| O Gaats!! [boodskap #73838] |
Vr., 21 Februarie 2003 17:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte de
moer in is:))
Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien gaan ons
hom seker nie gou weer sien speel nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: O Gaats!! [boodskap #73858 is 'n antwoord op boodskap #73856] |
Sa., 22 Februarie 2003 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute nie,
en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te skop
> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson op TV
> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
> TV gekyk nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte de
>> moer in is:))
>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien gaan
> ons
>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: O Gaats!! [boodskap #73862 is 'n antwoord op boodskap #73860] |
Sa., 22 Februarie 2003 08:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja dis waar - 100% verbetering.
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:b37ars$2a2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dink net daaraan, na die eerste wedstryd is ons al klaar beter daaraan toe
> as laas jaar.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b374bg$1j48ep$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
>> bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
>> Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
>> onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute
> nie,
>> en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te
>> skop
>>> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson
> op
>> TV
>>> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
>>> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en
> nie
>>> TV gekyk nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die
Katte
>> de
>>>> moer in is:))
>>>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien
> gaan
>>> ons
>>>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: O Gaats!! [boodskap #73872 is 'n antwoord op boodskap #73858] |
So., 23 Februarie 2003 07:03  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Mos gesê daar's nie breins by die Cats nie. Die reëls is aagepas en het jy
die Duh?'s op die gesigte van die Cats gesien?
"Annette" skryf in boodskap news:b374bg$1j48ep$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het na die wedstryd gekyk, en Little Hitler het duidelik die Bulls
> bevoordeel wat strafskoppe aan betref:))
> Moet nou nie met my stry nie - dis net vrouemense wat krities en
> onemosioneel na wedstryde kan kyk - vir 'n man maak sy span nooit foute nie,
> en die ref laat altyd die ander span te veel toe:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e570e08.0@news1.mweb.co.za...
>> Is ons nie suur nie? 'n Losskakel kry net geleentheid om pale toe te
> skop
>> as die ander span foute maak. So naby soos laasweek het Andre Watson
op
> TV
>> mooi verduidelik wat jy nie moet doen as jy strafskoppe wil optel
>> nie........Bobby Tong het seker sy haarstyl reggekry vir die naweek en nie
>> TV gekyk nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b35nnq$1i7brn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar wen die Bulle toe per ongeluk, net omdat Louis Koen vir die Katte
> de
>>> moer in is:))
>>> Lyk my Bobby het nou sy knieprobleem Transvaal toe geneem - miskien
gaan
>> ons
>>> hom seker nie gou weer sien speel nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|