 06 Maart 2003 18:43   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Geachte Jan,
Neemt U het mij niet kwalijk en dit is strict persoonlijk, maar voor
zover ik de Afrikaners een beetje ken (enfin, toch die van deze
nieuwsgroep hier): ze houden niet zo van dubbelzinnigheden.
Beste groeten vanwege
Norbert (uit Vlaanderen)
On Thu, 6 Mar 2003 18:01:22 +0100, "Jan"
wrote:
> Hallo,
>
> Ik woon in Nederland en kwam dit Zuid-Afrikaans
> dubbelzinnige raadsel tegen.
>
>
> Klawervrou, slaap jij nou?
> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
> Jij onder mij en ek bo jou,
> Ek sal jou pipperel,
> Dat jou pens opswel.
>
>
> Mijn vraag:
> -----------
> Weet iemand hier wat Klawervrou en
> pipperel betekend?
>
>
>
>
> Vriendelijke groeten,
> Jan Merolant
> www.creativepuzzels.nl
>
>
>
> De oplossing van het raadsel is:
> een boer wil zijn paard (klawervrou)
> een voederbiet geven.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74283 is 'n antwoord op boodskap #74268] |
Do., 06 Maart 2003 22:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jan, wat jy daar skryf lyk vir my Hollands, so ek sal jou nie kan help met
jou vragie nie.
Annette
"Jan" skryf in boodskap news:b47uvq$1t3mlr$11@ID-102081.news.dfncis.de...
> Hallo,
>
> Ik woon in Nederland en kwam dit Zuid-Afrikaans
> dubbelzinnige raadsel tegen.
>
>
> Klawervrou, slaap jij nou?
> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
> Jij onder mij en ek bo jou,
> Ek sal jou pipperel,
> Dat jou pens opswel.
>
>
> Mijn vraag:
> -----------
> Weet iemand hier wat Klawervrou en
> pipperel betekend?
>
>
>
>
> Vriendelijke groeten,
> Jan Merolant
> www.creativepuzzels.nl
>
>
>
> De oplossing van het raadsel is:
> een boer wil zijn paard (klawervrou)
> een voederbiet geven.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74285 is 'n antwoord op boodskap #74283] |
Do., 06 Maart 2003 23:44   |
Jan Merolant
Boodskappe: 5 Geregistreer: Maart 2003
|
Junior Lid |
|
|
Annette heeft geschreven in bericht ...
> Jan, wat jy daar skryf lyk vir my Hollands, so ek sal jou nie kan help met
> jou vragie nie.
Hallo Annette,
Bedoel jy dat jy nie kan begryp Hollands nie?
Ek nie kan Afrikaans nie, maar ek sal probeer het.
Myn vragie:
----------
Weet jy of enigiemand wat die woorden 'klawervrou' en 'pipperel' uit die
raadseltjie (gedig) beteken?
Enige idees?
Dankie, Jan
>> Klawervrou, slaap jij nou?
>> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
>> Jij onder mij en ek bo jou,
>> Ek sal jou pipperel,
>> Dat jou pens opswel.
>> Vriendelijke groeten,
>> Jan Merolant
>> www.creativepuzzels.nl
|
|
|
|
| Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74286 is 'n antwoord op boodskap #74282] |
Do., 06 Maart 2003 23:51   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan Merolant wrote:
> Het gaat niet om het raadsel of de kwaliteit
> ervan.Dat is natuurlijk voor iedereen verschillend.
> Ieder land heeft zo zijn eigen so-so raadsels.
> Het gaat mij erachter te komen wat die twee
> woorden pipperel en Klawervrou betekenen.
>
> Het raadsel komt uit het Zuid-Afrikaans, en ik
> ben vanwege mijn hobby "oude raadsels" zeer geintereseerd. Ik vond het
> in een oud boek (1893).
>
> Dus mocht iemand iets weten, zou ik dit graag horen.
Ek het nog nooit van hierdie raaisel
in Afrikaans gehoor nie. Ek het ook
nog nooit van "pipperel" gehoor nie.
As mens in Afrikaans brug (bridge)
speel, noem jy die "clubs" kaart "klawer,"
iets wat ek aanneem ook in Nederlands
gebeur. "Klawervrou" beteken dus
heelwaarskynlik "the queen of clubs."
Ek verwag dus dat hierdie raaisel iets
te doen het met brugspeel. Word daar
antwoorde vir die raaisels gegee in die
boek van 1893?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: (ag Norbertjie tog!) dubbelzinnig raadsel [boodskap #74287 is 'n antwoord op boodskap #74284] |
Vr., 07 Maart 2003 01:12   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Geagte Patrick,
Jy moet eens na die psigiater toe gaan om vir die orde in jou kop te
sorg.
Ek het geskryf:
> Geachte Jan,
>
> Neemt U het mij niet kwalijk en dit is strict persoonlijk, maar voor
> zover ik de Afrikaners een beetje ken (enfin, toch die van deze
> nieuwsgroep hier): ze houden niet zo van dubbelzinnigheden.
>
> Beste groeten vanwege
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
As jy goed herlees dan begryp jy dat ek hier slegs my mening oor die
Afrikaners van hierdie nuusgroep weergee en dat ek hulle nie die reg
ontsê om hulle eie mening uit te spreek nie. Ek het dit wel deeglik in
my formulering in rekening gebring. Moenie dink ek praat vir die
Afrikaners nie. Die heeltemal nie waar nie. Dis die laaste wat ek wou
probeer...
Ek hoop jy verstaan, Patrick. Die volgende maal sou ek jou aanraad
om eens 'n kursus "Lees en Verstaan" te volg.
Groetjies,
Norbert (uit Vlaanderen)
On Thu, 6 Mar 2003 22:17:30 +0000, p&l wrote:
>
> Ag tog Norbertjie,
> Jy moenie vir Afrikaanse mense praat nie, hulle sal
> (indien noodsaaklik) dit self beoordeel.
> Jammer, jy maak jouself deurlopend belaglik!
> Patrick
Dis ook vir jou die laaste maal dat ek nog antwoord gee op jou
kommentare.
Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74314 is 'n antwoord op boodskap #74304] |
Vr., 07 Maart 2003 15:05   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan Merolant wrote:
> Ja, het antwoord is, 'Een boer die zijn paard rijdt en een wortel
> voert'.
Nou wie sou dit nou kon dink? Die raaisel
was duidelik so ontwerp dat mens moes dink
dit het iets met geslagsomgang te doen. En
die klawervrou is dus die perd wat klawer
eet. Ek dink nog steeds dat jy die woord
"pipperel" se oorsprong in die Nederlandse
of Vlaamse dialekte moet gaan soek, en nie
in Afrikaans nie. Of selfs van Franse
oorsprong.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74323 is 'n antwoord op boodskap #74314] |
Vr., 07 Maart 2003 18:13   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 07 Mar 2003 15:05:38 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Jan Merolant wrote:
>
>
>> Ja, het antwoord is, 'Een boer die zijn paard rijdt en een wortel
>> voert'.
>
>
> Nou wie sou dit nou kon dink? Die raaisel
> was duidelik so ontwerp dat mens moes dink
> dit het iets met geslagsomgang te doen. En
> die klawervrou is dus die perd wat klawer
> eet. Ek dink nog steeds dat jy die woord
> "pipperel" se oorsprong in die Nederlandse
> of Vlaamse dialekte moet gaan soek, en nie
> in Afrikaans nie. Of selfs van Franse
> oorsprong.
>
> Gloudina
>
Euh.., verskoning, Gloudina, ek kan verstaan waarom jy vermoedelik die
oorsprong van "pipperel" in die Nederlandse of Vlaamse dialekte wil
gaan soek. Maar ek is nou al amper 50 jaar 'n Vlaming en ek moet sê ek
het dit nog nooit in onse Vlaamse dialekte hoor uitspreek nie!
Sal waarskynlik tog Nederlands wees!
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
| Re: zuid-Afrikaans dubbelzinnig raadsel [boodskap #74441 is 'n antwoord op boodskap #74285] |
Di., 11 Maart 2003 22:21  |
yvon
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2003
|
Junior Lid |
|
|
Klavervrouw, slaap je al?
Ik heb een dingetje dat in jou moet.
Jij onder mij en ik boven op jou,
Ik zal je neuken, (niet in de afrikaanse zin van dat woord!)
Tot je buik ervan opzwelt.
dit komt uit een nederlandse groep....
"Jan Merolant" skryf in boodskap news:b48mhu$v8p$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>
> Annette heeft geschreven in bericht ...
>
>> Jan, wat jy daar skryf lyk vir my Hollands, so ek sal jou nie kan help
> met
>> jou vragie nie.
>
> Hallo Annette,
>
> Bedoel jy dat jy nie kan begryp Hollands nie?
> Ek nie kan Afrikaans nie, maar ek sal probeer het.
>
> Myn vragie:
> ----------
> Weet jy of enigiemand wat die woorden 'klawervrou' en 'pipperel' uit die
> raadseltjie (gedig) beteken?
>
> Enige idees?
>
> Dankie, Jan
>
>
>
>>> Klawervrou, slaap jij nou?
>>> Ek het 'n dingetjie die moet in jou.
>>> Jij onder mij en ek bo jou,
>>> Ek sal jou pipperel,
>>> Dat jou pens opswel.
>
>
>>> Vriendelijke groeten,
>>> Jan Merolant
>>> www.creativepuzzels.nl
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 02:14:21 UTC 2026
|