Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders en Afrikaans
Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7371] |
Tue, 08 October 1996 00:00  |
Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
'n troetel-taaltjie', is dit waar ?
|
|
|
|
|
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7386 is 'n antwoord op boodskap #7371] |
Wed, 09 October 1996 00:00   |
Robert Brunwin de Jong
Boodskappe: 4 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:
> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?
Wat is waar, wat niet? Ik heb nooit een onderzoek gedaan naar noch gelezen
over wat 'de Nederlander' van het Afrikaans vindt. Er zijn wellicht enkele
(universitaire) instituten die zich daar wel mee hebben bezig gehouden.
De termen 'koddig' en 'troetel-taaltjie' hoeven niet per se een negatieve
connotatie te hebben, maar zelf zou ik ze nooit gebruiken. Ik vind
Afrikaans, net als Fries, sommige Vlaamse talen en het Luxemburgs,
schitterend en uniek. Ik geniet van bijna elke Afrikaanse bijdrage in deze
groep en archiveer ze herhaaldelijk. Het is prachtig, een taal naar mijn
hart!
Robert Brunwin de Jong, Nederland.
Robert Brunwin de Jong, The Netherlands: sociology, journalism and training of young broadcasters are my main topics
|
|
|
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7415 is 'n antwoord op boodskap #7371] |
Sat, 12 October 1996 00:00  |
died...
Boodskappe: 5 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
I heel waarskynlik waar en as ek vir Galjoen kan aanhaal: "Holland(er)s is
vir Afrikaners snaaks op dieselfde manier as wat bobbejane vir mense
snaaks"
Etienne Marais wrote in article
...
> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 05:17:47 UTC 2025
|