Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Komplot
'n Komplot [boodskap #74246] Do, 06 Maart 2003 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om my van 'n langnaweek te beroof, en in die kerk te kry op Paassondag, gaan
ons koor nou daardie dag in die Grootte Kerk optree.
Ons sing Schubert se Deutsche Messe in Afrikaans - en omdat dit my
hoendervleis gee elke keer as ons dit sing, sal ek maar gaan - net vir die
opwinding;))

Annette
Re: 'n Komplot [boodskap #74249 is 'n antwoord op boodskap #74246] Do, 06 Maart 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...

:-)

TJ
Re: 'n Komplot [boodskap #74250 is 'n antwoord op boodskap #74249] Do, 06 Maart 2003 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ook die eerste keer dat ek hoor mense SING vir d��i
gevoel.............................

"TJ" skryf in boodskap news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 'n Komplot [boodskap #74251 is 'n antwoord op boodskap #74250] Do, 06 Maart 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al gehoor van "sing for your supper" en "sing for your soul".

Hoendervleis is mos kos - en opwinding is mos vir die siel.

Sy is seker reg.

:-)

TJ
Re: 'n Komplot [boodskap #74265 is 'n antwoord op boodskap #74250] Do, 06 Maart 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens is nooit te oud om iets nuuts te leer nie:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e670579.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Ook die eerste keer dat ek hoor mense SING vir d��i
> gevoel.............................
> "TJ" wrote in message
> news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
>> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: 'n Komplot [boodskap #74266 is 'n antwoord op boodskap #74249] Do, 06 Maart 2003 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek weet nie van jou nie, maar as ek sweterig en sidderend-bewend is, en
terselfdertyd hoendervleis kry, dan weet ek ek het kouekoors, en is nie
besig om nuwe hoogtes te bereik nie;))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e670243$0$230@hades.is.co.za...
> ... wat party mense doen vir opwinding en hoendervleis ...
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 'n Komplot [boodskap #74267 is 'n antwoord op boodskap #74251] Do, 06 Maart 2003 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi musiek is kos vir die siel.
Vingerleklekker as't ware:))
Annette

.za> skryf in boodskap news:3e670b61$0$229@hades.is.co.za...
> Ek het al gehoor van "sing for your supper" en "sing for your soul".
>
> Hoendervleis is mos kos - en opwinding is mos vir die siel.
>
> Sy is seker reg.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 'n Komplot [boodskap #74280 is 'n antwoord op boodskap #74246] Do, 06 Maart 2003 19:31 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, terwyl jy sing, kyk watse oulike
diertjies is uitgekerf voor op die preekstoel.
Wanneer jy uitstap, kyk dan ook na die 12 obeliske
(Egiptiese naalde) op die dak.
As jy simboliek so bietjie ken .................
---
Vorige onderwerp: Waar is s.c.s-a.a se webwerf???
Volgende onderwerp: Die Speaker spieks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:31:43 MGT 2024