| Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73638] |
So., 16 Februarie 2003 18:14  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Wat my as Vlaming tog so baie opval in Afrikaners is hulle sin vir
onafhanklikheid. Dis asof hulle dit met die moedermelk het opgedrink.
Soms maak dit selfs 'n normale dialoog met hulle onmoontlik. Ek het so
'n gevoel daardie sentiment is al baie oud en is miskien al so oud as
die Afrikaanse volk self is. Histories het dit waarskynlik sy redes.
My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
doen in die toekoms? Of gaan hulle definitief 'n bestendige modus
vivendi aangaan met die volkere wat hulle omring?
Soms vra ek my af of daardie houding eintlik nie die enigste
bestaansrede is vir die Afrikaners nie. En ek dink dat dit nog mees
van al deur die andere volkere van Suid-Afrika sou kan verstaan word
as dit laaste vir daardie andere volkere gewoon duidelik sou wees.
Die groete
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
| Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73641 is 'n antwoord op boodskap #73638] |
So., 16 Februarie 2003 20:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
(knip)
> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
> doen in die toekoms?
Nee - ons dra ander klere.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73677 is 'n antwoord op boodskap #73675] |
Ma., 17 Februarie 2003 15:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watse branders ?
Dis Maandag, en my brein hou nog naweek.
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:b2qsoe$8q5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette het jy daai branders darem gemis daar by julle
> "Annette" wrote in message
> news:b2orh7$1f8m8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> (knip)
>>
>>> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
>>> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
>>> doen in die toekoms?
>>
>> Nee - ons dra ander klere.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73974 is 'n antwoord op boodskap #73716] |
Di., 25 Februarie 2003 09:10  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Seker 15% van die totale kiesserskorps,maar steeds 'n ander volk as Belge!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9fq35vkbusa09r48hkciv7l63km0l0o6p7@4ax.com...
> On Mon, 17 Feb 2003 15:20:41 +0200, "Paul" wrote:
>
>> Die "wil" van die Afrikaner volk is juis daarin dat hy gun andere wat hy
>> homself gun.Hy wil nie baas speel oor andere nie,maar hy wil ook nie dat
>> Xhosa's baas speel oor hom nie.Etnisiteit is 'n ding wat jy regoor die
>> wereld kry.
>
> Dit klink net asof daardie Xhosa's en die Afrikaners van Suid-Afrika
> nog oopstaande rekeninge by mekaar het wat nog nie heeltemal gesaldeer
> is nie.
>
>> Wat sou jy doen as Saddam nou kom en Belgie se regering oorneem?
>
> Saddam Hoessein is miskien 'n baie bekwame regeringsleier. Ek het me
> eie al dikwels afgevra waarom die Verenigde Nasies hom in 1991 nie
> gewoon weggejaag het nie. Hulle het dit toe tog gemaklik kan doen, nê?
> Ek dink ek weet die antwoord: dis omdat hy die enigste is wat in sy
> kontreie 'n totale interne oorlog kan voorkom.
>
>> Die Vlaamse blok veg in ieder geval vir selfregering daar in Belgie.Is daar
>> fout daarmee?
>
> Die Vlaamse Blok is slegs 15% van die Vlaamse kiesers. Moet eens vir
> die andere 85% van die mense vra waarom hulle per se België by mekaar
> wil hou.
>
>> Is dit verkeerd dat jy jou eie wil behou en beskerm...al is dit dan met
>> geweld?
>
> Ek vind dis 'n moeilike vra om daarop 'n antwoord te gee..
>
>> Ek het nog altyd geweld afgekeur en is nie van plan om dit nou goed te praat
>> nie, tog is daar iets in my wat soms wonder wat sou gebeur het indien daar
>> geweld losbars in die land en of die nasate van die destydse "joiners" hulle
>> by die Xhosa's wat alles beheer in ons land,sou skaar?
>
> Ek sou dit ook nie weet nie. Jou opmerking gee my wel die gevoel dat
> julle eintlik wel op eiers loop.
>
> Groete,
>
> Norbert
>
|
|
|
|