Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " ek is 'n klipchristen Here " deur JAN SPIES
" ek is 'n klipchristen Here " deur JAN SPIES [boodskap #74040] Wo, 26 Februarie 2003 14:35
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jan Spies
ek is 'n klipchristen Here

ek is 'n klipchristen Here
en as U eendag reg-reg loop vastrap
met die mate waarmee daar gemeet is
moenie klip sóék nie Here
vat sommer
en moenie dink nie
hier is ek
en gôi
Vorige onderwerp: Vyfde valskerm
Volgende onderwerp: 'n Vragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:57:37 MGT 2024