Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klaar gespeel
Klaar gespeel [boodskap #73471] Vr, 14 Februarie 2003 05:40 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Happy Valentines day.
Re: Klaar gespeel [boodskap #73472 is 'n antwoord op boodskap #73471] Vr, 14 Februarie 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gelukkige Vaaltynsdag vir jou ook Katryn.

Annette

--

"Katryn" skryf in boodskap news:7uvo4v470f1tou8f4mjaeq0leur2tpui1t@4ax.com...
>
>
> Happy Valentines day.
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73478 is 'n antwoord op boodskap #73472] Vr, 14 Februarie 2003 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Gelukkige Vaaltynsdag vir jou ook Katryn.

Dankie, Annette.

Wat voorspel jy gaan vandag gebeur na Blix se verslag? Dink jy
vandag gaan 'n "trigger" wees vir iets groots? Dink jy die oorlog
gaan Maandag begin?
Wat sê die orakel?
Moet ek more gaan plastieksakke en duct tape koop?
:-)
Re: Klaar gespeel [boodskap #73482 is 'n antwoord op boodskap #73471] Vr, 14 Februarie 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!

"Katryn" skryf in boodskap news:7uvo4v470f1tou8f4mjaeq0leur2tpui1t@4ax.com...
>
>
> Happy Valentines day.
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73484 is 'n antwoord op boodskap #73482] Vr, 14 Februarie 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!

Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
Re: Klaar gespeel [boodskap #73486 is 'n antwoord op boodskap #73478] Vr, 14 Februarie 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Die Orakel dink die oorlog kan maar laat staan word, want dit lyk my
daar is al klaar 'n groter ekonomiese oorlog aan die gang;))
Nou die dag op 'n ander ng is voorgestel om die plastieksakke en duct tape
te koop soos aanbeveel deur jul regering, en die sakke dan oor hulle koppe
te sit en met duct tape om die nek toe te bind:))

Jitte - nou dat ek so skryf - ons kyk toe gisteraand 'n fliek van Van Damme,
waar hy die moer uit homself uitmoer;))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:qk1p4vkr6gl02e3gdij69ntb3usghm9q2b@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Gelukkige Vaaltynsdag vir jou ook Katryn.
>
> Dankie, Annette.
>
> Wat voorspel jy gaan vandag gebeur na Blix se verslag? Dink jy
> vandag gaan 'n "trigger" wees vir iets groots? Dink jy die oorlog
> gaan Maandag begin?
> Wat sê die orakel?
> Moet ek more gaan plastieksakke en duct tape koop?
> :-)
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73490 is 'n antwoord op boodskap #73484] Vr, 14 Februarie 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onthou net julle twee verliefdes, mens is nooit te belangrik om op 'n
donkie te ry nie;))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:ts3p4v8bnpsb6bh8btpaeuhufue40rkpdh@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!
>
> Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73491 is 'n antwoord op boodskap #73478] Vr, 14 Februarie 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet jy Katryn, ek begin my al hoe meer verbaas tot watter uiterstes die VSA
regering gaan om dinge te probeer plooi.
Nou het Osama skielik uit sy gat gekruip om te waarsku hy gaan self 'n
aanval loods. Vir wat? Hy het nie op 11/9 gewaarsku nie - vir wat nou
skielik die goeie maniere?

Lyk my Lord Haw-Haw was 'n goeie leermeester.

Juis gister gelees daar is 90 stede - oa joune ook - wat sterk beswaar maak
teen die oorlog, en dat hulle liewers die geld wil gebruik om die mense in
hul stede te help vir die paar maande wat hulle nog op aarde oor het;))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:qk1p4vkr6gl02e3gdij69ntb3usghm9q2b@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Gelukkige Vaaltynsdag vir jou ook Katryn.
>
> Dankie, Annette.
>
> Wat voorspel jy gaan vandag gebeur na Blix se verslag? Dink jy
> vandag gaan 'n "trigger" wees vir iets groots? Dink jy die oorlog
> gaan Maandag begin?
> Wat sê die orakel?
> Moet ek more gaan plastieksakke en duct tape koop?
> :-)
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73494 is 'n antwoord op boodskap #73490] Vr, 14 Februarie 2003 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Nou hang dit af van die donkie en sy ryer? Ek dink nie sy sal dit
kan maak nie......

"Annette" skryf in boodskap news:b2i5hr$1d9ne4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onthou net julle twee verliefdes, mens is nooit te belangrik om op 'n
> donkie te ry nie;))
>
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ts3p4v8bnpsb6bh8btpaeuhufue40rkpdh@4ax.com...
>> "Suidwester" wrote:
>>
>>> Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!
>>
>> Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
>>
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73502 is 'n antwoord op boodskap #73494] Vr, 14 Februarie 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ry jy dan jou donkies met 'n peitsie?:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4c9f3c.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Nou hang dit af van die donkie en sy ryer? Ek dink nie sy sal dit
> kan maak nie......
> "Annette" wrote in message
> news:b2i5hr$1d9ne4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Onthou net julle twee verliefdes, mens is nooit te belangrik om op 'n
>> donkie te ry nie;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ts3p4v8bnpsb6bh8btpaeuhufue40rkpdh@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>>>
>>>> Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!
>>>
>>> Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
>>>
>>
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73511 is 'n antwoord op boodskap #73502] Vr, 14 Februarie 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrmmm! As hy lui is moet jy hom aanhelp?

"Annette" skryf in boodskap news:b2i8ru$1dg1sk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ry jy dan jou donkies met 'n peitsie?:)))
>
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4c9f3c.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Nou hang dit af van die donkie en sy ryer? Ek dink nie sy sal dit
>> kan maak nie......
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2i5hr$1d9ne4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Onthou net julle twee verliefdes, mens is nooit te belangrik om op 'n
>>> donkie te ry nie;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:ts3p4v8bnpsb6bh8btpaeuhufue40rkpdh@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>>>
>>>> >Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!
>>>>
>>>> Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Klaar gespeel [boodskap #73519 is 'n antwoord op boodskap #73511] Vr, 14 Februarie 2003 12:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou dink dat dit natuurlike aksie bedoort te wees - maar met donkies weet
mens nooit .
Hoe weet ek dis 'n donkie? Omdat dit al dier is wat Vaaltyn genoem word;)

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4cba9f.0@news1.mweb.co.za...
> Hrrrmmm! As hy lui is moet jy hom aanhelp?
> "Annette" wrote in message
> news:b2i8ru$1dg1sk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ry jy dan jou donkies met 'n peitsie?:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e4c9f3c.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Nou hang dit af van die donkie en sy ryer? Ek dink nie sy sal dit
>>> kan maak nie......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2i5hr$1d9ne4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Onthou net julle twee verliefdes, mens is nooit te belangrik om op 'n
>>>> donkie te ry nie;))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:ts3p4v8bnpsb6bh8btpaeuhufue40rkpdh@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>> >
>>>> > >Daniëlle, sal jy my Vaaltyn wees? Hee-hee-haaaa-haaahh!!!!
>>>> >
>>>> > Nee dankie. Maar dankie dat jy gevra het.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: KUNSKAFEE (135)
Volgende onderwerp: 'n Rosie,,,
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:11:37 MGT 2024