Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bollocks vir Pollocks
Bollocks vir Pollocks [boodskap #73686] Ma, 17 Februarie 2003 17:55 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al daardie manne en meisies wat nou protesteer teen 'n oorlog in Irak kan
hulle tyd baie beter mors.

Ons het Pollock en sy familie-stories nou reeds vir +/- 2 jaar verduur - ek
dink die minste wat Pollock nou kan doen is om bloot uit te tree as kaptein.
Hy het sy beurt gehad. Yy oom en pa het het in hulle deel vir hom gedoen.
Maar nou verdien ons 'n breek. Kan iemand nie 'n nasiewye protesveldtog reël
nie?

Terselfdertyd kan krieket nou van al die politieke en kleuraanstellings
ontslae raak.
Re: Bollocks vir Pollocks [boodskap #73689 is 'n antwoord op boodskap #73686] Ma, 17 Februarie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mntini as baas?

"Jonas" skryf in boodskap news:b2r7mq$koe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al daardie manne en meisies wat nou protesteer teen 'n oorlog in Irak kan
> hulle tyd baie beter mors.
>
> Ons het Pollock en sy familie-stories nou reeds vir +/- 2 jaar verduur - ek
> dink die minste wat Pollock nou kan doen is om bloot uit te tree as kaptein.
> Hy het sy beurt gehad. Yy oom en pa het het in hulle deel vir hom gedoen.
> Maar nou verdien ons 'n breek. Kan iemand nie 'n nasiewye protesveldtog reël
> nie?
>
> Terselfdertyd kan krieket nou van al die politieke en kleuraanstellings
> ontslae raak.
>
Re: Bollocks vir Pollocks [boodskap #73702 is 'n antwoord op boodskap #73689] Di, 18 Februarie 2003 02:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - ek twyfel of 'n krieketspan 'n induna kan hê ....

Dit is seker Balfour se droom. ; -)

"Dingus" skryf in boodskap news:fLa4a.92952$F63.1968092@news.xtra.co.nz...
> Mntini as baas?
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2r7mq$koe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Al daardie manne en meisies wat nou protesteer teen 'n oorlog in Irak kan
>> hulle tyd baie beter mors.
>>
>> Ons het Pollock en sy familie-stories nou reeds vir +/- 2 jaar verduur -
> ek
>> dink die minste wat Pollock nou kan doen is om bloot uit te tree as
> kaptein.
>> Hy het sy beurt gehad. Yy oom en pa het het in hulle deel vir hom gedoen.
>> Maar nou verdien ons 'n breek. Kan iemand nie 'n nasiewye protesveldtog
> reël
>> nie?
>>
>> Terselfdertyd kan krieket nou van al die politieke en kleuraanstellings
>> ontslae raak.
>>
>
Re: Bollocks vir Pollocks [boodskap #73707 is 'n antwoord op boodskap #73702] Di, 18 Februarie 2003 07:36 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
...daar sy! die antwoord, 'n induna !

"Jonas" skryf in boodskap news:b2s7et$8o5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - ek twyfel of 'n krieketspan 'n induna kan hê ....
>
> Dit is seker Balfour se droom. ; -)
>
> "Dingus" wrote in message
> news:fLa4a.92952$F63.1968092@news.xtra.co.nz...
>> Mntini as baas?
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b2r7mq$koe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Al daardie manne en meisies wat nou protesteer teen 'n oorlog in Irak
> kan
>>> hulle tyd baie beter mors.
>>>
>>> Ons het Pollock en sy familie-stories nou reeds vir +/- 2 jaar
verduur -
>> ek
>>> dink die minste wat Pollock nou kan doen is om bloot uit te tree as
>> kaptein.
>>> Hy het sy beurt gehad. Yy oom en pa het het in hulle deel vir hom
> gedoen.
>>> Maar nou verdien ons 'n breek. Kan iemand nie 'n nasiewye
protesveldtog
>> reël
>>> nie?
>>>
>>> Terselfdertyd kan krieket nou van al die politieke en kleuraanstellings
>>> ontslae raak.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Tony Yengeni
Volgende onderwerp: Re: Is Afrikaans (annette)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 17:50:36 MGT 2024