Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS
" Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73789] Wo, 19 Februarie 2003 22:26 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Johann Lodewyk Marais
Bloubok
Hippotragus leucophaeus

Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
van skape in 400 n.C.
en ons klein historie van skiet en skiet
om trofeë op die voorstoep te hang.
Voor geweerskote sou klap, wiele rol
en hartbeeshuise diep die binneland
intrek, het in klein troppies of alleen
dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
sal hy flink optel om te kyk na klip
en grasveld tot teen die gekartelde
horison waar die gletsers talmend skuif.
In Smithers se taksonomie beskryf
hy (volledig) "smal, gepunte ore",
"'n liggekleurde bolip" en die mooi
gerifde horings se egalige
kurwe (kyk bl. 699).
Die bene met strepe aan die voorkant
en die donker stert wat by die hak hang,
verdof in 'n glaskas in 'n museum.
Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
of hy loskom uit die gesoute vel,
opgestop en onsigbaar vasgenaai,
werkliker as uit François le Vaillant
se kwas van 1781.
Van die bloubok se draf oor sagte gras
en sy spore oor die vlaktes bly slegs
die taksidermie van die vers intakt.
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73803 is 'n antwoord op boodskap #73789] Do, 20 Februarie 2003 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Slim laaste sin.
K

skryf in boodskap news:3E5404AD.1010506@rogers.com...
> Johann Lodewyk Marais
> Bloubok
> Hippotragus leucophaeus
>
> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
> van skape in 400 n.C.
> en ons klein historie van skiet en skiet
> om trofeë op die voorstoep te hang.
> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
> en hartbeeshuise diep die binneland
> intrek, het in klein troppies of alleen
> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
> sal hy flink optel om te kyk na klip
> en grasveld tot teen die gekartelde
> horison waar die gletsers talmend skuif.
> In Smithers se taksonomie beskryf
> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
> gerifde horings se egalige
> kurwe (kyk bl. 699).
> Die bene met strepe aan die voorkant
> en die donker stert wat by die hak hang,
> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
> of hy loskom uit die gesoute vel,
> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
> werkliker as uit François le Vaillant
> se kwas van 1781.
> Van die bloubok se draf oor sagte gras
> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
> die taksidermie van die vers intakt.
>
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73804 is 'n antwoord op boodskap #73803] Do, 20 Februarie 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, ek weet niks van dig nie. so jy kan miskien daardie laaste reel
waardeer.
Ek nie - al wat ek weet dat vir teksidermie het mens dooie diere nodig, nie
geskryfde verse nie:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b327pb$cpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Slim laaste sin.
> K
>
> skryf in boodskap news:3E5404AD.1010506@rogers.com...
>> Johann Lodewyk Marais
>> Bloubok
>> Hippotragus leucophaeus
>>
>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>> van skape in 400 n.C.
>> en ons klein historie van skiet en skiet
>> om trofeë op die voorstoep te hang.
>> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
>> en hartbeeshuise diep die binneland
>> intrek, het in klein troppies of alleen
>> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
>> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
>> sal hy flink optel om te kyk na klip
>> en grasveld tot teen die gekartelde
>> horison waar die gletsers talmend skuif.
>> In Smithers se taksonomie beskryf
>> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
>> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
>> gerifde horings se egalige
>> kurwe (kyk bl. 699).
>> Die bene met strepe aan die voorkant
>> en die donker stert wat by die hak hang,
>> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
>> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
>> of hy loskom uit die gesoute vel,
>> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
>> werkliker as uit François le Vaillant
>> se kwas van 1781.
>> Van die bloubok se draf oor sagte gras
>> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
>> die taksidermie van die vers intakt.
>>
>
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73806 is 'n antwoord op boodskap #73789] Do, 20 Februarie 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

weer lekker VROEG op daar in jou Kanadese verbeelding, anti Sooibrand???
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73809 is 'n antwoord op boodskap #73803] Do, 20 Februarie 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Slim laaste sin.

>> Johann Lodewyk Marais
>> Bloubok
>> Hippotragus leucophaeus

>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>> van skape in 400 n.C.

Ja, ek dink nie Johann Lodewyk is die grootste
digter in SA nie, maar hy maak mooi gedigte oor
diere. Wat my bietjie verbaas, is die stelling
dat skape ingevoer is (in suidelike afrika?) in
400 N.C. Hoe weet hy dat skape in SA ingevoer is
in daardie baie vroeë tydperk, tensy daar geraamtes
in die grond was?

Gloudina
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73810 is 'n antwoord op boodskap #73806] Do, 20 Februarie 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

> weer lekker VROEG op daar in jou Kanadese verbeelding, anti Sooibrand???

Nee, ek het dit in die aand gepos. Ek weet nie hoekom
dit lyk of dit halfses in die oggend gepos is nie.
Hoe gaan dit deesdae met jou schizophrenia?

Gloudina
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73811 is 'n antwoord op boodskap #73809] Do, 20 Februarie 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou die skape deur doeane ingekom het?:))
Annette

news:3E54D93E.1030402@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>> Slim laaste sin.
>
>>> Johann Lodewyk Marais
>>> Bloubok
>>> Hippotragus leucophaeus
>
>>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>>> van skape in 400 n.C.
>
>
> Ja, ek dink nie Johann Lodewyk is die grootste
> digter in SA nie, maar hy maak mooi gedigte oor
> diere. Wat my bietjie verbaas, is die stelling
> dat skape ingevoer is (in suidelike afrika?) in
> 400 N.C. Hoe weet hy dat skape in SA ingevoer is
> in daardie baie vroeë tydperk, tensy daar geraamtes
> in die grond was?
>
> Gloudina
>
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73814 is 'n antwoord op boodskap #73810] Do, 20 Februarie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

>> Nee, ek het dit in die aand gepos. Ek weet nie hoekom dit lyk of dit
halfses in die oggend gepos is nie.

Moet seker maar die computer wees antie, die goeters is mos geneig om sulke
klein foutjies te maak...
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73823 is 'n antwoord op boodskap #73804] Vr, 21 Februarie 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die "slim" wat ek sien, is dat die bok as 'n fisies opgestopte bokvers
behoue bly, maar ook so ewe opgestop in Marais se geskrewe versreël.

"Annette" skryf in boodskap news:b32a5j$1g34j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, ek weet niks van dig nie. so jy kan miskien daardie laaste reel
> waardeer.
> Ek nie - al wat ek weet dat vir teksidermie het mens dooie diere nodig, nie
> geskryfde verse nie:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b327pb$cpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slim laaste sin.
>> K
>>
>> skryf in boodskap news:3E5404AD.1010506@rogers.com...
>>> Johann Lodewyk Marais
>>> Bloubok
>>> Hippotragus leucophaeus
>>>
>>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>>> van skape in 400 n.C.
>>> en ons klein historie van skiet en skiet
>>> om trofeë op die voorstoep te hang.
>>> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
>>> en hartbeeshuise diep die binneland
>>> intrek, het in klein troppies of alleen
>>> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
>>> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
>>> sal hy flink optel om te kyk na klip
>>> en grasveld tot teen die gekartelde
>>> horison waar die gletsers talmend skuif.
>>> In Smithers se taksonomie beskryf
>>> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
>>> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
>>> gerifde horings se egalige
>>> kurwe (kyk bl. 699).
>>> Die bene met strepe aan die voorkant
>>> en die donker stert wat by die hak hang,
>>> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
>>> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
>>> of hy loskom uit die gesoute vel,
>>> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
>>> werkliker as uit François le Vaillant
>>> se kwas van 1781.
>>> Van die bloubok se draf oor sagte gras
>>> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
>>> die taksidermie van die vers intakt.
>>>
>>
>
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73833 is 'n antwoord op boodskap #73823] Vr, 21 Februarie 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Die "slim" wat ek sien, is dat die bok as 'n fisies opgestopte bokvers
> behoue bly, maar ook so ewe opgestop in Marais se geskrewe versreël.

So die gedig is eintlik 'n waardering van die
"taak van die digter," wat in hierdie gedig
geprys word vir sy vermoë om dinge wat al aan
die uitsterf is, in die woord te verewig. Die
digter kan dus dieselfde funksie vervul as die
skilder of die man wat diere opstop.
Gloudina

>>>> Johann Lodewyk Marais
>>>> Bloubok
>>>> Hippotragus leucophaeus
>>
>>>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>>>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>>>> van skape in 400 n.C.
>>>> en ons klein historie van skiet en skiet
>>>> om trofeë op die voorstoep te hang.
>>>> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
>>>> en hartbeeshuise diep die binneland
>>>> intrek, het in klein troppies of alleen
>>>> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
>>>> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
>>>> sal hy flink optel om te kyk na klip
>>>> en grasveld tot teen die gekartelde
>>>> horison waar die gletsers talmend skuif.
>>>> In Smithers se taksonomie beskryf
>>>> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
>>>> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
>>>> gerifde horings se egalige
>>>> kurwe (kyk bl. 699).
>>>> Die bene met strepe aan die voorkant
>>>> en die donker stert wat by die hak hang,
>>>> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
>>>> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
>>>> of hy loskom uit die gesoute vel,
>>>> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
>>>> werkliker as uit François le Vaillant
>>>> se kwas van 1781.
>>>> Van die bloubok se draf oor sagte gras
>>>> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
>>>> die taksidermie van die vers intakt.
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73914 is 'n antwoord op boodskap #73804] Ma, 24 Februarie 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My gewete het my begin pla oor my moontlike skewe interpretasie van sy vers.
'n Vers is 'n vers, maar 'n bok soos 'n bloubok is mos eintlik 'n ooi, dan
nie?

Koot die Verwarde

"Annette" skryf in boodskap news:b32a5j$1g34j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, ek weet niks van dig nie. so jy kan miskien daardie laaste reel
> waardeer.
> Ek nie - al wat ek weet dat vir teksidermie het mens dooie diere nodig, nie
> geskryfde verse nie:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b327pb$cpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slim laaste sin.
>> K
>>
>> skryf in boodskap news:3E5404AD.1010506@rogers.com...
>>> Johann Lodewyk Marais
>>> Bloubok
>>> Hippotragus leucophaeus
>>>
>>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>>> van skape in 400 n.C.
>>> en ons klein historie van skiet en skiet
>>> om trofeë op die voorstoep te hang.
>>> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
>>> en hartbeeshuise diep die binneland
>>> intrek, het in klein troppies of alleen
>>> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
>>> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
>>> sal hy flink optel om te kyk na klip
>>> en grasveld tot teen die gekartelde
>>> horison waar die gletsers talmend skuif.
>>> In Smithers se taksonomie beskryf
>>> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
>>> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
>>> gerifde horings se egalige
>>> kurwe (kyk bl. 699).
>>> Die bene met strepe aan die voorkant
>>> en die donker stert wat by die hak hang,
>>> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
>>> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
>>> of hy loskom uit die gesoute vel,
>>> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
>>> werkliker as uit François le Vaillant
>>> se kwas van 1781.
>>> Van die bloubok se draf oor sagte gras
>>> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
>>> die taksidermie van die vers intakt.
>>>
>>
>
Re: " Bloubok " deur JOHANN LODEWYK MARAIS [boodskap #73919 is 'n antwoord op boodskap #73914] Ma, 24 Februarie 2003 13:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, 'n ooi, ram of lam.:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b3cso3$csi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My gewete het my begin pla oor my moontlike skewe interpretasie van sy vers.
> 'n Vers is 'n vers, maar 'n bok soos 'n bloubok is mos eintlik 'n ooi, dan
> nie?
>
> Koot die Verwarde
>
> "Annette" wrote in message
> news:b32a5j$1g34j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, ek weet niks van dig nie. so jy kan miskien daardie laaste reel
>> waardeer.
>> Ek nie - al wat ek weet dat vir teksidermie het mens dooie diere nodig,
> nie
>> geskryfde verse nie:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b327pb$cpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Slim laaste sin.
>>> K
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E5404AD.1010506@rogers.com...
>>>> Johann Lodewyk Marais
>>>> Bloubok
>>>> Hippotragus leucophaeus
>>>>
>>>> Ek wil in my vers 'n bloubok laat loop
>>>> in vlaktes Kaapse gras voor die invoer
>>>> van skape in 400 n.C.
>>>> en ons klein historie van skiet en skiet
>>>> om trofeë op die voorstoep te hang.
>>>> Voor geweerskote sou klap, wiele rol
>>>> en hartbeeshuise diep die binneland
>>>> intrek, het in klein troppies of alleen
>>>> dofblou, byna grys, die bloubok gewei.
>>>> Die kop (bruin voor en ligter aan die kant)
>>>> sal hy flink optel om te kyk na klip
>>>> en grasveld tot teen die gekartelde
>>>> horison waar die gletsers talmend skuif.
>>>> In Smithers se taksonomie beskryf
>>>> hy (volledig) "smal, gepunte ore",
>>>> "'n liggekleurde bolip" en die mooi
>>>> gerifde horings se egalige
>>>> kurwe (kyk bl. 699).
>>>> Die bene met strepe aan die voorkant
>>>> en die donker stert wat by die hak hang,
>>>> verdof in 'n glaskas in 'n museum.
>>>> Dan tree hy luiters wei-wei uit die tyd
>>>> of hy loskom uit die gesoute vel,
>>>> opgestop en onsigbaar vasgenaai,
>>>> werkliker as uit François le Vaillant
>>>> se kwas van 1781.
>>>> Van die bloubok se draf oor sagte gras
>>>> en sy spore oor die vlaktes bly slegs
>>>> die taksidermie van die vers intakt.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: " Die beste " deur C. LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: " hillside" deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:23:08 MGT 2024