Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 19/2
Nuus 19/2 [boodskap #73770] |
Wed, 19 February 2003 14:06  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pietertjie Marais. Eks Burgemeester van Kaapstad, Eks- Premiers van die
WesKaap, en Eks- Nuwe Nasionalepartylid, is vanmiddag deur die skerpioene in
hegtenis geneem.
Dit het iets te doen met omkoopgeld wat ontvang is terwyl hy Premier was.
Annette
|
|
|
|
Re: Nuus 19/2 [boodskap #73781 is 'n antwoord op boodskap #73777] |
Wed, 19 February 2003 17:05  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is seker daar is vele, hulle haal net nie die koerante nie. Dis mos net
die oortreders wat pers kry.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b30bva$c8c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die dienste van die skerpioene (die vroue is sampioene) werklik nodig? Ek
> betwyfel dit.
>
> 'n Dom vragie - is daar enige lid van die ANC-kabinet wie se naam nog nie
> aan een of ander misdryf gekoppel is nie?
>
> Verstrek die naam asseblief...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b303is$1fpqbb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pietertjie Marais. Eks Burgemeester van Kaapstad, Eks- Premiers van die
>> WesKaap, en Eks- Nuwe Nasionalepartylid, is vanmiddag deur die
skerpioene
> in
>> hegtenis geneem.
>> Dit het iets te doen met omkoopgeld wat ontvang is terwyl hy Premier was.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:51:22 UTC 2025
|