Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Een minibussie minder
Een minibussie minder [boodskap #73311] Di, 11 Februarie 2003 06:51 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jissie antie, maar so trok bestuurder vattie k*k nie:

"Road rage trucker flattens minibus taxi 2003-02-10 14:03:24
A "fuming" truck driver who was cut off by a minibus taxi driver was so
angry that he used his 30-ton horse-and-trailer to squash a taxi against a
petrol tanker and then drive over it, reducing it to an unrecognisable pile
of twisted metal. But revenge wasn't sweet, as other taxi drivers then beat
up the man. Full Story...."
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=522&art_id=vn200 30210131039647C35191
7&set_id=1

Is dit 'n Kaapse manier van ding doen? Ek het die kode 14 liksens - soek net
ook 'n gewillige trok na ek 'n uur geneem het om my dogter by die skool af
te laai - gewoonlik neem dit net 5 minute. Miskien is dit die kroukie spel
hier by Wanderers vandag - nie 'n polies te sien nie.

TJ
Re: Een minibussie minder [boodskap #73312 is 'n antwoord op boodskap #73311] Di, 11 Februarie 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een minibussie minder, een vragmotorbestuurder minder;))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e489d90$0$237@hades.is.co.za...
> Jissie antie, maar so trok bestuurder vattie k*k nie:
>
> "Road rage trucker flattens minibus taxi 2003-02-10 14:03:24
> A "fuming" truck driver who was cut off by a minibus taxi driver was so
> angry that he used his 30-ton horse-and-trailer to squash a taxi against a
> petrol tanker and then drive over it, reducing it to an unrecognisable pile
> of twisted metal. But revenge wasn't sweet, as other taxi drivers then beat
> up the man. Full Story...."
>
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=522&art_id=vn200 30210131039647C35191
> 7&set_id=1
>
> Is dit 'n Kaapse manier van ding doen? Ek het die kode 14 liksens - soek net
> ook 'n gewillige trok na ek 'n uur geneem het om my dogter by die skool af
> te laai - gewoonlik neem dit net 5 minute. Miskien is dit die kroukie spel
> hier by Wanderers vandag - nie 'n polies te sien nie.
>
> TJ
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73315 is 'n antwoord op boodskap #73311] Di, 11 Februarie 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het die trokdrywer 'n nuwe mode begin.
Ek hoor juis vandag van die staking van die taxi's gister, omdat hulle glo
hulle kry verniet verkeerskaartjies.
Ek dink weer die verkeerspolisie laat baie toe voordat hulle 'n kaartjie aan
die taxi's uitskryf.

As die ou lot net hul verkeersboetes betaal, dan kan mens glad sê dat hulle
iets tot die ekonomie bydra:))

Annette

> skryf in boodskap news:3e48b3c4$0$225@hades.is.co.za...
> Nee, hy leef nog en die trok is OK, net 'n bietjie diesel gelek.
>
> Maar die minibussie is m**r toe.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73316 is 'n antwoord op boodskap #73312] Di, 11 Februarie 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hy leef nog en die trok is OK, net 'n bietjie diesel gelek.

Maar die minibussie is m**r toe.

:-)

TJ
Re: Een minibussie minder [boodskap #73318 is 'n antwoord op boodskap #73315] Di, 11 Februarie 2003 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n lekker storie oor so 'n taxi.....doer op pad na die Kaap toe het
twee van ons ouens gery met so 'n Ford bussie. Die bussie was nie so goed
nie en het die ding gekonk en het hulle langs die pad gaan staan, maar hulle
het geweet hoe om die ding te fix. Dit het iets met die needle en seat van
die vergasser te doene gehad wat vashaak en hulle moet die vergasser se
bokant afhaal om dit weer reg te kry.
Terwyl hulle nog so hol omhoog by die bussie staan net reg om weer te
begin ry, kom stop 'n swart taxi met vier man agter hulle en klim die manne
aggresief uit en nader die voorste voertuig. Gelukkig vir hulle [dis nou
ons manne] het die een ou sy dienspistool by hom gehad en hy het langs die
kar gaan staan en die pistool uit sig uit langs sy sy gehou. Die vier mans
het op die teerpad by hom kom staan en vir hom gevra of hy weet wat met
whiteys gebeur wat alleen op so 'n verlate pad met sy kar gaan staan? Hy
sê ja, hy weet en wys vir hulle die Browning en hulle lig hulle arms. Hy
en sy pêl kry kry toe twee rewolwers en 5 messe tussen die lot en toe hy
twee skote die lug inskiet, toe laat spaander hulle die veld in. Die ou
vertel dat jy net sulke groot wit oë tussen die bosse kon sien.
Toe haal die ou 'n byl wat in die bussie was, uit, en hulle gaan voort
en kap elke vensterpilaar van daai taxi af totdat die dak van daarvan op die
sitplekke lê. Hulle het die enjin oopgemaak en die vergasser stukkend
gekap en sommer sand en gruis bo by die enjin se olieprop ingegooi. Toe
klim hulle in hulle bus en ry weg!
Beide het gesê dis die mees bevredigende ding wat hulle nog ooit gedoen
het.

"Annette" skryf in boodskap news:b2acp9$1aof7p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien het die trokdrywer 'n nuwe mode begin.
> Ek hoor juis vandag van die staking van die taxi's gister, omdat hulle glo
> hulle kry verniet verkeerskaartjies.
> Ek dink weer die verkeerspolisie laat baie toe voordat hulle 'n kaartjie aan
> die taxi's uitskryf.
>
> As die ou lot net hul verkeersboetes betaal, dan kan mens glad sê dat hulle
> iets tot die ekonomie bydra:))
>
> Annette
>
>> skryf in boodskap news:3e48b3c4$0$225@hades.is.co.za...
>> Nee, hy leef nog en die trok is OK, net 'n bietjie diesel gelek.
>>
>> Maar die minibussie is m**r toe.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73319 is 'n antwoord op boodskap #73318] Di, 11 Februarie 2003 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mensig, ek leer so baie hier wat om te doen as ek gekaap word, of vies word
vir die taxi's.
Dankie julle.

Annette

."Suidwester" skryf in boodskap news:3e48bcb5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het 'n lekker storie oor so 'n taxi.....doer op pad na die Kaap toe het
> twee van ons ouens gery met so 'n Ford bussie. Die bussie was nie so goed
> nie en het die ding gekonk en het hulle langs die pad gaan staan, maar hulle
> het geweet hoe om die ding te fix. Dit het iets met die needle en seat van
> die vergasser te doene gehad wat vashaak en hulle moet die vergasser se
> bokant afhaal om dit weer reg te kry.
> Terwyl hulle nog so hol omhoog by die bussie staan net reg om weer te
> begin ry, kom stop 'n swart taxi met vier man agter hulle en klim die manne
> aggresief uit en nader die voorste voertuig. Gelukkig vir hulle [dis nou
> ons manne] het die een ou sy dienspistool by hom gehad en hy het langs die
> kar gaan staan en die pistool uit sig uit langs sy sy gehou. Die vier mans
> het op die teerpad by hom kom staan en vir hom gevra of hy weet wat met
> whiteys gebeur wat alleen op so 'n verlate pad met sy kar gaan staan? Hy
> sê ja, hy weet en wys vir hulle die Browning en hulle lig hulle arms. Hy
> en sy pêl kry kry toe twee rewolwers en 5 messe tussen die lot en toe hy
> twee skote die lug inskiet, toe laat spaander hulle die veld in. Die ou
> vertel dat jy net sulke groot wit oë tussen die bosse kon sien.
> Toe haal die ou 'n byl wat in die bussie was, uit, en hulle gaan voort
> en kap elke vensterpilaar van daai taxi af totdat die dak van daarvan op die
> sitplekke lê. Hulle het die enjin oopgemaak en die vergasser stukkend
> gekap en sommer sand en gruis bo by die enjin se olieprop ingegooi. Toe
> klim hulle in hulle bus en ry weg!
> Beide het gesê dis die mees bevredigende ding wat hulle nog ooit gedoen
> het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2acp9$1aof7p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien het die trokdrywer 'n nuwe mode begin.
>> Ek hoor juis vandag van die staking van die taxi's gister, omdat hulle
> glo
>> hulle kry verniet verkeerskaartjies.
>> Ek dink weer die verkeerspolisie laat baie toe voordat hulle 'n kaartjie
> aan
>> die taxi's uitskryf.
>>
>> As die ou lot net hul verkeersboetes betaal, dan kan mens glad sê dat
> hulle
>> iets tot die ekonomie bydra:))
>>
>> Annette
>>
>>> skryf in boodskap news:3e48b3c4$0$225@hades.is.co.za...
>>> Nee, hy leef nog en die trok is OK, net 'n bietjie diesel gelek.
>>>
>>> Maar die minibussie is m**r toe.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73325 is 'n antwoord op boodskap #73319] Di, 11 Februarie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n lekker funny storie? Donkiejare gelede ry die ou oom en sy pêl
buite Windhoek op pad na die noorde toe, toe hulle op 'n Chev bakkie afkom
wat op die grondpad gaan staan het. Dis toe vier Owambo-mans met voorraad
vir 'n winkel in Owamboland. Hulle het rondom die bakkie gestaan en die
spulletjie bespreek, maar van kar werk het hulle duidelik g'n idee gehad
nie.
Die een oom klim toe uit en gaan loer onder die 'bonnet' en sien sommer
dadelik dat die battery se gronddraad uit die lood pool getrek het. Met sy
knipmes buig hy toe sommer die pool weer oop en kap dit terug. Sy ou maat
was intussen besig om met die mans te gesels en hulle weet g'n die kar is
nou reg nie. Die oom gaan staan by hulle met 'n vonkel in die oog:
"Luister mense, 'n kar is nie net 'n stuk blik waarin jy klim en dan net ry
nie. Jy moet hom goed behandel. Olie, water en petrol gee. En dan moet
jy met hom gesels ook. Karre hou daarvan as jy met hom praat."
Die Owambo's kyk hom verbaas aan. Praat? Wie praat dan nou met 'n
kar? Aikona!
Die oom sê toe vir hulle hy sal hulle wys. Hy stap na die
regtervoorwiel toe en skop-skop daaraan. "Kar," sê hy. "Hoe kan jy
hierdie mense hier laat staan? Hulle behandel jou tog goed?"
So stap hy na al die ander wiele toe en en herhaal die storie. Die
Owambo's lag net en skud kop. "Toe," sê hy vir hulle. "Probeer hom nou."
Die een ou klim so kopskuddend in die kar en druk die aansitter en hy
vat foutloos!
Die oom lag as hy vertel dat hulle lank die opgewonde gesels van die
mans nog kon hoor en sê hy sou ook graag 'n vlieg teen die muur wou gewees
het as daai bakkie weer die dag gaan staan. Hy kan hom indink hoe hulle
daai wiele gaan skop!

"Annette" skryf in boodskap news:b2aj0b$1a27bj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mensig, ek leer so baie hier wat om te doen as ek gekaap word, of vies word
> vir die taxi's.
> Dankie julle.
>
> Annette
>
>
> ."Suidwester" wrote in message
> news:3e48bcb5.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het 'n lekker storie oor so 'n taxi.....doer op pad na die Kaap toe het
>> twee van ons ouens gery met so 'n Ford bussie. Die bussie was nie so
> goed
>> nie en het die ding gekonk en het hulle langs die pad gaan staan, maar
> hulle
>> het geweet hoe om die ding te fix. Dit het iets met die needle en seat
> van
>> die vergasser te doene gehad wat vashaak en hulle moet die vergasser se
>> bokant afhaal om dit weer reg te kry.
>> Terwyl hulle nog so hol omhoog by die bussie staan net reg om weer te
>> begin ry, kom stop 'n swart taxi met vier man agter hulle en klim die
> manne
>> aggresief uit en nader die voorste voertuig. Gelukkig vir hulle [dis nou
>> ons manne] het die een ou sy dienspistool by hom gehad en hy het langs die
>> kar gaan staan en die pistool uit sig uit langs sy sy gehou. Die vier
> mans
>> het op die teerpad by hom kom staan en vir hom gevra of hy weet wat met
>> whiteys gebeur wat alleen op so 'n verlate pad met sy kar gaan staan? Hy
>> sê ja, hy weet en wys vir hulle die Browning en hulle lig hulle arms. Hy
>> en sy pêl kry kry toe twee rewolwers en 5 messe tussen die lot en toe hy
>> twee skote die lug inskiet, toe laat spaander hulle die veld in. Die ou
>> vertel dat jy net sulke groot wit oë tussen die bosse kon sien.
>> Toe haal die ou 'n byl wat in die bussie was, uit, en hulle gaan voort
>> en kap elke vensterpilaar van daai taxi af totdat die dak van daarvan op
> die
>> sitplekke lê. Hulle het die enjin oopgemaak en die vergasser stukkend
>> gekap en sommer sand en gruis bo by die enjin se olieprop ingegooi. Toe
>> klim hulle in hulle bus en ry weg!
>> Beide het gesê dis die mees bevredigende ding wat hulle nog ooit
> gedoen
>> het.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2acp9$1aof7p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien het die trokdrywer 'n nuwe mode begin.
>>> Ek hoor juis vandag van die staking van die taxi's gister, omdat
hulle
>> glo
>>> hulle kry verniet verkeerskaartjies.
>>> Ek dink weer die verkeerspolisie laat baie toe voordat hulle 'n
kaartjie
>> aan
>>> die taxi's uitskryf.
>>>
>>> As die ou lot net hul verkeersboetes betaal, dan kan mens glad sê dat
>> hulle
>>> iets tot die ekonomie bydra:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3e48b3c4$0$225@hades.is.co.za...
>>>> Nee, hy leef nog en die trok is OK, net 'n bietjie diesel gelek.
>>>>
>>>> Maar die minibussie is m**r toe.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>
>>
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73326 is 'n antwoord op boodskap #73311] Di, 11 Februarie 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Taxi crush 'straight out of Mad Max'
[South Africa] Police are calling for witnesses to a road rage altercation
in Kraaifontein near Cape Town, when a lorry driver used his 30-ton truck to
reduce a minibus taxi to a pile of twisted metal after being beaten by angry
taxi men. A worker at a nearby pizza outlet says it was "straight out of a
Mad Max movie". Full Story..."
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=vn2003 0211132659743C758895
&set_id=1

Dit gaan rof innie Kaap! Dis veiliger (vir minibussies) in die Transvaal.

:-)

TJ
Re: Een minibussie minder [boodskap #73327 is 'n antwoord op boodskap #73311] Di, 11 Februarie 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die drama het glo gebeur in Lunar Straat - beteken dit dalk iets.

Daar is 'n prentjie van die bokskarretjie of die IOL blad:
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=vn2003 0211132659743C758895
&set_id=1

:-)

TJ
Re: Een minibussie minder [boodskap #73328 is 'n antwoord op boodskap #73326] Di, 11 Februarie 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaap is nie 'n plek vir sissies met taxi's nie:))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e48f912$0$235@hades.is.co.za...
> "Taxi crush 'straight out of Mad Max'
> [South Africa] Police are calling for witnesses to a road rage altercation
> in Kraaifontein near Cape Town, when a lorry driver used his 30-ton truck to
> reduce a minibus taxi to a pile of twisted metal after being beaten by angry
> taxi men. A worker at a nearby pizza outlet says it was "straight out of a
> Mad Max movie". Full Story..."
>
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=vn2003 0211132659743C758895
> &set_id=1
>
>
> Dit gaan rof innie Kaap! Dis veiliger (vir minibussies) in die Transvaal.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Een minibussie minder [boodskap #73329 is 'n antwoord op boodskap #73327] Di, 11 Februarie 2003 14:40 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vanmiddag ry die minibussies nie hier nie en bakkies word gebruik. Mense
staan en hang gevaarlik oor die kante, maar geen polisie te sien nie -
wonder wat gaan aan.

Die nagmerrie word net erger op die paaie.

:-(

TJ
Vorige onderwerp: Steeds die plase....
Volgende onderwerp: King of Pop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:17:54 MGT 2024