Bob se verjaardag [boodskap #73819] |
Fri, 21 February 2003 05:52  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit verjaardag of verjaarsdag? (Verjaer miskien?)
Wonder wat (dis)Grace vir hom se verjaardag in Frankryk gekoop het. Wat is
die ideale geskenk vir 'n man wat (omtrent) alles het?
Dis vinniger om inkopies te doen via die Internet en te laat aflewer by 'n
Franse (5-ster) hotel as om dit aan te stuur van SA na Zim waar die trokke
teen 3m (meter nie kilometer!) 'n dag beweeg om Beit Brug oor te steek (stil
Annette!) met noodsaaklike voorraad.
I-Kopies ("E-Commerce"?) werk, maar lewer (nog) nie mielies af nie.
TJ
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73884 is 'n antwoord op boodskap #73883] |
Mon, 24 February 2003 03:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
> om inkopies sonder AVB te doen.
> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
> verkoopbelasting was nie.
> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
'n Soortgelyke ding het ontwikkel in Noordelike
New York staat ( en seker ander state wat aan
Kanada grens.) Omtrent vyftien jaar gelede het
hulle ons ou soort sales tax vervang met die
G.S.T. ( ek dink dit staan vir General Consumption
Tax, dws VAT) en toe moes mens op baie meer dinge
belasting betaal. Om die GST te ontduik, het
Kanadese massief oor die grens in die VSA gaan
inkopies doen, tot so 'n mate dat die Amerikaners
groot malls in die kaal haai vlaktes gebou het, net
omdat dit naby aan Kanadese grensoorgange was. Toe
na 'n ruk begin die Kanadese strenger maatreëls tref
om mense te straf wat die belasting ontduik. Terselfder-
tyd val die Kanadese dollar ook groot teen die van die
VSA en word dit te duur om in die VSA op groot skaal
jou inkopies te doen. Nou staan die malls amper leeg,
want die Kanadese inkopie-toeriste het opgedroog.
Die teenoorgestelde gebeur nou. Dit baat die
Amerikaners naby die grens om in Kanada inkopies te
kom doen, want hulle kan soveel meer koop vir hulle
geld. Dis ook daarom dat so baie films nou in Kanada
gemaak word. Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel
en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van
Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak
is.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73913 is 'n antwoord op boodskap #73884] |
Mon, 24 February 2003 10:24   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Antie, ek dink jy's so effe deurmekaar. GST staan vir General Sales Tax en
dis 'n eenmalige bedrag belasting wat op 'n verkoop gehef word. VAT [of
BTW] is Value Added Tax en die belasting word by elke stadium in die
verkoopsketting bygevoeg. Dit lyk meer, maar gewoonlik werk dit op byna
dieselfde uit.....met die verskil dat jy GST met een transaksie kan
bedonner, maar VAT kan jy gewoonlik net sê 2% uit 14% op 'n slag bedonner.
Veel beter vir die Staat en baie meer effektief met die vordering daarvan.
Dis egter administratief baie swaarder vir die handelaars.
skryf in boodskap news:3E598C3D.7060908@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
> Maar toe kry ons AVB (verkoopbelasting) in SA. En die ou
>> onafhanklike Bophuthatswana het nie AVB gehad nie. Toe word die Phokeng
>> Shopping Centre ontwikkel om vir die Suid-Afrikaners die geleentheid te gee
>> om inkopies sonder AVB te doen.
>> Dit het die hele Phokeng omgewing verander. Net omdat daar nie Phokeng
>> verkoopbelasting was nie.
>> Later is AVB met BTW vervang en toe moes Bop om finansiële redes volg en ook
>> BTW instel. Dit het die Phokeng belastingvoordeel verwyder, maar toe was die
>> Phokeng ontwikkelings reeds gedoen.
>
>
> 'n Soortgelyke ding het ontwikkel in Noordelike
> New York staat ( en seker ander state wat aan
> Kanada grens.) Omtrent vyftien jaar gelede het
> hulle ons ou soort sales tax vervang met die
> G.S.T. ( ek dink dit staan vir General Consumption
> Tax, dws VAT) en toe moes mens op baie meer dinge
> belasting betaal. Om die GST te ontduik, het
> Kanadese massief oor die grens in die VSA gaan
> inkopies doen, tot so 'n mate dat die Amerikaners
> groot malls in die kaal haai vlaktes gebou het, net
> omdat dit naby aan Kanadese grensoorgange was. Toe
> na 'n ruk begin die Kanadese strenger maatreëls tref
> om mense te straf wat die belasting ontduik. Terselfder-
> tyd val die Kanadese dollar ook groot teen die van die
> VSA en word dit te duur om in die VSA op groot skaal
> jou inkopies te doen. Nou staan die malls amper leeg,
> want die Kanadese inkopie-toeriste het opgedroog.
> Die teenoorgestelde gebeur nou. Dit baat die
> Amerikaners naby die grens om in Kanada inkopies te
> kom doen, want hulle kan soveel meer koop vir hulle
> geld. Dis ook daarom dat so baie films nou in Kanada
> gemaak word. Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel
> en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van
> Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak
> is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Phokeng foutjie? [boodskap #73925 is 'n antwoord op boodskap #73913] |
Mon, 24 February 2003 14:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Antie, ek dink jy's so effe deurmekaar. GST staan vir General Sales Tax en
> dis 'n eenmalige bedrag belasting wat op 'n verkoop gehef word. VAT [of
> BTW] is Value Added Tax en die belasting word by elke stadium in die
> verkoopsketting bygevoeg. Dit lyk meer, maar gewoonlik werk dit op byna
> dieselfde uit.
Wel, jy mag reg wees. Al wat ek weet is elke
keer as ek iets koop, dan sit hulle twee
belastings op - 7% provinsiale belasting, en
8% GST ( daar is enkele uitsonderings, soos
basiese kos, medisynes en skoolbehoeftes.
Waaroor die mense die meeste gekla het, was
die GST op alle arbeid. Dus elke keer as ek
iets in die garage laat doen, is daar GST op
hulle arbeid ook op.
Die idee agter die GST was natuurlik dat
mens liewer konsumpsie moet belas, en nie
inkomste nie. Ideaalweg sal 'n prostituut dan
net soveel belasting moet betaal, al verklaar
sy nie haar inkomste nie. Maar dinge het toe
nie so gewerk hier in Kanada nie. Ons belasting
op inkomste is nie onmiddellik verminder nie.
Dit daal deesdae, maar dit het niks met die
GST te doen nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|