Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - dag 3
Krieket - dag 3 [boodskap #73310] |
Tue, 11 February 2003 06:28 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend oor die nuus 'n onbevestigde berig dat Shane Warne op pad terug is
huis toe. Daar is glo 'n perskonferensie 'n uur voordat die wedstryd teen
Pakistan moet begin.
Iets oor ontoelaatbare middels in die bloed.
Gister het Zim vir Namibië gewen, en NZ het ook verloor.
Annette
|
|
|
|
Re: Krieket - dag 3 [boodskap #73314 is 'n antwoord op boodskap #73310] |
Tue, 11 February 2003 07:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Namibië het nooit eintlik 'n kans gehad nie en net 'n wonderwerk sal ons 'n
kans gee.....maar ons neem deel!
"Annette" skryf in boodskap news:b2a5ta$1aekk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend oor die nuus 'n onbevestigde berig dat Shane Warne op pad terug is
> huis toe. Daar is glo 'n perskonferensie 'n uur voordat die wedstryd teen
> Pakistan moet begin.
> Iets oor ontoelaatbare middels in die bloed.
>
> Gister het Zim vir Namibië gewen, en NZ het ook verloor.
>
> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|