Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speedy se huis
Speedy se huis [boodskap #714] |
Tue, 10 June 2003 05:45  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?
-Andries
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
|
|
|
|
|
|
|
Re: Speedy se huis [boodskap #736 is 'n antwoord op boodskap #726] |
Tue, 10 June 2003 18:28   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda" wrote:
Maar, laat ek julle van een voordeel vertel
van in die boendoes bly.
Is julle nuuskierig oor my aandete vanaand?
Ja, kom ek doen dit aan julle.
Terwyl jul alweer dieselfde vervelige kreef, kaviaar,
ravioli en sampioene eet, soos elke ander aand,
smul ek vanaand aan heerlike warm vetkoek en stroop!
Waar kan jy daar in julle beskawings dìt kry
om te eet?
Speedy, met Caramel stroop om sy mond.
|
|
|
|
|
Re: Speedy se huis [boodskap #739 is 'n antwoord op boodskap #736] |
Tue, 10 June 2003 18:35   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:mf8cevk67nvqspthbv6mo92keu6k799mga@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 18:52:37 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
> Maar, laat ek julle van een voordeel vertel
> van in die boendoes bly.
> Is julle nuuskierig oor my aandete vanaand?
> Ja, kom ek doen dit aan julle.
> Terwyl jul alweer dieselfde vervelige kreef, kaviaar,
> ravioli en sampioene eet, soos elke ander aand,
> smul ek vanaand aan heerlike warm vetkoek en stroop!
>
> Waar kan jy daar in julle beskawings dít kry
> om te eet?
>
> Speedy, met Caramel stroop om sy mond.
>
LOL. Jy het die verkeerde ding gekies! As kind het ek my een keer so ooreet
aan vetkoek dat ek daarna nooit weer eers daarna kon kyk nie! Besides, die
Hollanders het mos oliebolle, wat amper dieselfde is.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Speedy se huis [boodskap #747 is 'n antwoord op boodskap #745] |
Tue, 10 June 2003 19:25   |
Habenero
Boodskappe: 3 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 10 Jun 2003 20:11:59 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:bf9cev01ba1mi2qo7thimad3h9r5snavjo@4ax.com...
>>
> Jy geniet die besigheid baie.... Het niemand haar al ooit vertel hoe om te
> kyk waar 'n pos vandaan kom nie?
>
> Lorinda
>
>
Sal nie help ek verknies my daaroor nie:-(
Ja, twee mans, en ek kan nie name onthou nie
maar wil dink dat die plaasvark een van hulle was,
het eendag toe sy weer iemand beskuldig het van
ek te wees, genoem dat hulle haar geleer het om
die oorsprong van pos op te spoor. En dit ook
genoem dat sy tog steeds nie weet hoe om dit
te doen nie.
Sy het dit weggepraat met haar ou storie van
forensiese spore wat my verklap.
Ek wens ek het 'n lys opgestel van al die name
wat sy al beskuldig het van ek te wees.
Daar was 'n tyd gelede iemand wat gereelde
regse praatjies verkondig het, en ek kan nie sy
naam onthou nie, wat dit nooit ontken het wanneer
sy hom (of my:-) beskuldig het van een te wees nie.
Danielle het moeite gedoen om vir haar te verduidelik
hoe om dit te doen. Ek het lekker vies geraak vir haar
en haar geskakel en kon nie by haar man verby kom
nie. Hy wou net nie gehad het dat ek met haar praat nie.
Partykeer glo ek dat sy nie regtig so dom kan wees nie.
Want in ander opsigte klink sy heel intelligent. Ek dink
sy speel net 'n speletjie.
Eendag het ek gesê dat ek nou dik is vir hulle en miskien
môre, miskien volgende week, miskien volgende maand
sal terugkom. Ek wil net vir 'n rukkie hulle uit my gestel
uit kry.
Haar antwoord was iets soos: 'Geniet jou vakansie, ek
sal intussen maak of jy steeds hier is."
|
|
|
|
Re: Speedy se huis [boodskap #749 is 'n antwoord op boodskap #747] |
Tue, 10 June 2003 19:38   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Habenero" skryf in boodskap news:3fbcevceabkbf1vgk7gvmu243d1rqhi5qq@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 20:11:59 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>> news:bf9cev01ba1mi2qo7thimad3h9r5snavjo@4ax.com...
>>>
>> Jy geniet die besigheid baie.... Het niemand haar al ooit vertel hoe om te
>> kyk waar 'n pos vandaan kom nie?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Sal nie help ek verknies my daaroor nie:-(
>
> Ja, twee mans, en ek kan nie name onthou nie
> maar wil dink dat die plaasvark een van hulle was,
> het eendag toe sy weer iemand beskuldig het van
> ek te wees, genoem dat hulle haar geleer het om
> die oorsprong van pos op te spoor. En dit ook
> genoem dat sy tog steeds nie weet hoe om dit
> te doen nie.
>
> Sy het dit weggepraat met haar ou storie van
> forensiese spore wat my verklap.
>
> Ek wens ek het 'n lys opgestel van al die name
> wat sy al beskuldig het van ek te wees.
>
> Daar was 'n tyd gelede iemand wat gereelde
> regse praatjies verkondig het, en ek kan nie sy
> naam onthou nie, wat dit nooit ontken het wanneer
> sy hom (of my:-) beskuldig het van een te wees nie.
>
> Danielle het moeite gedoen om vir haar te verduidelik
> hoe om dit te doen. Ek het lekker vies geraak vir haar
> en haar geskakel en kon nie by haar man verby kom
> nie. Hy wou net nie gehad het dat ek met haar praat nie.
>
> Partykeer glo ek dat sy nie regtig so dom kan wees nie.
> Want in ander opsigte klink sy heel intelligent. Ek dink
> sy speel net 'n speletjie.
>
> Eendag het ek gesê dat ek nou dik is vir hulle en miskien
> môre, miskien volgende week, miskien volgende maand
> sal terugkom. Ek wil net vir 'n rukkie hulle uit my gestel
> uit kry.
>
> Haar antwoord was iets soos: 'Geniet jou vakansie, ek
> sal intussen maak of jy steeds hier is."
Ja, ek dink ook dis 'n speletjie. Jou vertelling hier bo is interessant, ek
wonder hoekom hy nie wou he jy moet met haar praat nie. Was jy dalk nie die
eerste een nie? Ek het haar ook presies gese ( so tussen die "tongue in
cheek stuff" deur) hoe om my by die werk in die hande te kry. Sy het sover
ek weet nooit probeer nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Speedy se huis [boodskap #754 is 'n antwoord op boodskap #753] |
Tue, 10 June 2003 20:17  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ciecevg7nnievsi3t93ksnjkoajaj53hec@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 20:38:21 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> Ja, ek dink ook dis 'n speletjie. Jou vertelling hier bo is interessant, ek
>> wonder hoekom hy nie wou he jy moet met haar praat nie. Was jy dalk nie die
>> eerste een nie? Ek het haar ook presies gese ( so tussen die "tongue in
>> cheek stuff" deur) hoe om my by die werk in die hande te kry. Sy het sover
>> ek weet nooit probeer nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het Engels gepraat en nie gesê wie ek is nie.
> Ook nie gesê van waar ek praat nie.
> En tydverskil in ag geneem, moes
> dit omtrent 0730 by hulle
> gewees het. Ek was
> nie lus om vir hom
> te sê wie ek is
> nie. Sy stem
> klink soos
> die van
> 'n
> Vrystaatse boer.
>
Hmmm. Ek sou se dit het vantevore gebeur. Sy is al lank op daai groep en
baie mense was al baie kwaad vir haar.
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:01 UTC 2025
|