Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lisensiesperdatum
Lisensiesperdatum [boodskap #73807] Do, 20 Februarie 2003 13:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die sperdatum op 28/2 vir die kaarttipe bestuurslisensies
begin nou lelike afmetings aanneem.
Soos die sperdatum naderkom, so raak meer en meer bestuurders wakker, en
derhalwe angstig.
Blykbaar is daar deesdae 'n helse verkeerskonfyt by Ottery se
verkeersdepartement, en motors wat op onwettige plekke geparkeer is sodat
aansoekers "net gou" kan gaan registreer, kry boetes van tot R750.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Lisensiesperdatum [boodskap #73817 is 'n antwoord op boodskap #73807] Vr, 21 Februarie 2003 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Boetes wat hulle wel verdien? Ook hier by ons het hulle die ouens maande
voor die tyd gewaarsku om die nuwe kaart te kry en nou, nou dat die kalf
amper in die put is, nou huil hulle oor die min tyd! Suffer baby, suffer!

"Annette" skryf in boodskap news:b32ks9$1hrp06$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die sperdatum op 28/2 vir die kaarttipe bestuurslisensies
> begin nou lelike afmetings aanneem.
> Soos die sperdatum naderkom, so raak meer en meer bestuurders wakker, en
> derhalwe angstig.
> Blykbaar is daar deesdae 'n helse verkeerskonfyt by Ottery se
> verkeersdepartement, en motors wat op onwettige plekke geparkeer is sodat
> aansoekers "net gou" kan gaan registreer, kry boetes van tot R750.
>
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Lisensiesperdatum [boodskap #73820 is 'n antwoord op boodskap #73817] Vr, 21 Februarie 2003 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die punt wat ek wou maak gaan nie oor die laatslapers nie, maar wel oor die
boete van R750 vir motors wat nie op gemerkte plekke geparkeer is nie.
As dit die boete is vir 'n kar wat stilstaan, wel tereg op 'n kol wat nie
reg is nie, dan behoort boetes vir ander verkeersoortredings en spoed veel
hoër te wees.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e55bc7f.0@news1.mweb.co.za...
> Boetes wat hulle wel verdien? Ook hier by ons het hulle die ouens maande
> voor die tyd gewaarsku om die nuwe kaart te kry en nou, nou dat die kalf
> amper in die put is, nou huil hulle oor die min tyd! Suffer baby, suffer!
> "Annette" wrote in message
> news:b32ks9$1hrp06$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die sperdatum op 28/2 vir die kaarttipe bestuurslisensies
>> begin nou lelike afmetings aanneem.
>> Soos die sperdatum naderkom, so raak meer en meer bestuurders wakker, en
>> derhalwe angstig.
>> Blykbaar is daar deesdae 'n helse verkeerskonfyt by Ottery se
>> verkeersdepartement, en motors wat op onwettige plekke geparkeer is sodat
>> aansoekers "net gou" kan gaan registreer, kry boetes van tot R750.
>>
>> Annette
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Lisensiesperdatum [boodskap #73824 is 'n antwoord op boodskap #73807] Vr, 21 Februarie 2003 06:14 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oestyd in die Boland!

"Annette" skryf in boodskap news:b32ks9$1hrp06$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die sperdatum op 28/2 vir die kaarttipe bestuurslisensies
> begin nou lelike afmetings aanneem.
> Soos die sperdatum naderkom, so raak meer en meer bestuurders wakker, en
> derhalwe angstig.
> Blykbaar is daar deesdae 'n helse verkeerskonfyt by Ottery se
> verkeersdepartement, en motors wat op onwettige plekke geparkeer is sodat
> aansoekers "net gou" kan gaan registreer, kry boetes van tot R750.
>
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Vorige onderwerp: Romeo & Juliet
Volgende onderwerp: Vir Drom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:05:23 MGT 2024