Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » met permissie skatologiese versoek
met permissie skatologiese versoek [boodskap #74136] So, 02 Maart 2003 18:24 na volgende boodskap
betistia[1]  is tans af-lyn  betistia[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
'n Goeie vriend met 'n voorliefde vir boeregrappe is op soek na 'n
kopie van "Die Poepwedstryd" (ek dink dit het in die Paarl
plaasgevind). Is daar iemand wat kan help?
Dankie
Betistia
Re: met permissie skatologiese versoek [boodskap #74142 is 'n antwoord op boodskap #74136] Ma, 03 Maart 2003 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoor van die poep spoeg wedstryd - was op Skuur (SABC) so 'n tydjie
terug.

Hulle spoeg onder andere bokdrolletjies en mis.

:-)

TJ
Re: met permissie skatologiese versoek [boodskap #74174 is 'n antwoord op boodskap #74142] Di, 04 Maart 2003 14:19 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - hierdie ene is veel erger en sal nie TV maak nie ...

"TJ" skryf in boodskap news:3e62e43b$0$227@hades.is.co.za...
> Ek het gehoor van die poep spoeg wedstryd - was op Skuur (SABC) so 'n tydjie
> terug.
>
> Hulle spoeg onder andere bokdrolletjies en mis.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Ek's terug
Volgende onderwerp: Vernuwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 23:01:40 MGT 2024