Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF
" Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73649] |
Mon, 17 February 2003 03:30 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Boerneef (I.W. van der Merwe)
Die berggans het 'n veer laat val
Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73672 is 'n antwoord op boodskap #73665] |
Mon, 17 February 2003 13:45 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die eerste Jeugkoor was die een van die Vrystaat. Oom Dirkie de Villiers
en Oom Ters van Huyssteen was die grondleggers in 1960 - daarna het die
ander gevolg.
Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind. Verlede jaar nog was
die Natalse Jeugkoor nog daar, en ons weet nou Koot bestuur die Oos Kaapse
jeugkoor. Die Wes Kaapse Jeugkoor het in naam ten gronde geloop, en bestaan
nou as die Pro Canto jeugkoor, wat uitstekende werk doen.
Annette
> skryf in boodskap news:b2qnar$5ki$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bestaan al die jeugkore nog?
> Ek onthou nog die Natalse Jeugkoor en De Villiers (ek dink dit was Dirkie de
> V) se betrokkenheid.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2qjvd$1f983e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
>> gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
>> Jeugkoor.
>>
>> Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
>> die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
>> Blommetjie die koei sing;))
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan glo dit klink mooi.
>>>
>>> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>>>
>>> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
>>> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>>>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>>> > Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> > > Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > >
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > > van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> > > my hart staan tuit al meer en meer
>>>> > > ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> > > mits dese wil ek vir jou sê
>>>> > > hoe diep my liefde vir jou lê
>>>> > >
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #120179 is 'n antwoord op boodskap #73654] |
Mon, 14 April 2014 17:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
pstee...
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Monday, 17 February 2003 08:22:17 UTC+2, Koot wrote:
> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>
> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>> Die berggans het 'n veer laat val
>>
>> Die berggans het 'n veer laat val
>> van die hoogste krans by Woeperdal
>> my hart staan tuit al meer en meer
>> ek stuur vir jou die berggansveer
>> mits dese wil ek vir jou sê
>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>
Dis Pieter de Villiers wat dit getoonset het.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:55 UTC 2025
|