Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Name
Name [boodskap #73784] Wo, 19 Februarie 2003 18:25 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vanoggend op 94.7

Jerremy analiseer die krieket spelers se name en kon toe tot die volgende
gevolgtrekking

Mkaya Ntini bly glo in 'n huis van tin.
Re: Name [boodskap #73788 is 'n antwoord op boodskap #73784] Wo, 19 Februarie 2003 21:52 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou Jeremy - seker die beste omroeper in die land. 94.7 het 'n span
advokate wat sake spesifiek teen Jeremy hanteer. Hy trap elke dag in die
kaka.

E

"Pieter" skryf in boodskap news:b30i61$fni$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op 94.7
>
> Jerremy analiseer die krieket spelers se name en kon toe tot die volgende
> gevolgtrekking
>
> Mkaya Ntini bly glo in 'n huis van tin.
>
Vorige onderwerp: Re: The African Nightmare
Volgende onderwerp: Romeo & Juliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:44:30 MGT 2024