Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74163] |
Tue, 04 March 2003 04:20 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
luister/lees wat vieslik vloek nie.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e63bf58.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Fok!
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74167 is 'n antwoord op boodskap #74163] |
Tue, 04 March 2003 12:02 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uhm -wel dit was eindelik gisteraand - en wel wat anders kan 'n mens sê?
Asof dit nou my skuld is jy's so geskok in die krieket.
En wat maak 'n man so spesiaal dat hy die enigste een is wat sou nou en dan
'n vloekwoord mag gebruik? Ek het nog nooit daarop aangedring dat ek
vreeslik vroulik is nie.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:b419j0$jtn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
> luister/lees wat vieslik vloek nie.
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74173 is 'n antwoord op boodskap #74167] |
Tue, 04 March 2003 14:18 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar - maar moenie weer nie ...
"Elaine" skryf in boodskap news:3e6495e3.0@news1.mweb.co.za...
> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand - en wel wat anders kan 'n mens sê?
> Asof dit nou my skuld is jy's so geskok in die krieket.
>
> En wat maak 'n man so spesiaal dat hy die enigste een is wat sou nou en dan
> 'n vloekwoord mag gebruik? Ek het nog nooit daarop aangedring dat ek
> vreeslik vroulik is nie.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b419j0$jtn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
>> luister/lees wat vieslik vloek nie.
>
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74177 is 'n antwoord op boodskap #74173] |
Tue, 04 March 2003 15:21 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
> "Elaine" wrote in message
>> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand
Is dit nou "eindelik gisteraand" of
"eintlik gisteraand." As jy wel
"eindelik gisteraand" bedoel het,
hoelank het jy vir gisteraand gewag?
Penkop met die veer op sy hoed.
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74179 is 'n antwoord op boodskap #74163] |
Tue, 04 March 2003 21:27 |
Swart Simon
Boodskappe: 101 Geregistreer: July 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:3e63bf58.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Fok!
>
> Elaine
Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
(Verekskuseer die anglisismes.)
Swart Simon
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74183 is 'n antwoord op boodskap #74177] |
Wed, 05 March 2003 05:05 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die veer is eintlik "teen" die hoed ...
skryf in boodskap news:3E64C489.4030905@rogers.com...
>
>> "Elaine" wrote in message
>
>>> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand
>
>
> Is dit nou "eindelik gisteraand" of
> "eintlik gisteraand." As jy wel
> "eindelik gisteraand" bedoel het,
> hoelank het jy vir gisteraand gewag?
>
> Penkop met die veer op sy hoed.
>
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74205 is 'n antwoord op boodskap #74179] |
Wed, 05 March 2003 12:27 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> "Elaine"
>> Ag Fok!
> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
> Swart Simon
Met ander woorde, sy is nou
eindelik eintlik die herrie in.
Penkop met die veer en die geweer
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74219 is 'n antwoord op boodskap #74173] |
Wed, 05 March 2003 17:07 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik was ek net moeg en befoeterd. Ek voel beter vandag :-)
E
"Jonas" skryf in boodskap news:b42ckj$6ot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar - maar moenie weer nie ...
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74220 is 'n antwoord op boodskap #74177] |
Wed, 05 March 2003 17:08 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was moeg - nuwe huis, baie werk en min slaap. My brein was beneweld.
E
wrote:
>
>
> Is dit nou "eindelik gisteraand" of
> "eintlik gisteraand." As jy wel
> "eindelik gisteraand" bedoel het,
> hoelank het jy vir gisteraand gewag?
>
> Penkop met die veer op sy hoed.
>
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74221 is 'n antwoord op boodskap #74179] |
Wed, 05 March 2003 17:09 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie juis iets anders om te sê nie is daar?
E
"Swart Simon" wrote:
>
>
> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
>
> Swart Simon
>
|
|
|