Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krietket #4
Krietket #4 [boodskap #73347] |
Wed, 12 February 2003 05:13 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister het Kanada vir Bangladesh gewen, en Australië vir Pakistan.
Die wedstryd tussen Engeland en Zimbabwe is gekanselleer.
Indië speel vandag in Paarl - en dit gaan glo vreeslik warm vandag daar
wees.
Ons speel vandag teen Kania in Pottch - so hou asseblief duim vas vir ons.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Krietket #4 [boodskap #73364 is 'n antwoord op boodskap #73347] |
Wed, 12 February 2003 12:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Gister het Kanada vir Bangladesh gewen
So sal almal wat so agter hulle hand
gegiggel het, opstaan en om verskoning
vra?
Tant Hessie van die Algonquins
|
|
|
|
Re: Krietket #4 [boodskap #73371 is 'n antwoord op boodskap #73367] |
Wed, 12 February 2003 14:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Waar is Bangladesh ?
Noord-oos van Indië. Bangladesh
was deel van Brits-Indië. Toe deel
van Pakistan, totdat dit onafhanklik
van Pakistan geword het.
Die Ruiter oorkant die vlei
|
|
|
|
|
|
Re: Krietket #4 [boodskap #73393 is 'n antwoord op boodskap #73388] |
Wed, 12 February 2003 20:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
>>> Waar is Bangladesh ?
O, so nou moet Bangladesh ook deurloop
onder jou hooghartige beterweterigheid,
net soos UNISA destyds, en omtrent elke
onderwerp onder die son.
Só, is dit nie merkwaardig dat dit op
die "agterlike" Indiese subkontinent is
waar hulle die grootste aantal vroulike
eerste ministers en presidente gehad het
nie. As ek reg onthou, het Bangladesh nou
'n vroue-president, of het kort gelede een
gehad.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Krietket #4 [boodskap #73405 is 'n antwoord op boodskap #73393] |
Thu, 13 February 2003 04:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Antie - jou woorde "jou hooghartige beterweterigheid" maak 'n paar dinge
duidelik. Ek pla jou omdat ek jou hoodhartige en beterweterige posisie
ingeneem het. Jy wil graag die haai wees en die ander "mortal" die goue
vissies en sardyne.
Jammer - ek is nie die inskiklike soort nie. En, ek hou ook nie van die reuk
van sardyne nie - so, ek swem nie daar nie.
skryf in boodskap news:3E4AA927.6050609@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
>
>>>> Waar is Bangladesh ?
>
> O, so nou moet Bangladesh ook deurloop
> onder jou hooghartige beterweterigheid,
> net soos UNISA destyds, en omtrent elke
> onderwerp onder die son.
> Só, is dit nie merkwaardig dat dit op
> die "agterlike" Indiese subkontinent is
> waar hulle die grootste aantal vroulike
> eerste ministers en presidente gehad het
> nie. As ek reg onthou, het Bangladesh nou
> 'n vroue-president, of het kort gelede een
> gehad.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:43 UTC 2025
|