Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Die
Die Die [boodskap #73878] |
So., 23 Februarie 2003 17:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend toe hoor ek dat Die Kerkbode 'n Nuwe naam gaan kry. Toe Volksblad
en Huisgenoot hul Die gelos het, het hulle nie beweer hulle kry 'n nuwe naam
nie, net 'n verbeterde een, maar die mense van Kerkbode dink hulle het nou
'n spiksplinternuwe naam.
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:33:44 UTC 2025
|