Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Pasop Expats!!
| Pasop Expats!! [boodskap #73440] |
Do., 13 Februarie 2003 16:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is gister 'n veldtog geloods om julle by te kom - daar word in die
koerant gedreig dat julle elkeen 'n e-pos gaan ontvang - so ek waarsku julle
nou al byvoorbaat.
Dit gee 'n heel sielkundige schpiel hoe julle moet voel wanneer julle
terugkom hier:))
Sien die lot by www.homecomingrevolution.co.za
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73517 is 'n antwoord op boodskap #73509] |
Vr., 14 Februarie 2003 12:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, enige syfer wat die regering of organisasie wat iets wil bevorder
deurgee, eet ek met 'n helse sak sout op.
Die inflasiesyfer is een groot liegstorie.
Ali Bacher se 1.4biljoen mense wat wêreldwyd na die krieket kyk is 'n ander.
En natuurlik wat julle ons per jaar kos:))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0302140109.16858b7b@posting.google.com...
> Dankie vir die waarskuwing, Annette!
>
> Wat presies bedoel hulle met die feit dat die "brain drain" die land
> R2,5 biljoen per jaar kos?
>
> As ek dink hoeveel geld ek op 'n maandelikse basis oorpomp SA toe,
> behoort die expats eintlik 'n aanwins vir die land te wees.
>
> Kan iemand dit asb aan my verduidelik?
>
> Max__________________________________________________
>
> "Annette"
>> Daar is gister 'n veldtog geloods om julle by te kom - daar word in die
>> koerant gedreig dat julle elkeen 'n e-pos gaan ontvang - so ek waarsku julle
>> nou al byvoorbaat.
>> Dit gee 'n heel sielkundige schpiel hoe julle moet voel wanneer julle
>> terugkom hier:))
>> Sien die lot by www.homecomingrevolution.co.za
>>
>> Annette
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73520 is 'n antwoord op boodskap #73513] |
Vr., 14 Februarie 2003 12:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou vir wat neem hulle dan 24 dokters in hegtenis met een slag? Hulle maak
'n tekort!:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e4cc803.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ons het 'n tekort aan geskoolde werkers. Dokters, IT professionals,
> ens. Dit kos besighede miljoene omdat hulle of nie die werk gedoen kan kry
> nie, of ons moet mense invoer om dit te kom doen. Dis maar een van die
> dinge waaraan ek nou sommer so "of the top of my head" kan dink.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0302140109.16858b7b@posting.google.com...
>> Dankie vir die waarskuwing, Annette!
>>
>> Wat presies bedoel hulle met die feit dat die "brain drain" die land
>> R2,5 biljoen per jaar kos?
>>
>> As ek dink hoeveel geld ek op 'n maandelikse basis oorpomp SA toe,
>> behoort die expats eintlik 'n aanwins vir die land te wees.
>>
>> Kan iemand dit asb aan my verduidelik?
>>
>> Max__________________________________________________
>
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73536 is 'n antwoord op boodskap #73513] |
Vr., 14 Februarie 2003 15:06   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die probleem met SA se breinkrag?
Sou dit die wonderlike skoolopleiding wees wat nou begin afbetaal?
En nou probeer hulle ons oortuig om ons kinders daar te laat
opgroei...
Vyf jaar gelede kon ek nie eers aansoek doen vir werk nie, want ek was
te blank, nou blameer hulle my omdat daar nie breins in die land is
nie. Ha ha ha!
Nee wat, SA het sy eie (m)bedjie gemaak, hy moet maar lekker slaap.
Ek verkies om nie my kardeure te sluit nie. Diefwerings dra ook nie by
tot die mooigeid van 'n huis nie.
Dankie vir die uitnodiging om terug te gaan, maar nee dankie.
Max_______________________________________________________
"Elaine"
> Wel, ons het 'n tekort aan geskoolde werkers. Dokters, IT professionals,
> ens. Dit kos besighede miljoene omdat hulle of nie die werk gedoen kan kry
> nie, of ons moet mense invoer om dit te kom doen. Dis maar een van die
> dinge waaraan ek nou sommer so "of the top of my head" kan dink.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0302140109.16858b7b@posting.google.com...
>> Dankie vir die waarskuwing, Annette!
>>
>> Wat presies bedoel hulle met die feit dat die "brain drain" die land
>> R2,5 biljoen per jaar kos?
>>
>> As ek dink hoeveel geld ek op 'n maandelikse basis oorpomp SA toe,
>> behoort die expats eintlik 'n aanwins vir die land te wees.
>>
>> Kan iemand dit asb aan my verduidelik?
>>
>> Max__________________________________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73634 is 'n antwoord op boodskap #73563] |
So., 16 Februarie 2003 17:41   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat Elaine, nou is jy sommer net hardekwas vir geen rede nie. As jy
nie wil erken daar is iets skeef met 'n samelewing wat sommer "by default"
diefwering moet opsit by 'n huis nie, dan sal ek! Daar is 'n groot skroef
los!
Max is 100% reg as hy sê Suid Afrika maak sy eie bedjie. Die mense kan nie
die wat waai sommer so kritiseer nie. Elkeen doen dit mos maar vir sy eie
redes. As die land ongemaklik word vir mense kan ek ek dit verstaan. Ek is
bevoorreg. Ek kan nog hier lekker lewe, maar ek is die eerste ou wat erken
hier is 'n skroef los en iets begin al "rattle" in die boks waarin ons bly.
Sarkasme sal nie daardie realiteit wegsteek nie.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e4d4ff9.0@news1.mweb.co.za...
> Nou bly waar jy is, en ek sal bly waar ek is. Ek sal nie jou nuwe land sleg
> sê nie, so lank jy nie my land sleg sê nie. Dit gaan elke dag 'n bietjie
> beter.
> Ek laaik van diefwerings - as dit reg gedoen is kan dit baie ornamenteel
> wees, en bydrae tot die "atmosfeer" van jou huis.
>
> Elaine
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0302140706.2382b6c@posting.google.com...
>> Wat is die probleem met SA se breinkrag?
>>
>> Sou dit die wonderlike skoolopleiding wees wat nou begin afbetaal?
>>
>> En nou probeer hulle ons oortuig om ons kinders daar te laat
>> opgroei...
>>
>> Vyf jaar gelede kon ek nie eers aansoek doen vir werk nie, want ek was
>> te blank, nou blameer hulle my omdat daar nie breins in die land is
>> nie. Ha ha ha!
>>
>> Nee wat, SA het sy eie (m)bedjie gemaak, hy moet maar lekker slaap.
>>
>> Ek verkies om nie my kardeure te sluit nie. Diefwerings dra ook nie by
>> tot die mooigeid van 'n huis nie.
>>
>> Dankie vir die uitnodiging om terug te gaan, maar nee dankie.
>>
>> Max_______________________________________________________
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73658 is 'n antwoord op boodskap #73634] |
Ma., 17 Februarie 2003 09:22   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar ek het elke reg om my land te verdedig. Die diefwering ding was 'n
grap. My ma-hulle bly nou al 28 jaar in dieselfde huis, in dieselfde dorp
wat bekend is vir misdaad, maar hulle het nie een flentertjie diefwering op
nie en niemand het nog ooit by hulle ingebreek nie.
My probleem is nie mense wat weggaan nie, my probleem is mense wat in 'n
ander land sit en dan op en aanmerkings maak oor my land. Gewoonlik
negatiewe opmerkings, daar is ook baie wat ons probeer skuldig laat voel
omdat ons gekies het om te bly. Max was eerste sarkasties, ek het net mooi
vir hom gesê hy kan bly waar hy is, en ek sal bly waar ek is en dis nie
nodig om mekaar se lande te beledig nie.
Die ding wat baie mense sê, is dat ons wat gebly het die land weer op sy
voete gaan bring, en dan gaan almal wat weg is wil terugkom en dan basies
"teer" op die van ons wat gebly het om die land weer ekonomies "viable"
gemaak het. Daar is reeds 'n klomp "expats" wat terugkom omdat die gras toe
nou nie so groen was aan die ander kant nie.
E
"Plato" skryf in boodskap news:3e4fcd54.0@news1.mweb.co.za...
> Ag nee wat Elaine, nou is jy sommer net hardekwas vir geen rede nie. As jy
> nie wil erken daar is iets skeef met 'n samelewing wat sommer "by default"
> diefwering moet opsit by 'n huis nie, dan sal ek! Daar is 'n groot skroef
> los!
>
> Max is 100% reg as hy sê Suid Afrika maak sy eie bedjie. Die mense kan nie
> die wat waai sommer so kritiseer nie. Elkeen doen dit mos maar vir sy eie
> redes. As die land ongemaklik word vir mense kan ek ek dit verstaan. Ek is
> bevoorreg. Ek kan nog hier lekker lewe, maar ek is die eerste ou wat erken
> hier is 'n skroef los en iets begin al "rattle" in die boks waarin ons bly.
>
> Sarkasme sal nie daardie realiteit wegsteek nie.
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73664 is 'n antwoord op boodskap #73563] |
Ma., 17 Februarie 2003 12:43   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, drink 'n chill pill, popsie!
Moenie alles so persoonlik aantrek nie. Of pas die skoen?
Max_______________________________________
"Elaine"
> Nou bly waar jy is, en ek sal bly waar ek is. Ek sal nie jou nuwe land sleg
> sê nie, so lank jy nie my land sleg sê nie. Dit gaan elke dag 'n bietjie
> beter.
> Ek laaik van diefwerings - as dit reg gedoen is kan dit baie ornamenteel
> wees, en bydrae tot die "atmosfeer" van jou huis.
>
> Elaine
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0302140706.2382b6c@posting.google.com...
>> Wat is die probleem met SA se breinkrag?
>>
>> Sou dit die wonderlike skoolopleiding wees wat nou begin afbetaal?
>>
>> En nou probeer hulle ons oortuig om ons kinders daar te laat
>> opgroei...
>>
>> Vyf jaar gelede kon ek nie eers aansoek doen vir werk nie, want ek was
>> te blank, nou blameer hulle my omdat daar nie breins in die land is
>> nie. Ha ha ha!
>>
>> Nee wat, SA het sy eie (m)bedjie gemaak, hy moet maar lekker slaap.
>>
>> Ek verkies om nie my kardeure te sluit nie. Diefwerings dra ook nie by
>> tot die mooigeid van 'n huis nie.
>>
>> Dankie vir die uitnodiging om terug te gaan, maar nee dankie.
>>
>> Max_______________________________________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73676 is 'n antwoord op boodskap #73674] |
Ma., 17 Februarie 2003 15:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanboddingusse:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e50edd7.0@news1.mweb.co.za...
> lolol aanbiedinge??
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0302170530.fcafbf1@posting.google.com...
>> Wat is 'n "aanboddens"?
>>
>> Toemaar, ek trek net jou been. Glouds het hierdie een ook nie raakgesien nie.
>>
>> Groete
>> Max_________________________________________________________ __
>>
>> "Elaine"
>>> sy werk verloor a.g.v. regstellende aksie en hy't twee of drie aanboddens
>>> uit Australia gekry, maar hy't ook verkies om te bly. Hy's deesdae 'n
> BAIE
>
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73678 is 'n antwoord op boodskap #73669] |
Ma., 17 Februarie 2003 15:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Wat is 'n "aanboddens"?
>
> Toemaar, ek trek net jou been. Glouds het hierdie een ook nie raakgesien nie.
Daar is 'n verskil tussen iets wat gebruik
word in duidelike onkunde van regte taal-
gebruik, en iemand wat met die taal speel.
Toe ek in my eerste jaar Afrikaans-Nederlands
op Stellenbosch was, moes ons elke week met
vyf voorbeelde van beide soorte voor die dag
kom en dit analiseer, vir die taallaboratorium.
Maar sê my, Max, wat is die meervoud van "aanbod"?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop Expats!! [boodskap #73748 is 'n antwoord op boodskap #73737] |
Di., 18 Februarie 2003 19:13  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop dis Utrecht soos in Nederland en nie Utrecht soos in Kwazulu-Natal
nie :o))
E
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0302180716.7cb4e21f@posting.google.com...
> In Utrecht, tussen die tee diewe.
>
> Kom jy kuier?
>
> Max____________________________________
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:19:06 UTC 2026
|