Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Is Afrikaans (annette)
Re: Is Afrikaans (annette) [boodskap #73735] Di, 18 Februarie 2003 13:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Patrick, ek het nie besef Norbert se meisie het te vinnig gepraat en
dat dit tot 'n rusie gelei het nie;)))

Annette

"p&l" skryf in boodskap news:ant181436b49M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Ek dink Annette Norbert en sy meissie praat slegs oor
> die onbereikbaarheid van die liefde op afstand -
> Indien hulle saam kom kry hulle rusie (se hy!)
> Ek lag 'n bietjie oor sy Belgiese onnoselheid.
> Reisigers wat by hom kom kuier en alles vertel oor
> Suid Afrika gee homself nie die aandrang om sy
> eie verstand te gebruik nie, en sy eie opinie
> te vorm. Dus hy's eenvoudig beinvloeibaar deur
> andere mense se opinies vir die waarheid aan te sien.
> Ag tog - hy's sonder twyfel 'n liewe man maar
> ongetroud ja! - ek rus my saak.
> Patrick
>
Re: Is Afrikaans (annette) [boodskap #73741 is 'n antwoord op boodskap #73735] Di, 18 Februarie 2003 17:32 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie worrie nie, Annette. Sy het my Saterdag nog 'n e-pos gestuur en
ek glo nie daar is probleme nie. Ons ken mekaar nou al drie jaar en
ons het nog nooit vinnige woorde gehad nie. Ek kan natuurlik nie sê
hoe dit môre sal wees nie maar as alles so voortgaan soos nou sal ek
baie gelukkig wees.

Die groete van

Norbert (uit Vlaandere)

On Tue, 18 Feb 2003 15:32:02 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Patrick, ek het nie besef Norbert se meisie het te vinnig gepraat en
> dat dit tot 'n rusie gelei het nie;)))
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Bollocks vir Pollocks
Volgende onderwerp: Bye-bye worldcup.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 05:18:15 MGT 2024