Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O Gaats!!
O Gaats!! [boodskap #73838] Vr, 21 Februarie 2003 17:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte de
moer in is:))
Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien gaan ons
hom seker nie gou weer sien speel nie.

Annette
Re: O Gaats!! [boodskap #73856 is 'n antwoord op boodskap #73838] Sa, 22 Februarie 2003 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te skop
as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson op TV
mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
TV gekyk nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte de
> moer in is:))
> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien gaan ons
> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>
> Annette
>
Re: O Gaats!! [boodskap #73858 is 'n antwoord op boodskap #73856] Sa, 22 Februarie 2003 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute nie,
en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te skop
> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson op TV
> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
> TV gekyk nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte de
>> moer in is:))
>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien gaan
> ons
>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: O Gaats!! [boodskap #73860 is 'n antwoord op boodskap #73858] Sa, 22 Februarie 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dink net daaraan, na die eerste wedstryd is ons al klaar beter daaraan toe
as laas jaar.

"Annette" skryf in boodskap news:b374bg$1j48ep$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
> bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
> Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
> onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute nie,
> en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
>> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te
> skop
>> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson
op
> TV
>> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
>> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
>> TV gekyk nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte
> de
>>> moer in is:))
>>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien
gaan
>> ons
>>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: O Gaats!! [boodskap #73862 is 'n antwoord op boodskap #73860] Sa, 22 Februarie 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dis waar - 100% verbetering.
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:b37ars$2a2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dink net daaraan, na die eerste wedstryd is ons al klaar beter daaraan toe
> as laas jaar.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b374bg$1j48ep$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
>> bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
>> Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
>> onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute
> nie,
>> en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te
>> skop
>>> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson
> op
>> TV
>>> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
>>> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en
> nie
>>> TV gekyk nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die
Katte
>> de
>>>> moer in is:))
>>>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien
> gaan
>>> ons
>>>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: O Gaats!! [boodskap #73872 is 'n antwoord op boodskap #73858] So, 23 Februarie 2003 07:03 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mos gesê daar's nie breins by die Cats nie. Die reëls is aagepas en het jy
die Duh?'s op die gesigte van die Cats gesien?

"Annette" skryf in boodskap news:b374bg$1j48ep$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
> bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
> Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
> onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute nie,
> en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
>> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te
> skop
>> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson
op
> TV
>> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
>> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
>> TV gekyk nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte
> de
>>> moer in is:))
>>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien
gaan
>> ons
>>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: (SLEGS VIR MENSE WAT ENGELS KAN LEES en oor 50 is) Uitknipsel van uit 'n koerantjie in Uvongo KZN
Volgende onderwerp: Vir Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:51:41 MGT 2024