Snorre [boodskap #73332] |
Tue, 11 February 2003 17:30  |
Swart Simon
Boodskappe: 101 Geregistreer: July 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
die mans daaragter?
Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
Botha snor.
Swart Simon
|
|
|
|
|
|
|
Re: Snorre [boodskap #73342 is 'n antwoord op boodskap #73332] |
Tue, 11 February 2003 21:04   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
> die mans daaragter?
Ek gaan hierdie vraag alleen beantwoord
in die teenwoordigheid van my prokureur.
Tant Hessie van Skoongesicht
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Snorre [boodskap #73397 is 'n antwoord op boodskap #73381] |
Wed, 12 February 2003 22:30  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Pieter" wrote:
> sorry Katryn maar ek moes
Jy bedoel dis iets soos ons hier sou sê- a man's gotto do (say)
what a man's gotto do (say)? :-)
|
|
|