Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74175] |
Tue, 04 March 2003 14:24 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo die ANC gaan nou, baie vinnig, belangstelling in krieket verloor.
Hulle het mos daarin geslaag om die openingseremonie in te palm, en om die
samestelling van die span voor te skryf.
Die proses loop mos baie eenvoudig so - neem behoor oor en "trash" dit.
"A slave is a man with a slave's mentality ..."
(Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)
|
|
|
Re: Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74178 is 'n antwoord op boodskap #74175] |
Tue, 04 March 2003 15:23 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> "A slave is a man with a slave's mentality ..."
>
> (Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)
Nou hoekom skryf jy dan in Engels,
wat 'n mengeltaal is, met hope en
hope Romaanse woorde.
Penkop uit die hoogte
|
|
|
Re: Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74182 is 'n antwoord op boodskap #74178] |
Wed, 05 March 2003 05:04 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - omdat dit 'n Engelse-uitdrukking is. Dit is waarom dat ek dit dit
doen. Ek sal ook nie Shakespeare in Afrikaans aanhaal nie - die vertaalde
weergawes ten spyt.
Ek praat elke dag Afrikaans met trots - my familie ook...
skryf in boodskap news:3E64C520.5090901@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> "A slave is a man with a slave's mentality ..."
>>
>> (Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)
>
> Nou hoekom skryf jy dan in Engels,
> wat 'n mengeltaal is, met hope en
> hope Romaanse woorde.
>
> Penkop uit die hoogte
>
|
|
|